14.01.2015 Views

Geografie Vraestel 2 Memorandum Vraag 1 ... - Times LIVE

Geografie Vraestel 2 Memorandum Vraag 1 ... - Times LIVE

Geografie Vraestel 2 Memorandum Vraag 1 ... - Times LIVE

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Geografie Vraestel 2 Memorandum 2012

Geografie Vraestel 2 Memorandum

Vraag 1: Veelvoudige keuse

Kies die korrekte antwoord en skryf die korrekte letter neer in die ruimte wat voorsien word.

1.1. A 2

1.2. C 2

1.3. C 2

1.4. C 2

1.5. A 2

1.6. D 2

1.7. B 2

1.8. D 2

1.9. B 2

1.10. D 2

10 x 2 = 20

Vraag 2: Kaartberekenings

2.1.1. 16.6 cm X 0.5 km = 8.8 km

+ 29 km

= 37.8 km 3

2.1.2. T = A/S

Kopiereg voorbehou

1

Geografie Vraestel 2 Memorandum 2012

38 km / 8 km/uur = 4.8 ure

0.8 ure = 48 minute

4 ure 48 minute 3

2.2. Gradiënt = VH/HE (V/H)

VH = 187.9 – 155 m = 32.9 m

HE = 9 cm X 100 m = 900 m

32.9 / 32.9 =1

900 / 32.9 = 1: 27.3 4

2.3. Oppervlakte = lengte x breedte

Oppervlakte = 3.5 cm x 0.6 cm

Oppervlakte = (3.5 x 500m) x (0,6 x 500m)

Oppervlakte = 1750 m x 300m

Oppervlakte = 525 000 vierkantmeter 3

2.4.1. 28 0 2

2.4.2. Magnetiese deklinasie - 28 0 07’ Wes in 1972

Jaarlikse verandering 1’ Oos

Verskil in jare 2012 – 1972 = 40 jare X 1’ Oos = 40’

Oos trek jy af - 28 0 07’ – 40’

Magnetiese deklinasie = 27 0 27’ wes van ware noord 3

2.4.3. Magnetiese peiling = Ware peiling + magnetiese deklinasie

Magnetiese peiling = 28 0 + 27 0 27’

Magnetiese peiling = 55 0 27 2

20’

Vraag 3: Algemene kaart- en fotovertolking

3.1. Klimaatvertolking

3.1.1. Reënval is orografies. Tulbagh is in die vallei tussen Kaapse plooiberge. 2

3.1.2. Relatief hoë winterreënval, met droë, warm somers. Reënval is orografies en

penetreer gevolglik die vrugbare grond en maak die gebied geskik vir

wintergraan-, druiwe-, vrugte- en skaapboerdery. Droë somers bied gewasse

die kans om ryp te word. Voldoende reën val in die winter om damme in die

gebied vol te maak vir die lang, droë somers. 2 x 2 =4

3.1.3. Dorp sal ’n geringe temperatuurverhoging (1 -2 grade) hê omdat die gebied

verstedelik is en sal dus ’n klein stedelike hitte-eiland skep. Reënval sal nie

geraak word nie omdat die dorp nie groot genoeg is nie. Die hele streek sal

deur berg- en valleiwinde geraak word. 2 x 2 = 4

3.2. Geomorfologiese vertolking

3.2.1. Obiekwaberge – Kaapse plooiberg

W = Nek

X = Poort

U = Saal 4

3.2.2. Helling by R: Uniforme helling

Landvorm by S: Hoefyster 2

Kopiereg voorbehou

2

Geografie Vraestel 2 Memorandum 2012

3.2.3. Kaapse plooiberge is steil en grof en dus nie maklik om oor te steek nie. Dit is duur

om vervoerroetes in hierdie toestande te bou. Mense het toegang tot ander dorpe/stede

nodig en produkte moet na nywerhede of markte vervoer word. Die poort is die

maklikste / platste manier deur die berge. 2 x 2 = 4

3.3. Nedersettingvertolking

3.3.1. ‘n Dorp wat goedere en dienste aan die omliggende gebiede of

plaasgebiede voorsien. 1 x 2 = 2

3.3.2. Die omliggende gebied is ’n boerderygemeenskap; Tulbagh is sentraal in die

gebied en het stedelike funksies wat die gemeenskap benodig. 1 x 2 = 2

3.3.3. Rooster 1 x 2 = 2

3.3.4. Voordeel: Maklik om te bou en uit te brei; maklik om plekke op te spoor;

goedkoper om te bou

Nadeel: Eentonig; verkeersopeenhoping 2 x 1 = 2

3.3.5. Landelike kern 1 x 2 = 2

3.3.6. Voordele: Sosiaal aangenaam goeie sekuriteit omdat bure naby is; kan

masjinerie deel.

Nadele: Kan nie besluite neem nie; min privaatheid 2 x 2 = 4

3.4. Ekonomiese vertolking

3.4.1. Boorde en wingerde / Vrugteboerdery 1 x 2 = 2

3.4.2. Damme; boord- en wingerdsimbole; besproeiing; geïsoleerde plase 2 x 1 = 2

3.4.3. Spoorweglyn; hoof- en sekondêre paaie 2 x 1 = 2

40

Vraag 4: GIS

4.1 Munisipaliteite moet elektrisiteit, water, telefone, riool, vullisverwydering ens.

voorsien. GIS bied die gereedskap om al hierdie dienste doeltreffend te beplan. Deur

’n databasis van klante te hê, is die uitreik van rekeninge doeltreffend en doelmatig.

Beplanning vir die toekoms word maklik gemaak. 4

4.2. 4.2.1. W

4.2.2. W

4.2.3. O

4.2.4. W

4.2.5. W

4.2.6. W 6

4.3. ‘n Buffersone is ’n vasgestelde gebied rondom ’n kenmerk wat gebeure, kenmerke en

ander inligting kan insluit of uitsluit. Voorbeeld – oorstroming van ’n gebied langs ’n

rivier sodat ontruiming kan plaasvind; die meet van besoedeling op ’n vasgestelde

afstand van ’n nywerheid – enige goeie voorbeeld. 2

4.4 ‘n Gebied van die Wes-Kaap wat al die plooiberge toon – Lae resolusie

Een vallei wat ’n deel van gevlegte kanale in ’n rivier toon – Hoë resolusie

(Gebied is die kriteria vir die antwoord, en so ook fisiese kenmerk) 2

Kopiereg voorbehou

3

Geografie Vraestel 2 Memorandum 2012

4.5. Veelhoek – sosio-ekonomiese gebied of beboude gebiede

Lyne – ligging van bestaande paaie, elektriese, sanitasie-, telefoonlyne ens. Punt –

verskeie geboue; ligging van voorgestelde winkel. 6

20

100

Kopiereg voorbehou

4

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!