Kinders se deelname bou burgerskap KAA
Kinders se deelname bou burgerskap KAA
Kinders se deelname bou burgerskap KAA
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
Persvrystelling_– OPGESKORT VIR GEBRUIK tot 16h15, 16 Aug 2011

Demokrasie vir almal: Kinders se deelname bou burgerskap

KAAPSTAD – Kinders se deelname in besluite wat hulle raak is noodsaaklik vir Suid‐Afrika se demokrasie, vir

verbeterde dienslewering, en vir kinders se ontwikkelling.

Hierdie is een van die sleutelboodskappe van die South African Child Gauge 2010/2011 – ‘n jaarlikse oorsig van

die situasie van kinders in Suid‐Afrika, wat vandag vrygestel word deur die

Kinderinstituut (KI) van die Universiteit van Kaapstad (UK). Hierdie stimulerende sesde uitgawe plaas kinders

se politieke regte in die kalklig en beskryf hoe, deur na kinders te luister, demokrasie versterk kan word en

dienslewering kan verbeter word.

Die Kinderwet verseker die reg van kinders om deel te neem in besluite wat hulle raak. Om dit moontlik te

maak, verduidelik die hoofredakteur en die KI se senior voorspraak‐koordineerder, Lucy Jamieson, “verg ‘n

fundamentele verskuiwing in die wyse waarop ouers en professionele lui met kinders omgaan – in plaas

daarvan om oor kinders te praat, moet volwassenes kinders insluit in gesprekke. Slegs deur kinders se

standpunte te oorweeg, kan ons as volwassenes reageer op hul behoeftes en in hul beste belang optree.”

Onderwysers, dokters, maatskaplike werkers en ander professionele lui wat met kinders werk is nou volgens

wet verplig om kinders te vertel wat aangaan, om hulle in te lig oor hulle keuses, uit te vind hoe hulle voel en

om hierdie sienings ernstig op te neem. Die voordele van hierdie benadering behoort swaarder te weeg as die

gepaardgaande uitdagings van diensverskaffers wat onder druk is, sê Minette Coetzee, professor van

kinderverpleging, UK: “Navorsing toon dat kinders se deelname in gesondheidsorginstellings personeel se

werklading kan vergemaklik, kinders help om siekte en pyn beter te hanteer, en kan ook foute in hospitale

verminder en gesondheidsresultate verbeter.”

Skanse teen verandering

Kinderdeelname‐kundige, Dr Rachel Bray, sê dat daar is ‘n tendens om kinders se vermoeë en bydrae tot die

samelewing te onderskat, wat tot gevolg het dat daar bitter min kanale vandag is vir kinders om deel te neem

aan demokrasie: “Maar kinders speel alreeds ‘n aktiewe rol in die onderhoud van gemeenskappe – versorging

van siek familielede, hulp met boerdery of in klein besighede, en die behoud van verbindinge tussen wydverspreide

familielede.”

Hierdie situation dui op ‘n fundamentele spanning tussen progressiewe wetgewing en konserwatiewe

praktyke. Weerstand teen kinders se deelname spruit voort uit die algemene en hardnekkige siening dat

“kinders ouer mense moet respekteer” en dat “volwassenes beter weet”. Dit is juis om hierdie rede dat die

medewerkers tot die South African Child Gauge 2010/2011 voorspraak maak vir wat genoem word ‘n

“kopswaai en ‘n hartsverandering” in volwassenes.

Voordele vir kinders

André Viviers, senior maatskaplike beleidskundige by die Verenigde Nasies se Kinderfonds (UNICEF) Suid‐

Afrika, wat die publikasie geborg het en mede‐gasheer van die vrystelling was, verduidelik dat kinders direk

baat wanneer hulle deelneem: “Kinders sê dat deelname bydra tot hul groei en ontwikkelling omdat dit help

om uitdrukking te gee hoe hulle voel en dink; om te leer van hul portuurgroepe; en om in die publiek te praat

oor belangrike sake.”

1
Persvrystelling_– OPGESKORT VIR GEBRUIK tot 16h15, 16 Aug 2011

‘n Onlangse evaluasie van die Soul Buddyz klubs – wat met meer as 140,000 laerskool kinders regoor die land

werk – het herbevestig dat kinders nuwe vaardighede aanleer, selfvertroue ontwikkel en

ondersteuningsnetwerke vestig wat hulle help om die die druk wat hulle ervaar as leerders, versorgers en/of

broodwinners beter te hanteer.

Jamieson wys daarop dat deelname kinders ook in staat stel om “hul sosio‐ekonomiese regte te eis, of om

mense se aandag te vestig op die skending van regte”.

Voordele vir die samelewing

‘n Analise van die jongste Algemene Huishoudlike Opname (AHO) toon dat daar 18.6 miljoen kinders in Suid‐

Afrika is – hoofsaaklik gekonsentreer in die plattelandse provinsies van die Oos‐Kaap, Limpopo en KwaZulu‐

Natal. Die situasie van kinders word meestal verberg in nasionale data, wat beteken dat beplanners van

dienslewering maklik die teiken kan mis. Byvoorbeeld, die AHO dui aan dat 71% van alle huishoudings toegang

het to voldoende sanitasie, maar dat geld vir slegs 63% van kinders.

Hierdie situasie kan verander as beleidmakers, beplanners en implimenteerders van dienste met kinders

raadpleeg en hulle sienings ernstig opneem. Die Minister vir Vroue, Kinders en Persone met Gestremdhede,

Lulu Xingwana, in haar bydrae tot die publikasie, beklemtoon dat, “Om na kinders te luister is ‘n noodsaaklike

manier om te monitor dat dienste and programme die werklike realiteit van kinders in ag geneem en reageer

op hulle behoeftes”.

Die deelname van kinders stryk verder as om hulle net te raadpleeg oor hulle behoeftes. Dit is in wese oor die

versterking van demokrasie, sê Christina Nomdo, direkteur van RAPCAN (Resources Aimed at the Prevention

of Child Abuse and Neglect/Hulpbronne gemik op die Voorkoming van Kindermishandeling en ‐

verwaarloosing): “Dit beteken dat kinders van jongs af bemagtig word om op te tree as goeie burgers van die

samelewing en om die politieke ervaring op te doen wat nodig is om deel te neem aan

besluitnemingsprosesse.”

Prof Shirley Pendlebury, direkteur van die KI, stem saam en verduidelik dat die ervaring van demokrasie nie

net vaardighede bou nie, maar ook waardes lê: “Kinders se deelname in skole se beheerliggame, onder die

regte omstandighede, stel hulle in staat om te leer van demokratiese prosedures en om die vaardighede en

waardes te ontwikkel wat deel is van ‘n lewendige demokratiese kultuur.”

Ontwikkelling van ‘n bemagtigende omgewing

Nog ‘n sleutelboodskap van die South African Child Gauge 2010/2011 is dat geleenthede vir kinders geskep

moet word om deel te neem in al die areas wat impak op hul lewens – by die huis, in skole en

gesondheidsdienste; in die gemeenskap en in regering. Professionele lui soos onderwysers, dokters,

maatskaplike werkers, verpleegkundiges, joernaliste en regeringsamptenare moet ondersteunende, kindervriendlike

omgewings skep wat die deelname van kinders bevorder.

Dit verg eerbiedige, twee‐rigting kommunikasie waarin kinders as gelyke vennote hanteer word, sê Jamieson:

“Die deelname van kinders behoort ‘n integrale deel te wees van enige besluitnemingsproses wat kinders raak

– van beplanning en implimentering tot monitering en evaluasie. Dit beteken dat ons ons siening oor kinders

se vermoeëns, ervarings en bydraes moet verander, en tyd en ruimte moet maak om daadwerklike interaksies

met kinders te verseker.”

Tyd vir aksie

Aida Girma, UNICEF se verteenwoordiger in Suid‐Afrika sê kinders se reg om deel te neem is belangrik op ‘n

globale vlak: "Die Konvensie op die Regte van die Kind stel dit baie duidelik dat kinders die reg het om hul

menings oor belangrike sake te lug. As ‘n ondertekenaar van die Konvensie moet Suid‐Afrika die nodige stappe

neem om te verseker dat daadwerklike geleenthede geskep word vir die ware deelname van kinders."

2
Hierdie oproep tot aksie word deur Aartsbiskop Emeritus Desmond Tutu ondersteun in die voorwoord van die

publikasie: “As ‘n nasie het ons merkwaardige vooruitgang gemaak in die bou van ‘n regsfondament om ons

kinders se beste belang te verseker. Dit is nou tyd oor te gaan tot aksie en insluiting te verseker deur na

kinders te luister en hulle insig te gebruik in die wyse waarop ons ons skole, klinieke, hospitale, maatskaplike

dienste, howe en staatsdepartemente bestuur”.

END

Agtergrond Inligting

Die South African Child Gauge 2010/2011 is vrygestel tydens ‘n geleentheid waar kinders ook deelgeneem het

en wat aangebied was deur die Kinderinstituut en die Verenigde Nasies se Kinderfonds (UNICEF) Suid‐Africa.

Hierdie jaarlikse publikasie deur die Kinderinstituut, ‘n beleidsnavorsingseenheid van die Universiteit van

Kaapstad, moniteer die verwesenliking van kinderregte in die land. Die publikasie fokus elke jaar op nuwe

ontwikkelings in wetgewing wat kinders raak; kindergesentreerde data ten opsigte van toegang tot

maatskaplike hulp, opvoeding, behuising, gesondheidsorg en ander dienste; asook ‘n reeks artikels wat

nasionale debatte inlig en, somtyds, stuur .

Die publikasie is beskikbaar vir aflaai by www.ci.org.za, tesame met die gepaardgaande hulpbronne soos ‘n

plakkaat, ‘n kinder‐vriendelike opsomming, en ‘n lys van projekte in Suid‐Afrika wat kinderdeelname bevorder.

‘n Ware verhaal: Die mag om ‘n verskil te maak

‘n Kragtige voorbeeld van hoe, deur na kinders te luister, kan bydra tot ‘n positiewe verandering is dié van ‘n

15‐jarige van die Oos‐Kaap. Sy het gehoor van die opstel van die Kinderwet by ‘n konferensie en het haar

besorgheid uitgespreek oor die ontvoering van jong dogters vir gedwonge troues in haar gemeenskap. Sy was

so geskok om te hoor dat mense wat kinders dwing om te trou net ‘n skamele R200 beboet kon word, dat dit

haar aangespoor het om ‘n publieke betoog tot die voorgenome wet in die Parlement te lewer.

In samewerking met die Kinderinstituut, het sy ‘n betoog vir die Kinderwet wetsontwerp geskryf wat gevra het

vir ‘n swaarder boete of ‘n tronkstraf. Haar aanbeveling is deur die Parlement aanvaar en vandag kan mense

tronkstraf van tot 10 jaar ontvang as hulle ‘n kind gedwing het om te troue of verloof te word.

Ten spyte van hierdie wysiging in wetgewing is daar steeds verslae oor kinderontvoerings en gedwonge troues

en nog nie een saak is onder die nuwe wet verhoor nie, volgens Jamieson: “Kinders se reg tot beskerming sal

slegs ‘n realiteit word wanneer professionele lui soos onderwysers, dokters, maatskaplike werkers, die polisie

en aanklaers na kinders luister en ernstig opneem wat hulle sê.”

Soos ‘n 14‐jarige opgemerk het tydens ‘n lewendige radio uitsending in 2009: “Jy mag wel ‘n stem vir die

kinders gee, selfs op ‘n groot podium, maar as volwassenes nie stilstaan om te hoor wat die kinders sê nie, is

dit so goed as om geen stem te hê nie”.

Vir meer inligting oor die bevindinge in die South African Child Gauge 2010/2011:

Algemene navrae

Lucy Jamieson, Hoofredakteur en Senior Voorspraak Koördineerder, Kinderinstituut, Universiteit van

Kaapstad

lucy.jamieson@uct.ac.za

083 458 9075

André Viviers, Senior Maatskaplike Beleid Spesialis, UNICEF Suid‐Afrika

aviviers@unicef.org

079 498 4991

3
Rachel Bray, Kinderdeelname‐kundige

rachelbray@gmail.com

076 167 8452

Kinder‐ en gesondheidskundiges

Minette Coetzee, Professor van Kinderverpleging, Universiteit van Kaapstad

minette.coetzee@uct.ac.za

082 852 5729

Jill Kruger, Sentrum vir Taal en Kultuur (Centre for Language and Culture), Universiteit van

Johannesburg

jmkrug@wirelessza.co.za

084 422 2439

Kinders en skole

Shirley Pendlebury, Direkteur, Kinderinstituut

Shirley.pendlebury@uct.ac.za

074 4150210

Kinders en regeringsbestuur

Christina Nomdo, Direkteur, RAPCAN

Christina@rapcan.org.za

083 776 7067

Kinders en die media

William Bird, Direkteur, Media Monitoring Africa

williamb@mma.org.za

082 887 1370

Mike Rahfaldt, Direkteur, Children’s Radio Foundation

mike@radioworkshop.org

072 341 2880

Helen Meintjes, Abaqophi BakwaZisize Abakhanyayo Children’s Radio Project, Kinderinstituut, UK

Helen.meintjes@uct.ac.za

082 922 8524

Vir meer kind‐gesentreerde statistieke

Katharine Hall, Senior Navorser, Kinderinstituut, UK

kath.hall@uct.ac.za

082 678 5747

Vir meer oor die South African Child Gauge

Lori Lake, Opdraggewende Redakteur, South

African Child Gauge, Kinderinstituut, UK

lori.lake@uct.ac.za

082 556 0446

Vir meer oor die KinderInstituut, UK

Charmaine Smith, Kommunikasie en Kennis

Bestuurder, Kinderinstituut, UK

charmaine.smith@uct.ac.za

083 304 9600

4