06.03.2015 Views

TERUGVOER VAN GEBED SINODE 2010 - Kerkweb.org

TERUGVOER VAN GEBED SINODE 2010 - Kerkweb.org

TERUGVOER VAN GEBED SINODE 2010 - Kerkweb.org

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Christus wat die weil geskeur het omdat ons self nou in die Here Almagtige se

teenwoordigheid kan wees........

Gebedsopleiding en Intersessie het deurentyd plaasgevind. Die Ruach span het

vir die predikante en almal wat die huis van gebed besoek het gebid en bedien,

voete gewas en nie die kop, omgegee en lief gekry. GOD IS LIEFDE en Hy was

daar saam met ons te alle tye sodat ons Sy liefde kon ontvang maar ook kon

uitgee

In die opskamer het ons die Vader se hart gesoek oor die besprekings in die

Sinode sitting en hemelse strategie gei mplementeer kon word op aarde.

Wysheid en waarheid is ingebid sodat almal sal weet wat die regte besluite is en

dit vinnig en doelgerig kon geneem. Tyd was deur God geheilig en alles was

effektief en doelgerig afgehandel. Probleme is met liefde en wysheid hanteer

en alles het positief uitdraai. Saam het ons gestaan teen die vyand wat verslae

en uitslae verdraai en die Sinode ‘n swak beeld gee. God het die DNS van die

kerk openbaar en almal het dit aanvaar en is gelukkig en tevrede daarmee.

Liefde en eenheid is op n diep vlak ingebid en baie deurbrake is gesien. Een van

die vrugte van die gebed by die sinode is dat gemeentes opleiding rondom gebed

vra en inspraak hoe om permanente gebedskamers in hul gemeentes in te rig.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!