10.07.2015 Views

NG KERK SUID-TRANSVAAL - Kerkweb.org

NG KERK SUID-TRANSVAAL - Kerkweb.org

NG KERK SUID-TRANSVAAL - Kerkweb.org

SHOW MORE
SHOW LESS
• No tags were found...

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

NG KERK SUID-TRANSVAALVerw. ASK/BK/1//20102010-01-11AAN ALLE GEMEENTESGeagte Voorsitter van die KerkraadEk verwys na my vorige skrywe met Verw. ASK/SDK/1/BEL/2009 gedateer 19 Oktober 2009.Die doel van hierdie skrywe is om:1. U vriendelik uit te nooi na ‘n Inligtingsvergadering wat die Beleggingskomitee insamewerking met die beleggingskonsultant, IFG Africa, sal aanbied op 1 Februarie2010 by die Sinodale Kantoor te Gladiatorstraat 56, Rhodesfield, Kemptonpark om14:00. Tydens die geleentheid sal gemeentes ingelig word oor die stand van allebeleggings asook die beantwoording van enige vrae wat u mag hê; en2. Die meegaande inligtingsdokument waarin die beleggingsbeginsel en -inisiatief vandie Sinode weergee word, onder u aandag te bring en wat ook bespreek sal wordtydens die genoemde Inligtingsvergadering.Na afloop van die Inligtingsbyeenkoms sal daar dan ‘n Strategiese Beleggingsplan vir dieSinode opgestel word vir goedkeuring deur die Sinodale Dienskommissie (SDK) via dieSinodale Kommissie vir Administrasie (SKA).Let asseblief daarop dat dit baie belangrik is dat u asseblief voor of op 28 Januarie 2010Mej Natassja Erasmus (011 975 8220 en e-pos koordineerder@ngkhoeveld.co.za) by onsSinodale Kantoor in kennis moet stel of u teenwoordig gaan wees.Let ook daarop dat die uitnodiging gerig is aan alle gemeentes en nie net gemeentes wattans beleggings het by die Sinode nie.Baie dankie vir u samewerking en ondersteuning.Vriendelike groete.DR. AS KOORTSBestuurder: Uitvoerende en Sekretariaatdienste1

INLIGTINGSDOKUMENT AAN ALLE GEMEENTES1. INLEIDINGDit is die uitsluitlike doel van die Sinode se Beleggingskomitee om met hierdieInligtingsdokument ons gemeentes direk in te lig van die hoe die Sinode beleggings op ‘ndeursigte en verantwoordelike wyse hanteer en bestuur.Om in vandag se tyd enige belegging effektief en doeltreffend te kan bestuur vereis werklikhoëvlak kundigheid. Om markinligting oor beleggings te bekom is natuurlik baieeenvoudig – u hoef net ’n telefoonoproep of twee te maak. Daar moet egter gewaak wordom sonder meer maar net ’n instelling te skakel om koerse te bekom sonder om deeglikkennis te neem van watter presiese voorwaardes dan aan dié betrokke koerse gekoppelword.Beleggings moet behoorlik bestuur word en daarom het die Sinodale Dienskommissie (SDK)op aanbeveling van die Sinodale Kommissie vir Administrasie (SKA) besluit om ’nBeleggingskomitee saam te stel met ’n goedgekeurde Reglement (aangeheg as BYLAAG 1)asook ’n goedgekeurde Beleggingsbeleid (aangeheg as BYLAAG 2).Verder wil die Sinode ook graag ons gemeentes ondersteun deur goeie advies oorbeleggings aan betrokke gemeentes te kan verskaf.Die SDK het ook kennis geneem dat, na evaluasie, dit blyk dat die likiditeitsdruk op dieSinode huidig ongeveer R2,4 miljoen is, alhoewel die oorkoepelende Balansstaat van dieSinode met alle bates in ag geneem toon dat die Sinode solvent is.2. AGTERGROND EN BESLUITEDie SKA se Dagbestuur het op 3 September 2009 besluit om IFG Africa te nader om ’nvoorlegging te doen oor goeie beleggingspraktyke en om ook ’n analise van die Sinode sehuidige beleggingsfondse, -posisie en –behoeftes aan die SKA op sy AlgemeneJaarvergadering op 22 September 2009 aan te bied.Na aanleiding van die voorlegging deur IFG Africa aan die SKA Jaarvergadering insake dieSinode se beleggings, is besluit op ’n klein werkgroepie om so spoedig as moontlik ingesprek te tree met IFG Africa met die doel om die volledige huidige posisie en samestellingvan die Sinode se fondse beskikbaar vir belegging onder die aandag van IFG Africa te bringasook om te onderhandel en dan tot ’n ooreenkoms te kom sodat die Sinode se huidigebeleggingsfondse op die bes moontlike en veiligste manier belê en bestuur kan word.Die uitkoms van die onderhandelinge is elektronies aan alle lede van die SKAgekommunikeer. Die lede van die SKA was ten gunste van die uitkoms en aanbevelinge vandie werkgroepie. Dié aanbevelinge is dan ook voorgelê aan die Sinodale Dienskommissie.Na in diepte beraadslaging en evaluering van die finansiële situasie van die Sinode en bygebrek aan ‘n formele beleggingstruktuur en ‘n beleggingsbeleid, het die SDK op 5 Oktober2009 ‘n dringende besluit geneem wat die volgende aspekte aanraak en wat reedsgeïmplementeer is:1. Gemeentes word aangemoedig om die likiditeitsposisie van die Sinode te verbeter deurmiddel van ’n 0,5% heffing op ’n gesentraliseerde kontantfonds.2

2. Die praktyk dat gemeentes korttermynbeleggings by die Sinodale Kantoor plaas, wordondersteun en gemeentes word aangemoedig om korttermynreserwes by die Sinode teplaas om rede die volgende:2.1. Die Sinode kan die verskillende gemeentefondse konsolideer en sodoende beter rentekoers beding by die banksektor. Hierdie verbeterde koers minus voorgestelde 0,5% vir Sinode doeleindes plaas die gemeentes nog steeds in beter rente-opbrengs situasie as gewone “Call” of daggeld koers tans in diemark.2.2. Termyn kan vooraf met gemeentes ooreengekom word indien vantoepassing.2.3. Alle beleggings word volgens goedgekeurde beleggingsbeleid beheer.2.4. Beleggingskomitee is aangestel om die dag-tot-dag beleggingsbesluite tehanteer. Die komitee vergader kwartaalliks.2.5. Beleggingskonsultant, naamlik IFG Africa Public Sector (Edms) Bpk,verteenwoordig deur Dr. Francois J Olivier, is aangestel om die Sinode teadviseer rakende alle beleggingsaangeleenthede.2.5.1 Gemeentes kan egter, indien so verkies, op onafhanklike basis vandie Konsultant se dienste gebruik maak ten opsigte vanbeleggingsbesluite.2.5.2. Selfs as ’n belegging in naam van ’n bepaalde gemeente gedoen word,sal dit steeds as deel van die gekonsolideerde fonds geag word.2.6 Alle beleggingsbesluite sal deur die Sinode se Beleggingskomitee geneemword vir uitvoering en implementering deur die Konsultant.2.7 Gemeentes sal gereeld op hoogte gehou word van hulle beleggings seopbrengste.Verder het die SDK dan ook besluit dat(1) alle bestaande leningspraktyke aan Gemeentes gestaak word, behalwe inverdienstelike gevalle. ’n Gepaste Beleid moet hiervoor opgestel word. Die impakvan die Kredietwet word tans nog ondersoek en alle aanduidinge is dat die Sinodeverplig is om by die Nasionale Krediet Reguleerder te moet registreer;(2) die praktyk van “lenings van” so gou moontlik uitfaseer word aangesien dieKredietwet die risiko plaas op die betrokke gemeente indien die betrokkeleningsbedrag R500 000 of meer beloop;(3) die gedagte van ’n rabat voortgesit word nadat ‘n administratiewe kostefooi van0,5% verhaal is; en(5) indien die Gemeentes op ’n onafhanklike basis van die Beleggingskonsultant gebruikwil maak, sal die Beleggingskonsultant poog om met die Gemeente se toestemming0,5% (50 basispunte) van die opbrengs aan die Sinode oor te betaal om diekorttermyn likiditeitsdruk van die Sinode te verlaag.3. BELEGGINGSBEGINSEL EN -INISIATIEFDie beleggingsinisiatief van die SDK is dus om te verseker dat fondse formeel en veilig(minimum risiko) belê word en dat gesonde beleggingsbeginsels deurgaans toegepas word.Die beleggingsportefeulje van die Sinode word dus nie op ’n lukrake wyse bestuur nie.Deeglike bestuur van die Sinode se beleggingsportefeulje vind plaas deur:(i)Die aangestelde Beleggingskonsultant3

(ii)(iii)’n Goedgekeurde Beleggingsbeleid Beleggingskomitee.Skematies kan die inisiatief soos volg voorgestel word:4. DIE PAD VORENTOENa afloop van die Inligtingsbyeenkoms sal daar dan ‘n Strategiese Beleggingsplan vir dieSinode opgestel word vir goedkeuring deur die Sinodale Dienskommissie (SDK) via dieSinodale Kommissie vir Administrasie (SKA).Alle navrae kan gerig word aan die Sinodale Kantoor aan:Dr. AS KoortsTel: 082 5599 101E-pos: askoorts@ngkhoeveld.co.za4

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!