10.07.2015 Views

NG KERK SUID-TRANSVAAL - Kerkweb.org

NG KERK SUID-TRANSVAAL - Kerkweb.org

NG KERK SUID-TRANSVAAL - Kerkweb.org

SHOW MORE
SHOW LESS
  • No tags were found...

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

INLIGTI<strong>NG</strong>SDOKUMENT AAN ALLE GEMEENTES1. INLEIDI<strong>NG</strong>Dit is die uitsluitlike doel van die Sinode se Beleggingskomitee om met hierdieInligtingsdokument ons gemeentes direk in te lig van die hoe die Sinode beleggings op ‘ndeursigte en verantwoordelike wyse hanteer en bestuur.Om in vandag se tyd enige belegging effektief en doeltreffend te kan bestuur vereis werklikhoëvlak kundigheid. Om markinligting oor beleggings te bekom is natuurlik baieeenvoudig – u hoef net ’n telefoonoproep of twee te maak. Daar moet egter gewaak wordom sonder meer maar net ’n instelling te skakel om koerse te bekom sonder om deeglikkennis te neem van watter presiese voorwaardes dan aan dié betrokke koerse gekoppelword.Beleggings moet behoorlik bestuur word en daarom het die Sinodale Dienskommissie (SDK)op aanbeveling van die Sinodale Kommissie vir Administrasie (SKA) besluit om ’nBeleggingskomitee saam te stel met ’n goedgekeurde Reglement (aangeheg as BYLAAG 1)asook ’n goedgekeurde Beleggingsbeleid (aangeheg as BYLAAG 2).Verder wil die Sinode ook graag ons gemeentes ondersteun deur goeie advies oorbeleggings aan betrokke gemeentes te kan verskaf.Die SDK het ook kennis geneem dat, na evaluasie, dit blyk dat die likiditeitsdruk op dieSinode huidig ongeveer R2,4 miljoen is, alhoewel die oorkoepelende Balansstaat van dieSinode met alle bates in ag geneem toon dat die Sinode solvent is.2. AGTERGROND EN BESLUITEDie SKA se Dagbestuur het op 3 September 2009 besluit om IFG Africa te nader om ’nvoorlegging te doen oor goeie beleggingspraktyke en om ook ’n analise van die Sinode sehuidige beleggingsfondse, -posisie en –behoeftes aan die SKA op sy AlgemeneJaarvergadering op 22 September 2009 aan te bied.Na aanleiding van die voorlegging deur IFG Africa aan die SKA Jaarvergadering insake dieSinode se beleggings, is besluit op ’n klein werkgroepie om so spoedig as moontlik ingesprek te tree met IFG Africa met die doel om die volledige huidige posisie en samestellingvan die Sinode se fondse beskikbaar vir belegging onder die aandag van IFG Africa te bringasook om te onderhandel en dan tot ’n ooreenkoms te kom sodat die Sinode se huidigebeleggingsfondse op die bes moontlike en veiligste manier belê en bestuur kan word.Die uitkoms van die onderhandelinge is elektronies aan alle lede van die SKAgekommunikeer. Die lede van die SKA was ten gunste van die uitkoms en aanbevelinge vandie werkgroepie. Dié aanbevelinge is dan ook vo<strong>org</strong>elê aan die Sinodale Dienskommissie.Na in diepte beraadslaging en evaluering van die finansiële situasie van die Sinode en bygebrek aan ‘n formele beleggingstruktuur en ‘n beleggingsbeleid, het die SDK op 5 Oktober2009 ‘n dringende besluit geneem wat die volgende aspekte aanraak en wat reedsgeïmplementeer is:1. Gemeentes word aangemoedig om die likiditeitsposisie van die Sinode te verbeter deurmiddel van ’n 0,5% heffing op ’n gesentraliseerde kontantfonds.2

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!