10.07.2015 Views

Die UJ-Eiland.

Die UJ-Eiland.

Die UJ-Eiland.

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die natuurleweDie Eiland, wat feitlik deur bloekombome omring is en sodoende oor ‘nuitstekende windlaning vir geboue beskik, was sedert die bou van die damwalin 1933 onbewoon.Danksy die UJ se sterk verbintenis tot natuurbewaring en strengnatuurbewaringsbeleid wat op die Eiland gevolg word, is daar vandag ‘n rykbron vannatuurlewe met ‘n groot verskeidenheid van plant-, dier- envoëlsoorte op die Eiland.Die Universiteit het, met behulp van skenkings en ruiltransaksies, daaringeslaag om ‘n groot verskeidenheid van wildsoorte op die Eiland te vestig .Vandag spog die Eiland met blesbikke, springbokke, sebras, rooibokke,gemsbokke, duikers en rooihartbeeste, asook ‘n aantal skilpaaie en verskeievoëlsoorte, waaronder die rietkormorant, blouvalkie, nagreier, grasuil enjanfrederik. Meer en meer voëls vestig hulle met verloop van tyd op dieEiland, veral omdat die Eiland gereeld gepatroleer word en só vir hulle ‘n warevoëlparadys bied.Daar word beoog om in die nabye toekoms nog meer diersoorte op die Eilandte vestig en die plantlewe nog verder te troetel. Daar is byvoorbeeld reedsmet ‘n program vir die aanplant van inheemse bome begin.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!