10.07.2015 Views

Die UJ-Eiland.

Die UJ-Eiland.

Die UJ-Eiland.

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die UJ-Eiland.‘n Historiese oorsigDie UJ Eiland is in die Vaaldam naby Deneysville in die Oranje-Vrystaatgeleë. Wat die eiland egter uniek maak, is die feit dat UJ die enigsteuniversiteit ter wêreld is wat sy eie Eiland besit.Die Eiland het oorspronklik deel van die plaas Oase gevorm. Oase het vanaf1902 tot 1934 aan Victor Edouard d’Assonville, die seun van ‘n Franseedelman, behoort. Hy het, met die bystand van sy vrou, Martha, eiehandigklippe gebreek en dit met ‘n ossewa gekarwei om die klipwoning op die plaas,waar UJ se geboue vandag staan, op te rig.Oase, wat daardie jare aan die oewer van die Vaalrivier geleë was, was baiegeïsoleerd en daarom het kommunikasie destyds met behulp van spielsplaasgevind. Volgens afspraak sou ‘n boodskap dan met ‘n bepaaldeaantalflitse oorgedra word. Veral tussen Oase en Vaalbank in Transvaal, waar dieskool geleë was, is daar gereeld met behulp van spiels gesprek gevoer.Toe die Vaaldam uiteindelik in 1934 voltooi is, is die plaas egter onteien en indie Groot Eiland omskep, waarna dit tot in 1973 in staatsbesit sou bly.Die UJ Eiland is vandag steeds in ‘n hoë mate geïsoleerd. Passasiers engoedere kan slegs per boot of per helikopter van af die Gauteng-oewer na dieEiland vervoer word, en só ‘n bootrit duur ongeveer 15 minute.Al hierdie faktore dra egter by om van die UJ Eiland ‘n eiesoortige en idealeplek te maak - ver weg van die druk van die stadslewe.Waarvoor kan die Eiland gebruik word?Die UJ Eiland is die ideale plek vir konferensies, seminare,opleidingskursusse, dagbesoeke en jeugkampe. Hoewel die Eiland meestalvir die eie gebruik deur die Universiteit aangewend word, word dit ook aangroepe uit die sakegemeenskap, kerke, skole en individue beskikbaar gestel.Die fasiliteite is geskik vir klein sowel as groot groepe, maar ‘n minimum van20 en ‘n maksimum van 90 persone per geleentheid word vereis. Die Eilandis ook beskikbaar vir dagbesoekers in groepsverband. Hierdie besoek sluitonder meer ‘n bootrit na/van die Eiland, ‘n wildbesigtigingsrit en ‘n braai in.

Die natuurleweDie Eiland, wat feitlik deur bloekombome omring is en sodoende oor ‘nuitstekende windlaning vir geboue beskik, was sedert die bou van die damwalin 1933 onbewoon.Danksy die UJ se sterk verbintenis tot natuurbewaring en strengnatuurbewaringsbeleid wat op die Eiland gevolg word, is daar vandag ‘n rykbron vannatuurlewe met ‘n groot verskeidenheid van plant-, dier- envoëlsoorte op die Eiland.Die Universiteit het, met behulp van skenkings en ruiltransaksies, daaringeslaag om ‘n groot verskeidenheid van wildsoorte op die Eiland te vestig .Vandag spog die Eiland met blesbikke, springbokke, sebras, rooibokke,gemsbokke, duikers en rooihartbeeste, asook ‘n aantal skilpaaie en verskeievoëlsoorte, waaronder die rietkormorant, blouvalkie, nagreier, grasuil enjanfrederik. Meer en meer voëls vestig hulle met verloop van tyd op dieEiland, veral omdat die Eiland gereeld gepatroleer word en só vir hulle ‘n warevoëlparadys bied.Daar word beoog om in die nabye toekoms nog meer diersoorte op die Eilandte vestig en die plantlewe nog verder te troetel. Daar is byvoorbeeld reedsmet ‘n program vir die aanplant van inheemse bome begin.

Akkommodasie en gerieweDie UJ Eiland bied slaapplek vir 90 persone. Besoekers word in tweeslaapsale gehuisves asook 2 gastehuise, elk met sy eie bad- en toiletgeriewe,‘n eetsaal met kombuisfasiliteite vir 100 persone; ‘n konferensiesaal vir 100persone, asook ‘n kleiner saal met sitplek vir 60 persone.Hierbenewens is daar ‘n verskeidenheid van sport- en ontspanningsfasiliteitevir besoekers beskikbaar, insluitend vleisbraaigeriewe, ‘n swembad en vlugbalen jukseibaan, asook staproetes vir die natuurliefhebber.Die fasiliteite word bestuur deur ‘n getroude egpaar wat op die Eiland woonen wat ook tydens kampe vir die spyseniering verantwoordelik is.

Kamptariewe:Tariewe is op aanvraag beskikbaar.Die pakket wat aangebied word, sluit onder meer die volgende in:‘n Eenmalige oorvaart na en van die Eiland.Slaapgeriewe (beddegoed ingesluit)Drie maaltye per dag.Die moontlike gebruik van die gemeubileerde lesingsale, elk metoorhoofse projektors en ‘n blaai- en skryfbord toegerus.Die volle gebruik van die vleisbraai en ontspanningsgeriewe.Navrae:Mev. M KirsteinKoshuis- en VerversingsdiensteUniversiteit van JohannesburgPosbus 524Aucklandpark2006Telefoon nommer 011 559 2863Faksnommer 011 559 2405

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!