12.07.2015 Views

Kruis en Dwars 2010-05-20 - Kerkweb.org

Kruis en Dwars 2010-05-20 - Kerkweb.org

Kruis en Dwars 2010-05-20 - Kerkweb.org

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

20 Mei 2010 Bladsy 3 van 18Nuusblad van die Sinode HoëveldKan ook volledig afgelaai word by ons webblad www.kerkweb.orgDr. Duncan Prinsloo (62), wat dié memorandum aan Chipu oorhandig het, het gesê “ek is moegvir mense wat kla, op hul agterstewe sit en nie bereid is om iets te doen nie”. Prinsloo sukkel omte loop nadat rowers hom en sy vrou op hul plaas by Vaalbank buite Bronkhorstspruit aangevalhet. Dieselfde koeël wat sy vrou, Laetitia (54), se dood veroorsaak het, het Prinsloo in die ruggetref en hom verlam gelaat. Sedert die voorval het hy weer geleer om te loop.“As ons almal opstaan teen misdaad, glo ek dat daar iets moet gebeur. Dan sal daar nie weer ’nvrou vermoor of verkrag word nie,” het hy gesê.Mev. Juanita van der Walt (35) van Pretoria-Noord het gister ’n angelier ter nagedagtenis aanAnika Smit (17), ’n vriendin, gelê.Anika is sowat twee maande gelede wreed in haar ouerhuis in Theresapark, in die noorde vanPretoria, vermoor. Haar moordenaar/s het haar hande afgesny en saamgeneem. Anika het altydmet Van der Walt se drie dogters, wat onderskeidelik 13, tien en sewe jaar oud is, gespeel.Ná dié wrede moord, het Van der Walt gesê, “is die tieners in Akasia bang”.“Hulle wil nie meer in die strate loop of fietsry nie.“Om te lê en kla is geen moeite nie. Dit is wanneer jy in jou motor moet klim om saam te staan,wat dit moeite vat.“As ons nie gaan opstaan en standpunt inneem nie, gaan niemand dit doen nie,” het sy gesê.1.2 GEREFORMEERDE VERSETNA INHOUDSOPGAWEOorgeneem uit die 14 Mei 2010 Nuusbrief van die Noordelike Sinode.DANKIE HERMIENMisdaad en geweld raak deesdae letterlik elke Suid-Afrikaner. Vanuit verskeie oorde is daar ookstemme dat die owerhede nie genoeg doen om die situasie te bestuur nie. So byvoorbeeld word landwye protesaksie vir 19 Mei deur Solidariteit gereël (www.misdaadprotes.co.za).Die Noordelike Sinode het tyd gelede goed besin oor Christen se optrede in situasie waarhy magteloos teenoor die owerhede se optrede (of gebrek aan optrede!) voel. Die riglyne wat naaanleiding van die studie geformuleer is, kan dalk help om bietjie perspektief te gee.1. DIE PROBLEEMSTELLINGIn die wêreld waarin ons leef kry ons dikwels die gevoel dat een of ander owerheidsinstansie symag misbruik. Soms is dit ’n verkeersdepartement; soms ’n skool, soms ’n regering, soms ’namptenaar. Die owerheidsinstansie se optrede kan vernederend, selfs lewensbedreigend wees.Wanneer ’n mens so ’n situasie beleef is daar dikwels 'n gevoel van moedeloosheid ofmagteloosheid of selfs woede.Nou is die vraag: hoe behoort 'n christen in so 'n situasie op te tree? Gee die Bybel of onsgereformeerde belydenisagtergrond vir ons enige koers?Die Noordelike Sinode van die NG Kerk het hierdie vraag probeer beantwoord en na ’n deeglikeondersoek 'n 14-tal riglyne geformuleer. Ons hoop dat hierdie riglyne kan help om perspektief tebring en dat lidmate daarin ’n uitdaging sal sien om in hulle gemeenskappe hoop te bring en ’nverskil te maak.2. DIE RIGLYNE:(1) Gereformeerde verset (GV) is 'n uitdrukking van ons geloof dat Jesus Christus die Here vandie wêreld is.(2) GV is 'n weiering om te wanhoop selfs wanneer 'n owerheidsinstansie 'n gemeenskaponregmatig oorheers met wisselende vorms van intimidasie, geweld, uitbuiting, roof enmoord.(3) GV is altyd die soek na reg en geregtigheid vir alle mense uit liefde en nie uit wraak,eiegeregtigheid, magteloosheid of hebsug nie.(4) GV is nooit die soeke na eie - of groepsbelange nie, maar die soeke na die beswil van diehele gemeenskap.(5) GV behoort vanuit die geloofsgemeenskap beoefen word.(6) GV kan net in gehoorsaamheid aan die Woord van God beoefen word.(7) GV is ’n konsekwente uitvloeisel van ’n Geesvervulde lewe waar kwaad nooit aanvaar wordas 'n normale deel van die gemeenskap nie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!