12.07.2015 Views

XT - WISKUNDE Graad 12

XT - WISKUNDE Graad 12

XT - WISKUNDE Graad 12

SHOW MORE
SHOW LESS
• No tags were found...

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

XT - WISKUNDE Graad 12Naam:Vak: Euklidiese Meetkunde: SirkelsPunte: 70Klas:Datum:Vraag 1 verwys na die volgende sketsSkets 1: 1008Vraag 1: Waar/Onwaar [6]Op hierdie figuur: O is die middelpunt van die sirkel.Wiskunde - LU 3 : AS 2BD⊥ACradius=10cmAC=16cmBD sal dan gelyk wees aan 16cm.WAARONWAARVraag 2 verwys na die volgende sketsBladsy 1

Skets 2: 1050Vraag 2: Waar/Onwaar [8]Wiskunde - LU 3 : AS 2Twee sirkels sny by A en B. AC is 'n raaklyn aan die kleiner sirkel en AD is 'n raaklyn aan die groter sirkel.Dit kan nou, met hierdie inligting, bewys word dat AE = AF.WAARONWAARVraag 3 verwys na die volgende sketsSkets 3: 1019Bladsy 2

Vraag 3: Veelvuldige Keuse [4]Op hierdie figuur: CBA en CDE is raaklyne aan die sirkel.Wiskunde - LU 3 : AS 2As Cˆ= 42 ° , dan is Fˆ=...A 42°B 69°C 159°D 138°Vraag 4 verwys na die volgende sketsSkets 4: 1010Vraag 4: Waar/Onwaar [2]ABOC is 'n koordevierhoek op hierdie skets.Wiskunde - LU 3 : AS 2WAARONWAARVraag 5 verwys na die volgende sketsBladsy 3

Skets 5: 1075Vraag 5: Veelvuldige Keuse [2]Op hierdie skets is  = ...Wiskunde - LU 3 : AS 2AĈ2BˆB1CˆD1DĈ1Vraag 6: Socrates [1]Voltooi die volgende:'n Hoek op die omtrek van die sirkel, onderspan deur 'n middellyn van daardie sirkel, is ...Wiskunde - LU 3 : AS 2Vraag 7 verwys na die volgende sketsBladsy 4

Skets 6: 1005Vraag 7: Socrates [4]Op hierdie figuur: O is die middelpunt van die sirkel.Wiskunde - LU 3 : AS 2BAC ˆ= 37°Die grootte van OBC ˆ sal gelyk wees aan ...Tik slegs die grootte van die hoek.Vraag 8 verwys na die volgende sketsSkets 7: 1021Bladsy 5

Vraag 8: Cloze [8]Op hierdie figuur: CB en CD is raaklyne aan die sirkel.Wiskunde - LU 3 : AS 2BF=FDBFD ˆ= 102°Die grootte van BDA ˆ sal gelyk wees aan (Antw. 1).As EBA ˆ= 18 ° , dan sal die grootte van Aˆgelyk wees aan (Antw. 2) en die grootte van Ĉ sal (Antw. 3) wees.1 2318° 39° 84°12° 57° 78°Vraag 9 verwys na die volgende sketsSkets 8: 1058Vraag 9: Cloze [8]Middellyn COM halveer koord AB by P op hierdie skets.Wiskunde - LU 3 : AS 2Voltooi die volgende bewys dat AOM ˆ = Dˆ:∆CAP≡ ∆CBP1Cˆ= ADB ˆ2 2AOM ˆ = 2.Cˆ1[rede: (Antw. 1)][rede: (Antw. 2)][rede: (Antw. 3)]Bladsy 6

1 23(90°, Sk.S, S) (S, ∠, S) (S, S, S)AO = OM (radiusse)ACB ˆ = ADB ˆ= 90°boog AM: middelpunts-∠ = 2 ×omtreks-∠AB onderspan gelyke ∠'e op omtrekVraag 10 verwys na die volgende sketsSkets 9: 1054Vraag 10: Socrates [4]Wiskunde - LU 3 : AS 2BC is 'n raaklyn aan die sirkel by B op hierdie skets. As die middellyn AB die koord DE by M halveer, dan is DE ... aanBC.Vraag 11: Socrates [1]As die radius van 'n sirkel 'n koord van daardie sirkel halveer, dan is die radius ... op/aan die koord.Wiskunde - LU 3 : AS 2Vraag 12 verwys na die volgende sketsBladsy 7

Skets 10: 2001Vraag 12: Veelvuldige Keuse [3]Op hierdie figuur: CA is die middellyn van die sirkel.Wiskunde - LU 3 : AS 2ˆ ADE=xDus is x = ...A 64°B 26°C 90°D 38°Vraag 13 verwys na die volgende sketsBladsy 8

Skets 11: 1012Vraag 13: Waar/Onwaar [7]Op hierdie figuur: O is die middelpunt van die sirkel.Wiskunde - LU 3 : AS 2Ô = 176°2ˆP=yˆR = 3yDie grootte van ˆR sal dan gelyk wees aan 68°.WAARONWAARVraag 14 verwys na die volgende sketsSkets 12: 1009Vraag 14: Waar/Onwaar [4]Op hierdie figuur: CDE is 'n raaklyn aan die sirkel.Wiskunde - LU 3 : AS 2BF CDE∆ BDFsal dan 'n gelykbenige driehoek wees.WAARONWAARBladsy 9

Vraag 15 verwys na die volgende sketsSkets 13: 1057Vraag 15: Cloze [8]Op hierdie skets: WT SUWU en UTis gelyke koorde.Wiskunde - LU 3 : AS 2Voltooi die volgende bewys dat SU'n raaklyn aan die sirkel is:PˆPˆ= Pˆ1 2= Wˆ2 2[rede: (Antw. 1)][rede: (Antw. 2)]∴ SUis 'n raaklyn. [rede: (Antw. 3)]1 23WU = UT UT onderspan gelyke ∠'e verw. ∠'e; WT || SUraaklyn-koord stellingWU onderspan gelyke ∠'eomgekeerde van raaklyn-koordstelling∆PWU ≡ ∆PTUPU is 'n middellyn15 Vrae, 10 BladsyeBladsy 10

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!