13.07.2015 Views

Lees grafieke

Lees grafieke

Lees grafieke

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

XT - SYFERVAARDIGHEID Graad 1Naam:Vak: <strong>Lees</strong> <strong>grafieke</strong>Punte: 10Klas:Datum:Vrae 1 tot 3 verwys na die volgende sketsSkets 1: 1ARC19.GIFVraag 1: Waar/Onwaar [1]Wiskunde - LU 1 : AS 4; LU 5 : AS 6Die grootste getal kinders hou van swem.WAARONWAARVraag 2: Waar/Onwaar [1]Wiskunde - LU 1 : AS 4; LU 5 : AS 6Die kleinste getal kinders hou van netbal.WAARONWAARVraag 3: Waar/Onwaar [1]Wiskunde - LU 1 : AS 1; LU 5 : AS 6Twee kinders hou van rugby.WAARONWAARVrae 4 tot 6 verwys na die volgende sketsBladsy 1


Skets 2: 1AIR42.GIFVraag 4: Cloze [1]Hennie het die helfte van sy geld op (1) spandeer.Wiskunde - LU 5 : AS 61lekkers skyfies roomysVraag 5: Cloze [1]Ansie het die minste geld op (1) spandeer.Wiskunde - LU 5 : AS 61roomys lekkers skyfiesVraag 6: Cloze [1]Bennie het die meeste van sy geld op (1) spandeer.Wiskunde - LU 5 : AS 61skyfies lekkers roomysVrae 7 tot 8 verwys na die volgende sketsBladsy 2


Skets 3: 1MCA49.BMPVraag 7: Socrates [1]Kyk na die groen ry.Wiskunde - LU 1 : AS 1, AS 4; LU 5 : AS 6Daar was ... seesterre in die rotspoel.Vraag 8: Socrates [1]Kyk na die blou ry.Wiskunde - LU 1 : AS 1, AS 4; LU 5 : AS 6Daar was ... krappe in die rotspoel.Vraag 9 verwys na die volgende sketsBladsy 3


Skets 4: 1AIR23.GIFVraag 9: Veelvuldige Keuse [1]Wiskunde - LU 5 : AS 6Dinsdag en Donderdag het hulle altesaam ... kg ingesamel.A 8B 5C 9Vraag 10 verwys na die volgende sketsSkets 5: 1MCA21.GIFBladsy 4


Vraag 10: Veelvuldige Keuse [1]... van my vriende hou van roomys.Wiskunde - LU 1 : AS 1; LU 5 : AS 6AAgtBVierCTien10 Vrae, 5 BladsyeBladsy 5

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!