12.07.2015 Views

Die Groep - Shoprite

Die Groep - Shoprite

Die Groep - Shoprite

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die Groep4Handelsnaam Opsomming Teikenmark Aantal winkelsShoprite is die oorspronklike besigheid vandie Groep en bly die vlagskip-handelsnaamwat die massa-middelmark bedien. Dit is die handelsnaam met die meestewinkels in die RSA en die handelsnaam wat gebruik word om die groei inAfrika te lei. Die handelsnaam se kernfokus is daarop gemik om die massasvan die laagste moontlik pryse op ’n reeks kruideniersware en sekereduursame goedere te voorsien. Spesifieke klem word op basiese produkte,wat kritiek is vir die kernteikenmark, geplaas.LSM 4 – 7 RSA: 361Nie-RSA: 92Totaal: 453Usave is ’n geen-fieterjasies afslagwinkel wat opdie laerinkomste verbruiker fokus. Hierdie kleinerformaat, beperkte reeks winkel is ’n idealemanier waarop die Groep in Afrika uitbrei en voorsiening maak vir heelwatgroter indringing in onderbediende gebiede binne Suid-Afrika.LSM 1 – 5 RSA: 243Nie-RSA: 56Totaal: 299better and betterCheckers fokus op die hoër-inkomsteverbruiker met min tyd vir inkopies endifferensieer homself ten opsigte van sy spesialiteitsreekse vleis, kase enwyne. Sy volledige reeks kruideniersware en huishoudelike items wordbeloof teen ’n deurlopende goeie waarde waarvoor die Groep bekendheidverwerf het. Die winkels dwarsoor Suid-Afrika, Namibië en in Botswana isin winkelsentrums en ander gerieflik-geleë besigheidspersele, toeganklik virdie meer gegoede residensiële gebiede.LSM 8 – 10 RSA: 168Nie-RSA: 5Totaal: 173Checkers Hyper bied dieselfde spesialiteitskoskeuseen goeie waarde vir geldas Checkers, maar binne groot-formaat winkels wat grootmaat inkopies eerderas gemaksinkopies aanmoedig. Die algemene handels ware reekse is by verre wyerin die Hyper winkels, en fokus op kategorieë soos klein toe rus ting, troeteldiertoebehore, tuin- en swembad sorg, buitemuurse toerusting, huisverbeteringe,huisware, babaprodukte, speelgoed en skryf behoeftes. Checkers Hyper winkelsword slegs in Suid-Afrika gevind in gebiede met ’n hoë bevolkingsdigtheid.LSM 8 – 10 RSA: 29Nie-RSA: 0Totaal: 29Die OK Furniture-ketting, met sy wye geografieseverspreiding van winkels, streef daarna om ’n wyeverskeidenheid meubels, elektriese toebehore entuisvermaakprodukte teen die laagste pryse metonberispelike diens, teen afslagpryse, vir kontant of oprekening, te bied. Die ketting verkoop kwaliteit teen’n goedkoop prys, nie goedkoop kwaliteit nie.LSM 5 – 7 RSA: 233Nie-RSA: 35Totaal: 268’n Ketting van klein-formaat winkels wat grootliks indigbevolkte gebiede voorkom en ’n weldeurdagte reeksvan wit goedere en tuisvermaakprodukte asookbeddegoed en matte verkoop, vir kontant of teenkompeterende kredietopsies.LSM 5 – 7 RSA: 18Nie-RSA: 1Totaal: 19SHOPRITE HOLDINGS BPK GEÏNTEGREERDE VERSLAG 2013

5Handelsnaam Opsomming Teikenmark Aantal winkelsHouse & Home bied sy klante ’n kwaliteitkoopervaring en ’n wye verskeidenheid vanbekostigbare, eksklusiewe en welbekende reeksemeubels, toerusting, tuisvermaak en vloerbedekkings.LSM 7 – 10 RSA: 46Nie-RSA: 3Totaal: 49MediRite is op dreef om een van die gerief liksteapteke vir miljoene Suid-Afrikaanse kruidenierskoperste word. MediRite apteke binne Shopriteen Checkers winkels voorsien in die groeiende behoeftes van al sy klantedeur maklik bereikbare en bekostig bare gesondheidsorg te bied. Baie vandie apteke is geleë in supermarkte wat voorheen benadeelde gebiedebedien en waar mediese praktisyns skaars is.Dieselfde asShoprite enCheckersRSA: 142Nie-RSA: 4Totaal: 146LiquorShop bied ’n eksklusiewe, gemaklikekoopervaring aan Shoprite en Checkers klante.LiquorShop se bemarking fokus veral opShoprite en Checkers verbruikers, maar dieligging – met ’n ingang wat apart is van diesupermark – nooi die verbygaande publiek ook.Dit bied ’n volledige verskeidenheid wyne, biereen sterk drank.Dieselfde asShoprite enCheckersRSA: 190Nie-RSA: 5Totaal: 195Transpharm Farmaseutiese Groothandelaarsversprei ’n wye reeksfarmaseutiese produkte en chirurgiese toerusting aan MediRite apteke enander apteke, hospitale, klinieke, resepterende dokters en veeartse regoorSuid-Afrika. Die Shoprite Groep brei hierdie dinamiese maatskappy uit deursy nasionale verspreidingsnetwerk te versterk.Fokus op apteke,veeartse,klinieke,hospitale enresepterendedokters.Die OK Franchise Afdeling (OKFD) het dit vir dieGroep moontlik gemaak om vastrapplek in ’n diversereeks van meestal kleiner, gemaksgeoriënteerdemarkte te bekom, geleë in plattelandse dorpe, voorstedeen woonbuurte. Die winkels bied ’n wye reeks vars- en nie-bederfbarevoedselitems en algemene handelsware. Die OKFD sluit tien supermarkteen geriefswinkelformate in onder die OK- en Friendly-handels merke, ’ngroothandelaar (Megasave) asook twee aangevoegde drankafset punte(Enjoy OK Liquor Store en Friendly Liquormarket). Die OK handelsnaamword slegs toegeken aan afsetpunte wat aan bepaalde vereistes voldoen.Die verskillendewinkelformatemet hulleuiteenlopendeidenti teite enfasili teite,voor sien in diebehoeftes vandie gemeenskapwaarin hullevoor kom.RSA: 340Nie-RSA: 40Totaal: 380Hungry Lion dryf tans handel in agt lande inAfrika en bedien smaaklike gebraaide hoender in’n kompeterende sneldiens restaurant omgewing. Sy oogmerk is om diehandelsmerk uit te brei deur eerste-wêreld standaarde toe te pas en goeiekwaliteit en diens teen bekostigbare pryse te verseker. Dit wordverwesenlik deur die deurlopende effektiewe lewering van die HungryLion-handelsnaam belofte; om altyd koningsgrootte hoenderporsies endiens aan klante te lewer.LSM 3 – 6 RSA: 129Nie-RSA: 37Totaal: 166

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!