13.07.2015 Views

cyperfos 500 ec - Nulandis

cyperfos 500 ec - Nulandis

cyperfos 500 ec - Nulandis

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

MAIZEBlack maize beetleStalk borerTOMATOESAmerican bollwormSemi-(Plusia)looperThrips1 065 ml / ha10 ml / 100 m rowlength in 3 l water3,7 ml/ 100 m rowlength in 3 l waterApply between375 and 525 ml/hadepending on theplant density/rowspacing1 l / ha150 - 200 mlApply as an overall application in 200 l water prior to plant.Incorporate to a depth of 100 mm by rotary disc.Apply in a 30 cm wide band behind the planter press-wheel andcover with a layer of soil by dragging a piece of iron or a chainbehind the planter. A reduction in efficacy may occur under drysoil conditions.Ground application:Early planting: Apply when 5 % of the plants are infested witheggs or when 3 – 5 % of the plants show “shot hole” damage.If control of this infestation is delayed too long, the larvae maybe protected inside the stalk and poor results can be expected.Larvae below the dew line will also not be controlled.Plants subjected to drought "stress" or withering mayshow poor control due to funnel closure and the absenceof dew. Application should be directed onto the row, intothe funnel. Use hollow cone or full cone nozzles. It maysometimes be necessary to use two spray nozzles directed intothe funnel, to ensure minimum water volume coverage of3 l /100 m.Late planting: Apply the first spray 30 - 35 days after plantingand repeat 14 days later.Pivot application:The irrigation system must be correctly calibrated. Ensure thatthe rate of Cyperfos 500 EC pumped into the mainstream ofthe mixing tank correspond with the application area andrecommended dosage. The registration holder does not takeresponsibility for faulty systems and incorrect application.The irrigation system must operate at maximum speed.Application dosage must be between 2 – 6 mm / ha (do notexceed 7 mm water / ha).Hard water must be corrected with the addition of Bladbuff 7or Bladbuff 12 before adding Cyperfos 500 EC.Ensure even application of Cyperfos 500 EC on the specifiedarea by the irrigation system's spray nozzles (the spray nozzlesmust not be closed).PLEASE NOTE: Not suitable for grazing if pivotapplication is used.Ground ApplicationAt first signs of infestation, apply as full cover spray. Repeat at7 day intervals or as necessitated by crop inspection.High VolumeApply up to 500 l spray mixture to plants up to 600 mm highand 1000 l/ha or more to plants higher than 600 mm e.g.trellised tomatoes. Do not use more than 1 l Cyperfos 500 ECper hectare.Cyperfos 500 EC Submitted May 2012 and Approved October 2012

WHEATRussian wheataphids(Diuraphis noxia)800 - 1 065 ml / ha Ground application: Apply as an overall sprayUse higher dosage rate for the first application and where highinfestation occurs. Start spraying when the first signs ofinfestation are observed. Repeat sprays 8 - 10 days later ifnecessary. Apply in 200 – 300 l water / ha depending on size ofthe plants.Aerial application: Apply in not less than 30 l water / ha.NOTE: These applications will also suppress Black maizebeetle.Green and brownaphids800 ml / ha Ground application:Apply in a minimum of 300 l water/ha. Repeat after 10-14 daysif necessary.BLADBUFF 12 ® is the registered trademark of AECI Limited (Nulandis a division of AECI Limited).BLADBUFF 7 is the registered tradename of Nulandis (A division of AECI Ltd.)PAMFLETCYPERFOS 500 ECReg. Nr L7606, Wet Nr. 36 van 1947Namibiese Reg. Nr. N-AR 1260‘n EMULGEERBARE KONSENTRAAT KONTAK- EN MAAGINSEKDODER VIR DIE BEHEER VAN VERSKEIEPLAE OP GEWASSE SOOS AANGEDUI.INSEKDODERGROEPKODESChlorpirifos (Organofosfaat) 1BSipermetrien (Piretroïed) 3AAktiewe bestanddele:Chlorpirifos (Organofosfaat) .............. 450 g/lSipermetrien (Piretroïed) …………… 50 g/lREGISTRASIEHOUER:Nulandis (‘n Afdeling van AECI Beperk)Reg. Nr. 1924/002590/06Posbus 14418Witfield, 1467Tel : (011) 823 8000SKADELIKWAARSKUWINGS:LAAT DIE VOLGENDE ONTHOUDINGSPERIODES TOE (MINIMUM AANTAL DAE WAT MOET VERSTRYK)TUSSEN LAASTE TOEDIENING EN OES:KANOLA...................................................................................................................................... 28 DAEKORING, MIELIES, GRAANSORGHUM ………………. ............................................................ 32 DAEKORING & MIELIES (VIR BEWEIDING) ..................................................................................... 35 DAESITRUS ..................................................................................................................... ...... 60 DAETAMATIES ................................................................................................................................. 4 DAEHanteer uiters versigtig.Giftig indien ingesluk, ingeasem of deur die vel geabsorbeer word.Mag oogirritasie veroorsaak.Cyperfos 500 EC Submitted May 2012 and Approved October 2012

WEERSTANDSWAARSKUWING:Vir weerstandsbestuur is Cyperfos 500 EC ‘n groepkodes 1B en 3A insekdoder. Enige populasie van ‘nspesifieke insek mag individue insluit wat ‘n natuurlike weerstand het teen Cyperfos 500 EC of andergroepkodes 1B en 3A insekdoder. Die weerstandbiedende individue domineer die insekpopulasie wanneerhierdie insekdoder herhaaldelik gebruik word. Die weerstandbiedende insekte mag dalk nie deur Cyperfos 500EC of ander groepkodes 1B en 3A insekdoder beheer word nie. Ervare konsultante moet gekontak word oorplaaslike weerstandsbeheer strategieë. Die volgende klassifikasies is gebaseer op die manier van werking,hierdie klassifikasies bewys dat insek- en mytweerstand teen insek- en mytdoders ontstaan as gevolg vanverhoogde metabolisme, verlaagde penetrasie of gedragsveranderinge. Hierdie verandering is nie gekoppel aanenige “site of action” klassifikasie nie, maar is spesifiek vir individuele chemikalieë of chemiese groepkodes.Nieteenstaande, bly die afwisseling van middels met verskillende groepkodes steeds ‘n lewensvatbarebestuurstegniek.Om weerstand teen insekdoders te vertraag:• Vermy die eksklusiewe herhaaldelike gebruik van insekdoders in dieselfde insekdodergroepkode. Wissel afmet, of gebruik tenkmengsels van produkte in verskillende insekdodergroepkodes.• Integreer ander beheermaatreëls (chemies, verbouing, biologies) in insekbeheerprogramme.Vir spesifieke inligting oor weerstandsbestuur kontak die registrasiehouer van hierdie produk.GEBRUIKSAANWYSINGS: GEBRUIK SLEGS SOOS AANGEDUIBladbuff 7 (Reg. Nr. L8121) en /of Bladbuff 12 (Reg. Nr. L8201) moet by die water in die spuittenk gevoeg wordom 'n pH van minder as 5 te verseker sodat die aktiewe bestanddele in Cyperfos 500 EC nie afbreek nie.Die word aanbeveel dat Bladbuff 7 of Bladbuff 12 altyd eerste met die spuitwater gemeng word.LUGTOEDIENING :Lugtoediening mag slegs deur ‘n geregistreerde lugbespuitingsoperateur met ‘n korrek gekalibreerde,geregistreerde vliegtuig volgens die instruksies van SANS kode 10118 (Aerial Application of AgriculturalRemedies) gedoen word. Dit is belangrik om te verseker dat die spuitmengsel eweredig oor die teikenareaversprei word en dat die verlies aan spuitmengsel tydens toediening tot ‘n minimum beperk word. Dit is dusbelangrik om aan die volgende kriteria te voldoen:Toerusting:q Gebruik geskikte atomiseringsapparaat (hidroliese of roterende spuitkoppe) wat die vereiste druppelgrootteen bedekking sal produseer, maar wat die minste verlies van produk deur wegdrywing sal verseker.q Die operateur moet ‘n stelsel gebruik wat ‘n druppelspektrum met die kleinste moontlike relatiewe span salproduseer.q Al die spuitneuse/atomiseerders moet in die binneste 75 % van die vlerkspan geplaas word om diebeweging van druppels in die vlerkvorteks in te verhoed.Toedieningsparameters:q ‘n Minimum volume van 25 - 30 l spuitmengsel per hektaar word aanbeveel. Aangesien hierdie produk nieteen ‘n verlaagde volume getoets is nie, kan die registrasiehouer nie effektiwiteit waarborg, ofverantwoordelik gehou word vir enige nadelige effek indien hierdie produk teen ‘n laer volume as hierboaanbeveel, uit die lug toegedien word nie.q ‘n Druppelbedekking van 30-40 druppels per cm 2 moet op die teikenarea herwin word.q ‘n Druppelspektrum met ‘n VMD van 250 - 280 mikron word aanbeveel. Verseker dat die produksie van fyndruppels (kleiner as 150 mikron) tot ‘n minimum beperk word.q Die hoogte van die spuitbalk moet op 3-4 meter bo die teiken gehandhaaf word. Moenie spuit wanneer dievliegtuig aan die bopunt is van, of tydens ‘n duik, of terwyl dit uitklim of draai nie.q Dien toe voordat die gewas te ruig word wat sal verhoed dat plante behoorlik bedek word.Meteorologiese toestande :qqDie verskil tussen die nat- en droëbollesing, soos met ‘n swaaihigrometer bepaal, moet nie 8°C oorskry nie.Moenie toedien tydens turbulente, onstabiele toestande gedurende die hitte van die dag wanneer styg endalende konveksie windbeweging plaasvind nie.Cyperfos 500 EC Submitted May 2012 and Approved October 2012

qqMoenie toedien onder temperatuur inversie toestande (deur bo of binne die inversielaag te spuit) nie.Moenie spuit indien die windspoed 15 km/uur oorskry nie.Algemeen :qqSorg dat die lande akkuraat gemerk is en die spuitoperateur presies weet watter lande gespuit moet word.Verkry ‘n versekering van die spuitoperateur dat aan die bogenoemde vereistes voldoen sal word.Cyperfos 500 EC Submitted May 2012 and Approved October 2012

TOEDIENINGSINSTRUKSIES:Hoeveelhede aangedui per 100 liter water is bedoel vir Hoë Volume bespuitings.TOEDIENINGSTABEL:GEWAS EN PLAAGKANOLARuitrugmot (Plutellaxylostella) &Plantluise(Brevicorynebrassicae)DOSIS / 100 lWATER OF SOOSAANGEDUI1 l / ha Grondtoediening:OPMERKINGSDien toe in 110- 250 l water/ha as ‘n enkel toedieningsodra die eerste plae opgemerk word.Lugtoediening: Dien toe in minstens25 - 30 l water / ha.SITRUSRooidopluis(Aonidiella aurantii)105 ml VOORKOMENDE BEHANDELING: Vir die gebruik inboorde waar Rooidopluis kommersieël onder beheer is.1. Dien as ‘n voldekbespuiting toe by 80 - 100 %blomblaarval.2. In warm laagliggende gebiede met spesialeverwysing na jong bome óf in ander areas waar ‘ntweede bespuiting nodig geag word, herhaaltoediening 5 - 8 weke na die lentetoediening.Amerikaanse bolwurm 80 ml Dien toe met blomtyd as ‘n ligte dekbespuiting wanneerplaag opgemerk word. Herhaal indien nodig.Plantluise 20 ml Dien toe as ‘n ligte dekbespuiting. Herhaal indien nodig.Witluise 105 ml Dien toe wanneer plaag opgemerk word. Herhaaltoediening indien nodig. Dien toe as ‘n voldekbespuitingen verseker deeglike bedekking.Lemoenvlinderruspe 50 ml Dien toe as ‘n ligte dekbespuiting. Herhaal indien nodig.Cyperfos 500 EC Submitted May 2012 and Approved October 2012

GEWAS EN PLAAGDROë BONESwartmieliekewerGRAANSORGHUMSwartmieliekewerMIELIESSwartmieliekewerDOSIS / 100 lWATER OF SOOSAANGEDUI10 ml / 100 m rylengte in3 liter water1 065 ml / ha10 ml / 100 m rylengte in 3 lwater1 065 ml / ha1 065 ml / ha10 ml / 100 m rylengte in3 l waterOPMERKINGSDien toe in die plantvoor direk agter die planterskoenvoordat die voor toegemaak word.Dien toe as ‘n algehele bespuiting tydens plant. Bewerkin die grond in.Dien toe in die plantvoor direk agter die planterskoenvoordat die voor toegemaak word. ‘n Afname ineffektiwiteit mag voorkom tydens droë grondtoestande.Dien toe as ‘n algehele dekbespuiting in 200 l water vóórplant. Inkorporeer tot en met ‘n diepte van 100 mm metdie gebruik van ‘n roterende skyf.Dien toe as ‘n algehele dekbespuiting in 200 l water vóórplant. Inkorporeer tot en met ‘n diepte van 100 mm metdie gebruik van ‘n roterende skyf.Dien toe as ‘n 30 cm breë baan agter die planterdrukwielen bedek met grond deur van ‘n slypyster of kettinggebruik te maak.‘n Afname in effektiwiteit mag voorkom tydens droëgrondtoestande.Cyperfos 500 EC Submitted May 2012 and Approved October 2012

Stronkboorder3,7 ml / 100 m rylengte in3 l waterDien toe tussen375 en 525 ml/haafhangende van die plantrywydte / plant digtheid1 l / haGrondtoediening:Vroeë plantdatum: Dien toe sodra 5 % van die plantemet eiers besmet is óf wanneer 10 % van die plante“haelskade” toon. Indien daar te lank gewag word sal dieruspes te diep indring en buite bereik van die insekdoderwees wat swak resultate tot gevolg sal hê.Larwes onder die doulyn sal nie beheer word nie. Byplante onder droogtestremming óf verleptetoestande, kan die effektiwiteit verlaag word asgevolg van kelke wat toemaak en die afwesigheidvan dou. Toediening moet ry-gerig wees, binne-indie kelk in. Gebruik vol- of holkeëlspuitpunte. Dit issoms nodig om twee spuitpunte in die kelk in te rig omdie minimum water volume van 3 l /100m te verkry.Laat plantdatum: Dien eerste bespuiting toe 30 tot 35dae na plant en herhaal 14 dae later. Rig bespuiting inkelk in.Spilpunt toediening:Verseker dat die besproeïingstelsel reg gekalibreer is.Verseker dat die tempo waarteen Cyperfos 500 EC indie mengtenk se hoofstroom geplaas word, van só ‘naard is dat dit ooreenstem met die oppervlakte toegedienen volgens die aanbevole dosis is. Die registrasiehouerneem egter nie verantwoordelikheid vir foutiewe stelselsen onakkurate toediening nie.Die besproeïingstelsel moet werk teen maksimumspoed.Toediening moet wees tussen 2 – 6 mm / ha (moenie7 mm water/ha oorskry nie).Harde water in die mengtenk moet met Bladbuff 7 ófBladbuff 12 reggestel word voordat Cyperfos 500 ECbygevoeg word.Dit is noodsaaklik dat spuitpunte / koppe op diebesproeïingstelsel van só ‘n aard is dat egaligebespuiting oor die toegediende oppervlakte versekerword (spuitkoppe moenie gesluit wees nie).LET WEL: Nie geskik vir beweiding as spilpunttoediening gebruik word nie.TAMATIESAmerikaanse bolwurm,Vals- (Plusia)landmeter150 - 200 ml Grondtoediening:Dien ‘n voldekbespuiting toe met eerste tekens van ‘nbesmetting. Herhaal met 7-dae tussenposes of soosbenodig word deur gewasinspeksie.Hoë volume:Plante 600 mm en kleiner, dien tot 500 lspuitmengsel/ha toe. Plante 600 mm en groter dien tot1 000 l spuitmengsel/ha toe, bv. opgeleide tamaties.Moenie meer as 1 l Cyperfos 500 EC / ha gebruik nie.BlaaspootjieCyperfos 500 EC Submitted May 2012 and Approved October 2012

KORINGRussiese koringluis(Diuraphis noxia)800 – 1 065 mll/ ha Grondtoediening: Dien toe as ‘n algehele bespuiting.Gebruik die hoër dosis vir die eerste bespuiting en waarbesonder swaar besmettings voorkom. Begin toedieningsodra eerste tekens van besmetting waargeneem word.Herhaal bespuiting 8 - 10 dae later indien nodig.Afhangende van plantgrootte, dien in 200 - 300 l water /ha toe.Lugtoediening: Dien toe in nie minder as 30 l water /ha.NOTA: Hierdie toedienings sal ook swartmieliekeweronderdruk.Groen en bruinplantluise800 ml / ha Grondtoediening: Dien toe in ‘n minimum van 300 lwater/ ha. Herhaal na 10-14 dae indien nodig.BLADBUFF 7 is die registreerde handelsnaam van Nulandis (‘n Afdeling van AECI Beperk)BLADBUFF 12 ® is die geregistreerde handelsmerk van AECI Beperk (Nulandis ‘n afdeling van AECI Beperk).Cyperfos 500 EC Submitted May 2012 and Approved October 2012

Cyperfos 500 EC Submitted May 2012 and Approved October 2012

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!