13.07.2015 Views

thiatox 250 wdg - Villa Crop Protection

thiatox 250 wdg - Villa Crop Protection

thiatox 250 wdg - Villa Crop Protection

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

1: 9/3/2013 – April2013THIATOX <strong>250</strong> WDGReg. No. L 9190 Act/Wet No. 36 of/van 1947IRAC INSECTICIDE GROUP CODE / IRAC INSEKDODER GROEPKODE: 4AACTIVE INGREDIENT / AKTIEWE BESTANDDEEL:thiamethoxam (chloro-nicotinyl) / tiametoksam (chloro-nikotiniel)….................................................. <strong>250</strong> g/kgRegistration holder / Registrasiehouer:VILLA CROP PROTECTION (PTY) LTD.Co. Reg. No.: 1992/002474/07 Mpy. Reg. Nr.PO Box / Posbus 10413ASTON MANOR, 1630, TEL.: (011) 396 2233CAUTION / VERSIGTIGWAARSKUWINGSOnthoudingsperiodes:Minimum tyd wat moet verloop tussen laaste toediening en oes:AppelsSitrusMango’sTamatiesKoring & Gars119 dae176 dae130 dae28 dae28 dae• Hanteer versigtig.• Mag vel en oë irriteer.• Giftig indien ingesluk, ingeasem en deur velkontak.• Giftig vir bye en visse.• Stoor in 'n koel, droë plek weg van voedsel, voer, saad, kunsmis en ander landbouchemikalieë.• Hou buite die bereik van kinders, diere en oningeligte persone.• Herbetreding: Moet nie behandelde gebiede betree alvorens die spuitneerslag droog is nie, tensybeskermde oorklere gedra word.• In geval van vergiftiging, neem persoon dadelik na ‘n geneesheer en toon hierdie etiket aanhom/haar.Alhoewel hierdie middel omvattend onder ‘n groot verskeidenheid toestande getoets is, waarborgdie regstrasiehouer nie dat dit onder alle toestande doeltreffend sal wees nie, aangesien diewerking en effek daarvan beïnvloed kan word deur faktore soos abnormale grond-, klimaats- enbergingstoestande, kwaliteit van verdunningswater, verenigbaarheid met ander produkte wat nieop die etiket aangedui is nie en die voorkoms van weerstand van siektes teen die betrokke middel,sowel as die metode, tyd en akkuraatheid van toediening. Verder aanvaar die registrasiehouer nieverantwoordelikheid vir skade aan gewasse, plantegroei, die omgewing of vir nadelige effekte opmens of dier of vir 'n gebrek aan doeltreffendheid, as gevolg van die versuim van die gebruiker omdie etiketaanwysings na te kom of as gevolg van die ontstaan van toestande wat nie kragtens dieregistrasie voorsien kon word nie. Raadpleeg die verskaffer in geval van enige onsekerheid.VOORSORGMAATREËLS• Vermy inaseming van die dampe en spuitnewel.• Vermy oog- en velkontak.• Dra beskermende oorklere, rubberhandskoene, rubberstewels en gesigmasker wanneer die konsentraathanteer word en tydens toediening.• Was met seep en water na gebruik of na toevallige velkontak.• Was besoedelde klere na gebruik.• Moet nie eet, drink of rook tydens vermenging en toediening nie of voordat hande en gesig gewas is enskoon klere aangetrek is nie.• Voorkom wegdrywing van die spuitnewel na ander gewasse, weiding, riviere, damme en gebiede nieonder behandeling nie of na nabygeleë waterbronne.• Maak toedieningsapparaat deeglik skoon na gebruik en gooi spoelwater uit waar dit nie voedsel, weiding,riviere of damme sal besoedel nie.THIATOX <strong>250</strong> WDG PAGE 2 OF 6

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!