13.07.2015 Views

thiatox 250 wdg - Villa Crop Protection

thiatox 250 wdg - Villa Crop Protection

thiatox 250 wdg - Villa Crop Protection

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

GEBRUIKSAANWYSINGS INGESLUITDate formulated: VERWYS NA BESONDERHEDEFormuleringsdatum: GEDRUK OP HOUER/SAKDIRECTIONS FOR USE ENCLOSEDBatch number: REFER TO DETAILS PRINTEDLotnommer: ON CONTAINER/BAGTHIATOX 250 WDGReg. No. L 9190 Act/Wet No. 36 of/van 19471: 9/4/2013 – April2013A water dispersible granule insecticide for the control of pests as indicated.‘n Water dispergeerbare korrel insekdoder vir die beheer van plae soosaangedui.ACTIVE INGREDIENT / AKTIEWE BESTANDDEELthiamethoxam (chloro-nicotinyl) 250 g/kg tiametoksam (chloro-nikotiniel)IRAC INSECTICIDE GROUP CODE 4A IRAC INSEKDODER GROEPKODEkgRegistration holder / Registrasiehouer: Villa Crop Protection (Pty) Ltd.Co. Reg. No. 1992/002474/07 Mpy. Reg. Nr.PO Box / Posbus 10413, Aston Manor, 1630 Tel. (011) 396-2233Website / Webblad: www.villacrop.co.zaUN Number: 3077Willow Set & Print 011 394-4486CAUTIONVERSIGTIG

1: 9/3/2013 – April2013THIATOX 250 WDGReg. No. L 9190 Act/Wet No. 36 of/van 1947IRAC INSECTICIDE GROUP CODE / IRAC INSEKDODER GROEPKODE: 4AACTIVE INGREDIENT / AKTIEWE BESTANDDEEL:thiamethoxam (chloro-nicotinyl) / tiametoksam (chloro-nikotiniel)….................................................. 250 g/kgRegistration holder / Registrasiehouer:VILLA CROP PROTECTION (PTY) LTD.Co. Reg. No.: 1992/002474/07 Mpy. Reg. Nr.PO Box / Posbus 10413ASTON MANOR, 1630, TEL.: (011) 396 2233CAUTION / VERSIGTIGWAARSKUWINGSOnthoudingsperiodes:Minimum tyd wat moet verloop tussen laaste toediening en oes:AppelsSitrusMango’sTamatiesKoring & Gars119 dae176 dae130 dae28 dae28 dae• Hanteer versigtig.• Mag vel en oë irriteer.• Giftig indien ingesluk, ingeasem en deur velkontak.• Giftig vir bye en visse.• Stoor in 'n koel, droë plek weg van voedsel, voer, saad, kunsmis en ander landbouchemikalieë.• Hou buite die bereik van kinders, diere en oningeligte persone.• Herbetreding: Moet nie behandelde gebiede betree alvorens die spuitneerslag droog is nie, tensybeskermde oorklere gedra word.• In geval van vergiftiging, neem persoon dadelik na ‘n geneesheer en toon hierdie etiket aanhom/haar.Alhoewel hierdie middel omvattend onder ‘n groot verskeidenheid toestande getoets is, waarborgdie regstrasiehouer nie dat dit onder alle toestande doeltreffend sal wees nie, aangesien diewerking en effek daarvan beïnvloed kan word deur faktore soos abnormale grond-, klimaats- enbergingstoestande, kwaliteit van verdunningswater, verenigbaarheid met ander produkte wat nieop die etiket aangedui is nie en die voorkoms van weerstand van siektes teen die betrokke middel,sowel as die metode, tyd en akkuraatheid van toediening. Verder aanvaar die registrasiehouer nieverantwoordelikheid vir skade aan gewasse, plantegroei, die omgewing of vir nadelige effekte opmens of dier of vir 'n gebrek aan doeltreffendheid, as gevolg van die versuim van die gebruiker omdie etiketaanwysings na te kom of as gevolg van die ontstaan van toestande wat nie kragtens dieregistrasie voorsien kon word nie. Raadpleeg die verskaffer in geval van enige onsekerheid.VOORSORGMAATREËLS• Vermy inaseming van die dampe en spuitnewel.• Vermy oog- en velkontak.• Dra beskermende oorklere, rubberhandskoene, rubberstewels en gesigmasker wanneer die konsentraathanteer word en tydens toediening.• Was met seep en water na gebruik of na toevallige velkontak.• Was besoedelde klere na gebruik.• Moet nie eet, drink of rook tydens vermenging en toediening nie of voordat hande en gesig gewas is enskoon klere aangetrek is nie.• Voorkom wegdrywing van die spuitnewel na ander gewasse, weiding, riviere, damme en gebiede nieonder behandeling nie of na nabygeleë waterbronne.• Maak toedieningsapparaat deeglik skoon na gebruik en gooi spoelwater uit waar dit nie voedsel, weiding,riviere of damme sal besoedel nie.THIATOX 250 WDG PAGE 2 OF 6

1: 9/3/2013 – April2013• Houers en verpakkings moet heeltemal leeggemaak word voordat dit vernietig word. Skud die houerdeeglik uit in die mengtenk en vernietig daarna die leë houer op die voorgeskrewe manier.• Vernietig die leë houer deur te perforeer en plat te maak en doen weg daarmee op ‘n veilige manier.• Moet nooit die leë houer vir enige ander doel hergebruik nie.• Voorkom besoedeling van voedsel, voer, drinkwater en eetgerei.WEERSTANDSWAARSKUWINGTHIATOX 250 WDG is ‘n groepkode 4A insekdoder. Enige populasie van ‘n spesifieke insek mag individueinsluit wat ‘n natuurlike weerstand teen THIATOX 250 WDG of enige ander 4A insekdoders het. Indienhierdie insekdoder herhaaldelik aangewend word, kan die weerstandbiedende individue uiteindelik dieinsekpopulasie oorheers. Hierdie weerstandbiedende insekte sal waarskynlik nie deur THIATOX 250 WDGof enige ander groepkode 4A insekdoder beheer word nie.Om weerstand teen insekdoders te vertraag:• vermy die eksklusiewe herhaaldelike gebruik van insekdoders met dieselfde groepkode. Wissel afmet, of gebruik tenkmengsels van produkte in verskillende insekdodergroepkodes,• integreer ander beheermaatreëls (chemies, verbouing, biologies) in insekdoderprogramme.Vir spesifieke inligting oor weerstandsbestuur kontak die registrasiehouer van hierdie produk.GEBRUIKSBEPERKINGS• Appels:- Dien THIATOX 250 WDG slegs toe as ‘n gronddrenkbehandeling waar mikrobesproeiing stelselsgebruik word.- Dien THIATOX 250 WDG slegs toe aan aktief groeiende en gesonde bome.• Sitrus:- Dien THIATOX 250 WDG slegs toe as ‘n gronddrenkbehandeling waar mikrobesproeiing stelselsgebruik word.- Dien THIATOX 250 WDG slegs toe aan sterk groeiende gesonde bome wat vry van strestoestandeis en ‘n oor ‘n goed ontwikkelde wortelstelsel beskik.- Gronde met ‘n hoë klei-inhoud (bo 25%) mag die effektiwiteit van THIATOX 250 WDG benadeel.- Faktore wat optimale sapvloei in die bome beperk (bv droogte, stres, geknakte takke, ens) kan dieeffektiwiteit van THIATOX 250 WDG verminder.- Sub-optimale beheer van rooidopluis kan verkry word op ‘n tak of sytak in ‘n boom, ten spyte van ‘nTHIATOX 250 WDG toediening.- Moet nie THIATOX 250 WDG toedien op suurlemoene of lemmetjies nie.• Druiwe:- Dien THIATOX 250 WDG slegs toe as ‘n gronddrenkbehandeling.- THIATOX 250 WDG moet nie deur die besproeiingstelsel toegedien word nie.- THIATOX 250 WDG kan toegedien word aan droëland en besproeide druiwe.- Dien THIATOX 250 WDG binne een maand na oes toe.- Gronde met ‘n hoë klei-inhoud (bo 25%) mag die effektiwiteit van THIATOX 250 WDG benadeel.- Faktore wat optimale sapvloei in die bome beperk (bv droogte, stres, geknakte takke, virusinfeksies,ou aanplantings, ens) kan die effektiwiteit van THIATOX 250 WDG verminder.• Mango’s:- THIATOX 250 WDG mag wisselvallige beheer van Mangodopluis verskaf op sommige vrugte.- Dien THIATOX 250 WDG slegs toe op gesonde, aktief groeiende bome.- Dien THIATOX 250 WDG slegs toe as ‘n gronddrenkbehandeling waar mikro- ofdrupbesproeiingstelsel gebruik word. Moet nie onder droëland toestande toedien nie. Niefunksionelebesproeiingstelsels sal die effektiwiteit van ‘n THIATOX 250 WDG behandeling verlaag.• Tamaties:- Moet nie THIATOX 250 WDG gronddrenkbehandelings meer as twee (2) keer per gewasseisoentoedien nie.- Wissel THIATOX 250 WDG toedienings af met Witvliegmiddels uit ‘n ander chemieseaksiemeganisme klas vir WEERSTANDSBESTUUR.GEBRUIKSAANWYSINGS: Gebruik slegs soos aangeudi.Vereenigbaarheid:• THIATOX 250 WDG is vereenigbaar met die byvoegmiddel LINK (benattingsmiddel).• Die vereenigbaarheid van THIATOX 250 WDG kan deur verskeie faktore beïnvloed word. Aangesienfaktore wat vereenigbaarheid beïnvloed kan varieer, moet ‘n fisiese vereenigbaarheidstoets altyd gedoenTHIATOX 250 WDG PAGE 3 OF 6

1: 9/3/2013 – April2013word voordat sodanige tenkmengsels gespuit word. In geval van onsekerheid, kontak die verskaffer ofregistrasiehouer.• Wanneer THIATOX 250 WDG saam met enige ander landbouchemiese middel gebruik word, moet alleWAARSKUWINGS, VOORSORGMAATREËLS en GEBRUIKSAANWYSINGS vermeld op daardieetiket nagekom word.Menginstruksies:• Vul die spuittenk half met skoon water.• Maak vooraf ‘n “slurry” van die THIATOX 250 WDG in ‘n geskikte houer en verseker dat al die produkgedispergeer het.• Voeg hierdie mengsel by die water terwyl roering plaasvind.• Vul die spuittenk tot by die volume benodig, terwyl geroer word, om deeglike vermenging te verseker.• Volhou met roering tydens toediening.• Dit is belangrik om slegs spuitmengsels voor te berei wat binnekort na vermenging toegedien word.• Spuitmengsels moet nie toegelaat word om vir ‘n onbepaalde tyd in die tenk, bv oornag, oor te staannie.• Moet nie brak water gebruik nie.TOEDIENING PROSEDURES EN TEGNIEKEGrondtoediening:• Dien toe in 200 tot 300 liter water per hektaar met ‘n korrek gekalibreerde spuit wat in goeie werkendeorde is om te verseker dat die korrekte dosis eweredig oor die teikenarea versprei word.• Verseker deeglike bedekking van plante. Plante met 'n hoër blaar oppervlakte indeks sal hoërspuitvolumes benodig om volledige bedekking te verkry.Gronddrenkbehandeling:• Verseker ‘n skoon grondoppervlak, d.w.s verwyder alle onkruide en plantreste onder die boom. Berei ‘nkom voor rondom die stam.• Dien rondom die hele basis van die stam toe. In geval van mango’s, dien by die drippers toe.• Besproei binne 24 uur na toediening om te verseker dat die produk die grond deurdrenk.• Beweging van die produk in die grond in word bevorder indien die grond effens klam is.• Dien THIATOX 250 WDG toe en inkorporeer in die grond in voordat enige bemestingstof toegedienword.TOEDIENINGSHOEVEELHEDEGewas / Plaag Dosis OpmerkingsAppelsAppelbloedluis(Eriosoma lanigerum)SitrusRooidopluis(Aonidiella aurantii)3 g / boom18 g / boomVerwys na “GEBRUIKSBEPERKINGS” en“TOEDIENING TEGNIEKE” hierbo.Drenkbehandeling: Begin met toedieninggedurende die laaste helfte van September. Mengin ‘n maatbeker met 1 liter water en dien aan 1boom toe.Drenkbehandeling: Begin met die behandelingvanaf mid-Augustus tot mid-September (bome indie groenknop tot witknop stadium). Vir optimaleresultate, dien behandelings 4 tot 6 weke vooreerste kruiperbeweging toe.Meng in ‘n maatbeker met 1 liter water en dien aan1 boom toe. Verwys na“GEBRUIKSBEPERKINGS” en “TOEDIENINGTEGNIEKE” hierbo.THIATOX 250 WDG PAGE 4 OF 6

1: 9/3/2013 – April2013DIRECT is a reregistered product of / is ‘n geregistreerde produk vanFARMKEM SPECILAITY PRODUCTS (PTY) LTD.THIATOX 250 WDG PAGE 6 OF 6

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!