13.07.2015 Views

thiatox 250 wdg - Villa Crop Protection

thiatox 250 wdg - Villa Crop Protection

thiatox 250 wdg - Villa Crop Protection

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

1: 9/3/2013 – April2013word voordat sodanige tenkmengsels gespuit word. In geval van onsekerheid, kontak die verskaffer ofregistrasiehouer.• Wanneer THIATOX <strong>250</strong> WDG saam met enige ander landbouchemiese middel gebruik word, moet alleWAARSKUWINGS, VOORSORGMAATREËLS en GEBRUIKSAANWYSINGS vermeld op daardieetiket nagekom word.Menginstruksies:• Vul die spuittenk half met skoon water.• Maak vooraf ‘n “slurry” van die THIATOX <strong>250</strong> WDG in ‘n geskikte houer en verseker dat al die produkgedispergeer het.• Voeg hierdie mengsel by die water terwyl roering plaasvind.• Vul die spuittenk tot by die volume benodig, terwyl geroer word, om deeglike vermenging te verseker.• Volhou met roering tydens toediening.• Dit is belangrik om slegs spuitmengsels voor te berei wat binnekort na vermenging toegedien word.• Spuitmengsels moet nie toegelaat word om vir ‘n onbepaalde tyd in die tenk, bv oornag, oor te staannie.• Moet nie brak water gebruik nie.TOEDIENING PROSEDURES EN TEGNIEKEGrondtoediening:• Dien toe in 200 tot 300 liter water per hektaar met ‘n korrek gekalibreerde spuit wat in goeie werkendeorde is om te verseker dat die korrekte dosis eweredig oor die teikenarea versprei word.• Verseker deeglike bedekking van plante. Plante met 'n hoër blaar oppervlakte indeks sal hoërspuitvolumes benodig om volledige bedekking te verkry.Gronddrenkbehandeling:• Verseker ‘n skoon grondoppervlak, d.w.s verwyder alle onkruide en plantreste onder die boom. Berei ‘nkom voor rondom die stam.• Dien rondom die hele basis van die stam toe. In geval van mango’s, dien by die drippers toe.• Besproei binne 24 uur na toediening om te verseker dat die produk die grond deurdrenk.• Beweging van die produk in die grond in word bevorder indien die grond effens klam is.• Dien THIATOX <strong>250</strong> WDG toe en inkorporeer in die grond in voordat enige bemestingstof toegedienword.TOEDIENINGSHOEVEELHEDEGewas / Plaag Dosis OpmerkingsAppelsAppelbloedluis(Eriosoma lanigerum)SitrusRooidopluis(Aonidiella aurantii)3 g / boom18 g / boomVerwys na “GEBRUIKSBEPERKINGS” en“TOEDIENING TEGNIEKE” hierbo.Drenkbehandeling: Begin met toedieninggedurende die laaste helfte van September. Mengin ‘n maatbeker met 1 liter water en dien aan 1boom toe.Drenkbehandeling: Begin met die behandelingvanaf mid-Augustus tot mid-September (bome indie groenknop tot witknop stadium). Vir optimaleresultate, dien behandelings 4 tot 6 weke vooreerste kruiperbeweging toe.Meng in ‘n maatbeker met 1 liter water en dien aan1 boom toe. Verwys na“GEBRUIKSBEPERKINGS” en “TOEDIENINGTEGNIEKE” hierbo.THIATOX <strong>250</strong> WDG PAGE 4 OF 6

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!