13.07.2015 Views

Die Plaaswerker • The Farmworker - AMG Media & Promotions

Die Plaaswerker • The Farmworker - AMG Media & Promotions

Die Plaaswerker • The Farmworker - AMG Media & Promotions

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Dutoit Groep hou nuwe plukkompetisieDeur Louise Brodie, uitgegee deur Dutoit Groep.Tussen 22 en 24 April het die Dutoit Groep ‘n plukkompetisie tussendie wenner plukspanne van ses van hulle vrugteplase in dieKoue Bokkeveld, naby Ceres in die Wes-Kaap, gehou. Die DutoitGroep is een van Suid-Afrika se grootste produsente en uitvoerdersvan sagtevrugte en groente. Dit is die eerste keer dat diekompetisie gehou is en dit het groot opgewondenheid veroorsaakonder die spanne wat aan die kompetisie deelgeneem het.Die kompetisie is op Lindeshof in die Koue Bokkeveld, noord vanCeres, aangebied en deelnemers is gekies uit die 112 plukspannewat vir die Dutoit Groep in die Koue Bokkeveld werk.Mac Mackenzie, Projekbestuurder by die Dutoit Groep, verduidelikdat die kompetisie net na Nuwejaar van stapel gestuur is. Dit wasna aanloop van die negatiewe omstandighede wat geskep is deurdie onluste en stakings in November 2012 en die moeilike uitdagingvan verdere beplande stakings later in Januarie 2013. DieDutoit Groep het groot skade aan sy infrastruktuur gely as gevolgvan brandstigting en vandalisme, maar die Groep se bestuurspanwas nogtans gretig om ‘n positiewe gees van entoesiasme entoewyding onder die werkmag te bevorder en te koester. Daar isdus besluit om die plukkompetisie, wat reeds op elke landgoedgehou is, uit te brei na ‘n kompetisie tussen die Dutoit Groeplandgoedere in die Koue Bokkeveld en dit blyk dat hierdie waarskynlik‘n jaarlikse instelling sal word.In die Wes-Kaap is daar op Dutoit Groep landgoedere, geleë indie Koue Bokkeveld, 112 plukspanne wat uit 25 mense elk (16plukkers, 6 sorteerders, 2 trekkerbestuurders en 1 toesighouer)bestaan. Gedurende die oes word daar dus werk geskep vir2800 plukkers. “Ons hoop om deur middel van hierdie kompetisieons toesighouers en hulle spanne te bemagtig deur die gees vanonderneming by die eenhede aan te moedig,” verduidelik Gysdu Toit, Besturende Direkteur: Produksie, van die Dutoit Groep.“Alhoewel ons oes net vir vier maande duur, is goeie plukvaardighedevan groot waarde vir produsente en sal dit hierdie mensein staat stel om gedurende ander tye van die jaar hul dienste aanvrugteprodusente in ander dele van ons land te bied.”Die kompetisie is gehou tussen die wenspanne van die DutoitGroep landgoedere: Kromfontein, Vastrap, Nooitgedacht, Tandfontein,Lindeshof en Paardekloof, en het op Lindeshof, 10kmvanaf die dorpie Op-die-Berg in die Koue Bokkeveld, plaasgevind.Die spanne wat deelgeneem het, het in dieselfde boord Pink Ladygepluk om te sorg dat die plukomstandighede vir al die spannedieselfde was.Die spanne het vanaf Maandag 22 April tot Woensdag 24 Aprilgepluk en die wenspanne is Woensdagaand by ‘n samekoms,waar die ses spanne en Dutoit Groep se Produksiebestuur teenwoordigwas, deur Gys du Toit aangekondig. Die aankondigingis by ‘n laaiblad tussen die boorde op die pragtige Lindeshofgedoen en al die gaste het ‘n ligte maaltyd geniet om die geleentheidte vier.Petrus Ruiters, Produksiebestuurder by Lindeshof, het saam metMac Mackenzie die kompetisie gekoördineer. Mackenzie was ookdie beoordelaar van die kompetisie en het verduidelik dat die kriteriavir die kompetisie gebaseer is op kwantiteit, kwaliteit en dievolg van die korrekte pluk protokol tydens die oesproses.“Die hoeveelheid ‘bins’ wat per dag gepluk word, is baie belangrikomdat die landgoedere die vrugte moet pluk voordat dit oorrypword. Die oes was vanjaar beslis ruim met aansienlike grotervolumes as verlede jaar, so die tyddruk is ‘n baie groot faktorgedurende die plukseisoen.Die toesighouers is permanente werknemers wat op die plasewoon en hulle werk reeds sedert Januarie met hulle huidigespanne. Die meerderheid van die plukspanne is Xhosa-werkerswat gekontrakteerde seisoenwerkers is vanaf Sterkspruit enQueenstown in die Oos-Kaap. Hulle bly gewoonlik gedurende dieplukseisoen op die Dutoit Groep se landgoedere en keer na dieseisoen terug huistoe. Die plukseisoen is nou reeds vier maandeaan die gang en is amper klaar, met meer as 90% van die vrugtewat reeds gepluk is. Die tydsberekening van die kompetisie valsaam met die einde van ‘n intensiewe tydperk van harde arbeid4 The Farm Worker/Die Plaaswerker May • Junie 2013Maureen Galant, Toesighouer - Kromfontein.Cripps Pink appels gereed vir pluk.vir die spanne en die werkers klim vir tot nege uur per dag op enaf met traplere. Die moontlikheid van ‘n ekstra beloning vir hardewerk was beslis ‘n aansporing vir hulle gedurende hierdie periode.Die doel van die kompetisie was om opwinding en entoesiasmeby die werkers aan te wakker en dit was beslis suksesvol. Diewerkers is ook opgewonde vir die toekoms omdat dit waarskynliklyk dat hierdie kompetisie ‘n jaarlikse instelling sal word.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!