13.02.2013 Views

agra koöperatief beperk se nuusbrief vir sy lede

agra koöperatief beperk se nuusbrief vir sy lede

agra koöperatief beperk se nuusbrief vir sy lede

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

SERVICE •RANGE RANGE •COUNTRYWIDE

COUNTRYWIDE

1

Februarie/February 2003

AGRA KOÖPERATIEF BEPERK SE NUUSBRIEF VIR SY LEDE • AGRA CO-OPERATIVE'S NEWSLETTER FOR ITS MEMBERS

STOETVEEBEDRYF KOM TOT SY REG

D

ie jaar 2002 sal waarskynlik in

die geskiedenis van die

stoetveebedryf bekend staan as

die jaar waartydens ongekende

rekordpryse vir teel- en kuddebulle

behaal is. Die redes vir hierdie vertroue

in die bedryf is die volgende:

• Goeie reënval die afgelope drie jaar

met gepaardgaande goeie weidingstoestande

• Uitstekende slag- en veilingspryse in

2002

• Addisionele premie deur

Meatco betaal vir diere

gelewer

• Swak wisselkoers van die

N$

• Vertroue in die bedryf

• Stabiliteit in die land

Ons kan die Hemelse Vader

net dank vir al die seëninge

wat ons so mildelik uit sy

hand ontvang het. Die

gunstige boerderytoestande

wat produsente die afgelope

drie jaar beleef het, het

primêr bygedra tot die

oplewing in die finansiële

posisie van die landbousektor.

Ten opsigte van bulaan-kope

is dit baie duidelik dat, produsente wat in

die grootvee-areas slegs op ‘n 5 000 ha

plaaseenheid produseer, finansieël steeds

noustrop trek en wel om die volgende

redes:

• Biologiese agteruitgang van die

natuurlike hulpbron (verlaging in die

drakrag van weidings a.g.v.

indringerbos)

www.agra.com.na

• Nimmereindigende styging in

produksiekostes teenoor ‘n mindere

styging in vleispryse (2002 uitgesonder)

• Styging in die pryse van voertuie en

implemente

• Stygings in rentekoerse

• Stremming op die produksieomgewing

a.g.v. klimaatuiterstes

• Styging in die opleidingskostes van

ons kinders

• Verliese a.g.v.veediefstal

Die Bonsmarabul van Jürg Sigwart wat vir ‘n rekordprys van N$60,000.00

van die hand gesit is - die duurste in die geskiedenis van die stoetveebedryf in

Namibië. V.l.n.r. verskyn Robbie Dauberschmidt, plaasbestuurder van Jörg,

Eddie Reed die afslaer, Jörg Sigwart, Elke Sigwart en Kiep Lepen.

Hierdie finansiële tekortkoming word

duidelik weerspieël in die prys wat

sodanige produsente kan bekostig om vir

kuddebulle te betaal. Daar sal dus

indringend opnamestudies in die verband

gemaak moet word om opnuut vas te stel

hoe groot ‘n ekonomiese eenheid in die

grootvee-areas behoort te wees.

Grondhervorming is hierdie jaar op die

agenda en as ons nie tydig ‘n aanpassing

hier gaan maak nie sal ekonomiese

realiteite daartoe bydra dat ons kleiner

kommersiële produsente verder in

armoede verval en uiteindelik die bedryf

sal moet verlaat. Ons wil tog welvaart in

die proses skep en nie armoede aanhelp

nie.

Volhoubare stoetveeteling is ‘n uiters

duur onderneming. Baie vrae word

deurlopend gevra of stoetteling in die

hedendaagse tyd ‘n

winsgewende bedryf is. Die

kommersiële bedryf is egter

afhanklik van die

stoetbedryf en omgekeerd.

Daarom is dit essensieël dat

beide sektore finansieël

oorleef.

Die stoetveebedryf kan

inderdaad slegs ekonomies

instand gehou word as daar

kopers is wat oor die

finansiële vermoë beskik

om realistiese en billike

pryse vir stoetdiere te betaal.

Geen stoetteler kan bekostig

om diere vir ‘n appel en ‘n ui

weg te gee nie. Ons dank

dus aan die finansiële sterk

bona fide produsente, asook

die deeltydse produsente,

vir die bereidwilligheid om goeie pryse

vir bullle te betaal. Hierdie gesindheid

onderhou en stimuleer die stoetveebedryf.

Die nuut gevestigde kommersiële

produsente vanuit die kommunale areas

het met ‘n spoed die ekonomiese

vervolg op bl. 2

Februarie/February 2003

RING

STOETVEEBEDRYF

realiteite van kommersiële boerdery

tegemoet gegaan. Die grootste

meerderheid van hierdie produsente het

op hierdie stadium egter nie die finansiële

vermoë om kwaliteit stoet- en kuddebulle

aan te koop nie. Derhalwe sal daar weer

opnuut na ‘n nasionale bulskema vir

opkomende produsente gekyk moet word

om toe te sien dat ook hierdie produsente

die geleentheid het om meerderwaardige

genetiese materiaal aan te koop. Dit

maak nie sin om hierdie produsente te

vestig as hulle nie toegang tot

ondersteuningskapitaal het nie.

‘n Totaal van 30 stoetveeveilings is

landswyd aangebied teenoor die 39 van

die vorige jaar. ‘n Rekord getal bulle van

597 is van die hand gesit teenoor verlede

jaar se 572.

Eweneens was die gemiddelde bulprys

van N$ 14 738 ‘n rekordprys teenoor die

10 450, 8 589, 7 345 en 6 874 van die jare

2001, 2000, 1999 en 1998 onderskeidelik.

Die duurste bul wat vanjaar vir ‘n nuwe

Namibiese rekord verkoop is, is ‘n

Bonsmara bul uit die Okamaja stoet van

Jörg Sigwart van Okahandja. Die koper

was Ponk O’ Kennedy van Stampriet wat

N$ 60 000 vir hierdie top kwaliteit

Bonsmara bul betaal het. Die tweede

duurste bul was die wit Brahman bul wat

aan Friedrich en Uta Redecker van Porta

Brahman behoort het. Boytjie Neethling

van die Okahandja omgewing was die

koper. Die prys van N$ 55 000 vir hierdie

spog wit Brahman bul is sover die duurste

Brahman bul wat nog in Namibië verkoop

is. Die derde duurste bul was ook ‘n wit

Brahman bul van Mecki en Brigitte

Schneider van Grootfontein uit die stal

van Okabra Brahmans. Die bul is deur

Eberhard Fischer van Hochfeld op die

Windhoek Skouveiling vir N$ 38 000

gekoop.

Verskeie Brahmantelers het werklik

uitstekende pryse vir bulle gedurende

2002 behaal. Benewens die N$ 38 000 se

bul het Mecki en Brigitte Schneider nog

‘n bul op die Northern Select veiling vir

N$ 27 500 verkoop, Louis van der Merwe

op sy jaarlikse produksieveiling ‘n bul

van N$ 36 000, Casper Günzel op die

Windhoek Skouveiling ‘n bul vir N$ 28

000, Wetmer Brahman van Jan de Wet en

Ryno van der Merwe op hulle jaarlikse

Februarie/February 2003

produksieveiling ‘n bul vir N$ 27 500 en

Lorden Brahman op die Hochfeld

gesamentlike produksieveiling ‘n bul vir

N$ 26 500. Geluk aan die Brahmantelers

met ‘n uitsonderlike prestasie.

Die hoogste gemiddelde prys per

produksieveiling is behaal deur Friedrich

en Uta Redecker (N$ 23 125), Helmi

Gunzel, Horsti en Renate Riedel te

Hochfeld Gesamentlke Produksieveiling

(N$ 19 150), Reini Rusch (N$ 18 500),

Louis van der Merwe (N$ 18 048),

Marliese Rusch (N$ 17 643) en Jan de

Wet en Ryno van der Merwe (N$ 17 167).

Baie geluk ook aan hierdie telers met ‘n

besondere prestasie. Die Charolais bul

van Tannie Babs Folkes wat op die

Noordelike bulveiling vir N$ 24 000 van

die hand gesit is verdien spesiale

vermelding.

Hierdie jaar stap die Simmentalers met

die louere weg in terme van die meeste

bulle verkoop. In totaal is daar 135

Simmentalerbulle van die hand gesit teen

‘n gemiddelde prys van (N$ 14 520),

teenoor die 133 Brahmanbulle (N$ 16

278) en 129 Bonsmarabulle (N$ 14 342).

Daarteenoor spog die Brahmane met die

hoogste gemiddeld (N$ 16 278) van alle

rasse. Baie geluk ook aan telers van

hierdie rasse met ‘n uitstekende prestasie.

Bykans al die veilings het bo verwagting

suksesvol verloop te danke aan die redes

wat reeds genoem is. Elke veiling het

hierdie jaar sy eie besondere hoogtepunt

gehad. As daar tog ‘n uitsondering

gemaak mag word moet die Westelike

Bonsmaraproduksieveiling van Roland

Horn, Hans Peter Deloch en Dr Hans

Scholtz te Aub genoem word waartydens

25 Bonsmarabulle vir ‘n gemiddeld van

N$ 16 560 verkoop is. Dit nogals tydens

die laaste produksieveiling van die jaar

2002. Die resultate en die hoeveelheid

mense wat die veiling bygewoon het, het

alle verwagtinge oortref. Dis ‘n

besondere prestasie en ‘n veertjie in die

hoed van die Khomas Hochland

Bonsmara telers.

Oor die algemeen was kopers baie

tevrede met die kwaliteit bulle wat

aangebied was. Die indruk is tog by

verskeie kopers gekry dat hulle meer

inligting in die katalogusse verlang, veral

ten opsigte van sekere van die veilings.

Opsommend kan ons sê dat die grootvee

stoetveilings deur die volgende tendense

2

gekenmerk is:

• Simmentaler, Brahman en Bonsmara

bly steeds die mees populêre rasse.

• Daar is egter steeds plek vir die ander

rasse veral in kruistelingsprogramme

• Kwaliteit bulle was hoog in aanvraag

en het rekordpryse behaal.

• Die behoefte vir kwaliteit stoetbulle

neem steeds toe veral by nuwe toetreders

tot die stoetveebedryf.

• Die behoefte vir kwaliteit vroulike

diere, veral dragtige verse, in ‘n

mindere mate stoetverse en in ‘n

meerdere mate kommersiële verse, is

ook aan die toeneem.

• Bulle wat ten opsigte van kondisie nie

veilingsgereed was nie het uiters swak

verkoop.

• Ondergemiddelde kwaliteit bulle het

nie verkoop nie.

• Driejaaroud bulle het heelwat beter

verkoop as tweejaaroudbulle.

Dit is Agrastoetveedienste se visie om

steeds die pas in die stoetveebedryf aan te

gee deur onder andere op die volgende

aspekte te konsentreer, naamlik:

• Om die nuutste tegnologiese

ontwikkeling ten volle te benut deur

die internet te eksploiteer.

• ‘n Biblioteek van geneties meerderwaardige

teelmateriaal te skep vir

bemarking via die internet . Dit sluit

semen en embrio’s van meerderwaarde

diere in.

• Uitvoermarkte vir teelmateriaal te

ontgin.

• Meer vroulike aanteeldiere op stoetveilings

aan te bied.

• Stoetveilingskatalogusse op die

internet te plaas wat toegelig word met

fotos van die beste diere.

• Stoetveeveilingsresultate spoedig na

die veiling op internet beskikbaar te

hê.

• Plaasbesoeke op te skerp.

• Volledige adreslyste van kopers

beskikbaar te hê.

• ‘n Omvattende advertensiediens daar

te stel.

Agra verbind hom opnuut tot net die

beste diens aan die stoetveebedryf.

Ten slotte wil Agra en in die besonder

stoetveedienste sy dank en waardering

teenoor alle telers en kopers uitspreek vir

die ondersteuning en goeie samewerking

wat tydens die 2002 veilingsjaar ervaar

is.

R

www.agra.com.na

www.agra.com.na

BREED SUMMARY

3

RING

BREED SOLD AV. PRICE HIGHEST PRICE SELLER

AFRIKANER 6 7,542.00 11,000.00 F.E.C.GAERDES

ANGUS 3 15,167.00 17,000.00 C.J.H.OOSTHUIZEN

BEEFMASTER 6 11,250.00 16,000.00 VLEISBLOK

BONSMARA 129 14,342.00 60,000.00 G.M.SIGWART

BRAHMAN 133 16,278.00 55,000.00 F.W.REDECKER

BRAUNVIEH 6 19,583.00 37,500.00 D.B.DELPORT

CHAROLAIS 4 15,688.00 24,000.00 B.FOLKUS

HEREFORD 7 16,000.00 19,500.00 R.DÖRGELOH

LIMOUSIN 12 13,250.00 18,500.00 S.WILCKENS

NGUNI 18 6,750.00 10,500.00 OMATJENE

SANTA GERTRUDIS 2 17,250.00 20,000.00 M.C.HUMAN

SIMBRA 52 13,966.00 24,000.00 H.BREEDT

SIMMENTALER 135 14,520.00 30,500.00 F.W.GÜNZEL

SUSSEX 16 15,609.00 19,500.00 L.R.V/D MERWE

TOTAL: 529 14,737.91

600

500

400

300

200

100

0

266

308

AANTAL BULLE VERKOOP SEDERT 1990

270 289

345

184

129

368

400

500

576 572 597

‘90 ‘91 ‘92 ‘93 ‘94 ‘95 ‘96 ‘97 ‘98 ‘99 ‘00 ‘01 ‘02

Februarie/February 2003

RING

REDAKSIONEEL

D

it was ‘n voorreg om as Skakelbeampte van

‘n organisasie soos Agra op te tree. Dit was

veral die noue kontak met ons lede by letterlik

honderde geleenthede wat my werk in hierdie

hoedanigheid die afgelope dertien jaar besonders en

aangenaam gemaak het. Die bywoning van

boeredae, skoue, vleisfeeste, winterskole en al

dergelike geleenthede was elk op sigself

hoogtepunte vir my. Vir die volgende termyn by

Agra gaan hierdie persoonlike kontak in ‘n groot

mate agterweë bly, maar is ek dankbaar dat ek in my

hantering van Agra se sekretariële funksies, wel nog

kontak sal hê en tot diens van ons lede sal wees.

Die uitslae van die bulveilings van verlede jaar

verskyn in die hoofartikel. Volgens Kiep Lepen,

Bestuurder Stoetveedienste, van Agra het die

Stoetveebedryf in die afgelope seisoen tot sy reg

gekom. Ons is dankbaar vir die telers wat, te midde

van moeilike omstandighede, goeie pryse vir

stoetdiere kon realiseer. Die volledige uitslae van

alle bulveilings verskyn in die volgende Ring.

Volgens berigte wat ontvang is, het dit nog nie

algemeen oor alle dele van ons land goed gereën nie.

Ons is saam met diegene dankbaar wat wel goeie

reën ontvang het en glo en vertrou dat ons ander

produsente ook nog met goeie reëns geseën sal word.

Sommige nuwe lede van Agra verkeer onder die

indruk dat lidmaatskap van die koöperasie sekere

regte aan hom/haar toeeien - veral ten opsigte van

rekening aankope. Meer hieroor in die volgende

uitgawe van Die Ring.

Koöperasiegroete

Sigi Lösch

Openbare Skakelbeampte

Privaatsak 12011

Tel: 290 9206

Windhoek

E-pos: sigil@agra.com.na

Agra website: www.agra.com.na

Februarie/February 2003

4

SLEGS VIR DIEREGEBRUIK

MAXICARE*

Reg. Nommer G3145 Wet 36/1947

‘n MIDDEL TEEN

RONDEWURMS, LONGWURM,

MELKLINTWURM, LEWERSLAKWURM

EN NEUSVLIEGLARWES MET

NAWERKING TEEN HERBESMETTING

VAN HAARWURM EN HAAKWURM

IN SKAPE EN BOKKE.

UITSTAANDE KENMERKE IS DIE VOLGENDE:

Beheer haarwrum en haakwurm

met nawerking van 3 weke

Beheer neuswurm -

1ste, 2 de en 3 de instar larwes

Beheer lewerslakwurm -

reuse sowel as gewone

Beheer melklintwurm - klas 1

Dood 8 soorte rondewurms

Het ook ‘n eier dodende werking

Kan gebruik word as strategiese doseermiddel -

voor of na winter.

Dosis 1 ml / 5kg

Bevat: Albendasool 1.9%m/v en klosantel 3,0% m/v

Verpakkings: 500 ml, 2 lt, 5lt, 10 lt.

Registrasiehouer:

Animal Health Care South Africa (Edms) Bpk.

Posbus 274, Pretoria 0001

Reg. Nr. 2000/028382/07

Vir meer inligting, kontak: Tel. Nr. (011) 652-0431

Kontak: Erwin Stubing

Tel. 062-581665 • Cell: 081-279 0837

www.agra.com.na

gra het vanjaar weer soos in die verlede erkenning

gegee aan takpersoneel in die Lewende Hawe- en

Handel afdelings vir buiten-gewone prestasie.

Dit het tydens twee afsonderlike geleenthede geskied, toe die

betrokke personeel in Swakopmund saamgetrek het.

Die beoordeling geskied op dieselfde basis vir alle takke. Die

kriteria waarvolgens prestasie gemeet word, werk op ‘n glyskaal

puntestelsel wat ‘n eweredige kans vir groot en klein takke bied

om te presteer. Dieselfde reëls is op albei afdelings van

toepassing en die kriteria vir beoordeling is as volg:

� Netto wins 2002 werklik vergeleke met netto wins vir 2002

begroot

� Netto wins 2002 werklik vergeleke met netto wins 2001

� Verhouding van Personeel/Totale Uitgawes

� Netto Wins Persentasie

� Persentasie verandering in Bruto Wins 2002/2001

� Persentasie verandering in Netto Wins 2002/2001

Die puntetoekenning word bymekaar getel en die beste tak per

streek sowel as die drie beste takke in die land word aangewys.

www.agra.com.na

5

R

RING

Personeel kry erkenning vir prestasie

A

Die wenners in die Handels afdeling v.l.n.r. Schalk Pienaar(Okahandja),

Charlie du Toit (Hoofbestuurder: Handel), Josef Losper(Rehoboth),

Christo Steenkamp(Gobabis) en Peter Kazmaier, Hoof Uitvoerende

Beampte.

Bekende afslaer sterf in die Kaap

E

en van die bekendste en

bemindste afslaers van Namibië,

Johannes Jurgens Loots (Oom

Lotie), is op Sondag 9 Februarie in die

ouderdom van 74 jaar, in Kleinmond in

die Kaap oorlede.

Lotie was ‘n bekende in Namibië, veral

vir kleinveeprodusente in die suide van

die land, waar hy gereeld as afslaer vir

Agra opgetree het. Hy het ‘n groot deel

van sy lewe aan hierdie beroep gewy.

Reeds in 1966 het hy by Slabbert, Verster

en Malherbe op Prieka as afslaer begin. In

1971 het hy sy beroep by die destydse

FCU in Windhoek voortgesit en later by

Agra tot in 1991 toe hy afgetree het. Lotie

het hom na sy aftrede op Kleinmond in

die Kaap gevestig, waar hy sy beroep

periodiek op ‘n vryskutbasis voortgesit

het.

Ons meegevoel gaan uit na die

naasbestaandes van Lotie met hulle

verlies.

Die Lewende Hawe wenners is v.l.n.r. Wulff Halberstadt (Grootfontein),

Chris Botha (Streekbestuurder Noord), Pieter Hugo (Senior Bestuurder

Lewende Hawe), Rens Fourie (Streekbestuurder Suid), Donovan

Losper (Gobabis), Peter Kazmaier (Hoof Uitvoerende Beampte),

Johnny von Wielligh (Okahandja), Soois Pretorius (Otjiwarongo) en

Chris Steenkamp (Streekbestuurder Sentraal). Gert Visser van Aroab

was afwesig.

Elke wenner ontvang ‘n sertifikaat, terwyl die algehele wenner

ook ‘n wisseltrofee ontvang.

In die Handelsafdeling het Rehoboth met die louere weggestap

as algehele beste presteerder, met Gobabis as die naaswenner en

Okahandja as tweede naaswenner. In die onderskeie streke het

Ondjamba Diensstasie die beste gevaar in die Grootfontein

streek met Otjiwarongo in die Otjiwarongo streek as beste

presteerder. Okahandja is in die Windhoek streek as wenner

aangewys. Vir die Mariental streek het Maltahöhe die beste

gevaar, met Koës as wenner in die Keetmanshoop streek.

In die Lewende Hawe afdeling het Grootfontein skoonskip

gemaak in die noorde en is as die algehele wenner in die land

aangewys asook die beste presteerder in die Noordelike streek.

Otjiwarongo het die tweede plek verower, met Okahandja derde.

In die Sentrale streek is Okahandja as wenner aangewys terwyl

Aroab die wenner in die Suidelike streek was.

Agra se Distribusie Sentrum het ‘n spesiale toekenning ontvang

vir uitsonderlike prestasie en is ook as die wenner in die

Groothandel afdeling aangewys.

R

Februarie/February 2003

RING

Groot pryse by Auas Vet Med losgeslaan

K

lante het groot pryse losgeslaan

met die maandlange openings

kompetisie en spesiale aanbiedinge

van Auas Vet Med met sy

amptelike opening. Enige klant wat tydens

die openingstydperk by Auas Vet Med

aankope gedoen het, ongeag die bedrag, het

vir die pryse in aanmerking gekom. Die

wenner van die eerste prys het ‘n perdesaal

ter waarde van N$1400.00 ontvang, terwyl

die tweede en derde pryse 220ml Dectomex

(waarde N$595) en Spuit van N$300

ingesluit het. Die pryse is deur Agra se

Distribusie Sentrum vir die kompetisie

beskikbaar gestel.

Die drie gelukkige wenners wat

onderskeidelik vir die eerste, tweede en

derde pryse gekwalifiseer het, was Johnny

Simpson, van Otjiwarongo, Hannes

Cocklin van Windhoek en Suzanne Klinger,

ook van Windhoek.

Auas Veterinary & Medical Products, die

nuwe geregistreerde farmaseutiese groot-

en klein handelaar, van veterinêre

farmaseutiese middels, het sy deure vir

besigheid met die boer en die algemene

publiek in September verlede jaar geopen.

Auas Vet Med is gerat om kundige en

Veilingsfasiliteite nader voltooiing

D ie

ie oprigting van die nuwe moderne Agra/Standard Bank

veilingsfasiliteite by die Windhoek Skougronde vorder

fluks en nader vinnig voltooiing. Indien niks voorval nie,

behoort die projek,volgens skedule teen einde Maart voltooi te

wees. Die eerste veiling, wat waarskynlik as ‘n proeflopie

aangebied sal word, word vir middel April in die vooruitsig gestel.

Die amptelike opening behoort gedurende Juniemaand vanjaar

plaas te vind met ‘n stoetveeveiling van verskillende groot-en

kleinveerasse asook ‘n aanbod van kommersiële diere. R

Die nuwe veilingsfasiliteit van Agra by dieWindhoek Skougronde in

aanbou.

Februarie/February 2003

V.l.n.r. verskyn Riaan Momberg van Agra Distribusie Sentrum, Johnny Simpson, , Hennie

Brisley-Bestuurder Auas Vet Med, Suzanne Klinger, Sandra !Gases Verkoopsdame-Auas Vet

Med en Hannes Cocklin.

effektiewe diens te lewer met hulle

uitgebreide reeks produkte. Vir die afgeleë

gebiede sal Agra se landswye

infrastruktuur ingespan word om die

uithoeke van Namibië te bedien. Die

besigheid is maklik toeganklik in die Auas

Valley Inkoopsentrum, met volop gratis en

6

veilige parkering.

Lede wat voorheen met Sigi

geskakel het oor verskeie aangeleenthede

rakende Agra, kan in

die toekoms versoeke van hierdie

aard aan Janita von Wielligh rig. R

Vir enige verdere inligting kan u met

Hennie Brisley by Auas Vet Med in

verbinding tree.

Tel: 242346, Fax: 242397

e-pos: auasvetmed@agra.com

Agra Skakelbeampte

in nuwe pos by Agra

D

huidige skakelbeampte van Agra, Sigi Lösch, sal vanaf

1 Maart 2003 na ‘n nuwe pos, as Senior Beampte:

Sekretariaat, binne die koöperasie oorskuif. Hy het

dertien jaar as Skakelbeampte diens gedoen. Hy vervang Dalene

Coffee wat met pensioen uit diens tree en voorheen vir die

sekretariaat-funksie verantwoordelik was. Sigi se nuwe

verantwoordelikheid behels die volle hantering van Agra se

sekretariële funksies, wat die organisering van Direksie- en

Bestuurs vergaderings, asook die hantering van die aandeleregister

van Agra insluit. Die nuwe

Bemarkingsbestuurder van Agra,

Janita von Wielligh, sal vir die

openbare skakelfunksie van Agra

verantwoordelikheid aanvaar. Sigi

sal egter nog verantwoordelik wees

vir die publikasie van Die Ring tot

einde November vanjaar.

Sigi Lösch, gewese

Skakelbeampte van Agra

R

www.agra.com.na

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!