14.12.2020 Views

nUUSBRIEF 2020

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

GO!

Kerfees uitgawe 2020


De Wet

Wanneer ek terugkyk na 2020 sien ons

COVID-19, vreeslike hartseer, baie

uitdagings, tawwe tye en woeste

storms. Maar ek sien ook ‘n jaar van

oorwinning. ‘n Jaar van groei. Ek sien

reënboë vol beloftes en strale van

genade en hoop. Ek het weereens dié

jaar besef dat ons ‘n Almagtige God

dien. Ek kies om my Engo-drome vir die

nuwe jaar op Jeremia 29:11 te vestig.

“Ek weet wat Ek vir julle beplan

het…Ek beplan voorspoed vir julle, nie

teëspoed nie. Ek wil hê julle moet hoop

vir die toekoms hê.”

Baie dankie vir al ons personeel,

vrywilligers en beheerraadslede wat

ons hande sterk maak en ons help om

‘n verskil in die lewens van ander te

maak, om hoop te skep in die lewens

van ander. Nie net hoop vir nou nie,

maar hoop vir altyd. Ewige Hoop! Mag

ons vir altyd instrumente in Sy Hande

wees.

It is with a great pleasure that I launch

our very first GO! Newsletter. This

newsletter will be filled with stories of

hope, exciting interviews with amazing

individuals, bright colours and much

more. Watch the space…

Ons Koningskind verjaar. Mag jul

elkeen ‘n Somerson Kersfees beleef

gevul met Jesus liefde.

May 2021 be filled with peace, love

and laughter. May the new year be a

fresh start. The best is yet to come!


Alda is reeds ‘n bekende gesig vir Engo.

Sy is die trotse eienaar van Xcelente business

solutions en was in hierdie besonderse

uitdagende jaar ‘n geweldige positiewe

bydrae gelewer .

Kom ons vra die dinamiese vrou ‘n paar

dinge:

Alda

Fourie

1 Wat I jou gunsteling-

Kleur

Kos

Drankie

Land in die wereld

2,En sommer vir die pret….

SAL JY EERDER…?

• …nie bad of stort vir ‘n maand nie of

dieselfde kos elke dag eet vir ‘n maand?

• ……die bodem van die see of jou voete op

‘n ander planet?

• …as jy kon kies, sou jy graag ‘n ‘’rewind’’,

‘’forward’’ of ‘’pause ‘’ knoppie he vir jou

lewe?

3, Op ‘n ernstiger not…

• Wat is jou drome vir 2021?

• Enige raad of wyse woorde om saam met

ons vorentoe te vat


JAAREIND PRET EN PLESIER


VIR DIE VAN ONS WAT NIE DIE JAAR SEE TO E

GAAN NIE….

HIER IS ‘N BIETJIE VERMAAK IN EN OM

BLOEMFONTEIN

Oliewehuis

Jumpers Lane

Bloemfontein Botaniese tuine

Naval Hill

Spur at Mimosa mall

Urth

Bagamoya Wildlife Estate

Be Human - Middelwater Farm

Airborne Café FATP

eatalia

Greenside Kwekery

PrettyGarden

De Oude Kraal Country Estate and Spa

Boeremark

Cheetah Experience

Zanchieta Wild Cat Farm

Edunation Stationery

Die Buiteplaas

Maselspoort, Free State, South Africa

Gwen Bali Waterworld

Planetarium Naval Hill Bloemfontein

Ruins Paintball & Airsoft Field

Queens Fort Museum

Anglo-Boer War Museum


VIR DIE VAN ONS WAT NIE DIE JAAR

SEE TO E GAAN NIE…


ENGO STEL NUWE REEKS PRODUKTE

BEKEND….


Vriende van Engo

Donasies / borge / events info



Leer meer….

Respete / finansies / werk soek /

self help


STORIES VAN GISTER EN VAN MORE….

Oulike storie - geskiedenis

Wat kom


DIE MAAND SE TOP 10

Enige top 10

Segoed / quotes

Donasies

Eetplekke

Resepte

Enige iets

Nuwe apps

Nuwe hairstyles

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!