14.12.2020 Views

nUUSBRIEF 2020

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

December 2020


Wanneer ek terugkyk na 2020 sien ons COVID-19, vreeslike

hartseer, baie uitdagings, tawwe tye en woeste storms. Maar ek

sien ook ‘n jaar van oorwinning. ‘n Jaar van groei. Ek sien

reënboë vol beloftes en strale van genade en hoop. Ek het

weereens dié jaar besef dat ons ‘n Almagtige God dien. Ek kies

om my Engo-drome vir die nuwe jaar op Jeremia 29:11 te vestig.

“Ek weet wat Ek vir julle beplan het…Ek beplan voorspoed vir

julle, nie teëspoed nie. Ek wil hê julle moet hoop vir die toekoms

hê.”

Baie dankie vir al ons personeel, vrywilligers en beheerraadslede

wat ons hande sterk maak en ons help om ‘n verskil in die

lewens van ander te maak, om hoop te skep in die lewens van

ander. Nie net hoop vir nou nie, maar hoop vir altyd. Ewige

Hoop! Mag ons vir altyd instrumente in Sy Hande wees.

It is with a great pleasure that I launch our very first GO!

Newsletter. This newsletter will be filled with stories of hope,

exciting interviews with amazing individuals, bright colours and

much more. Watch the space…

Ons Koningskind verjaar. Mag jul elkeen ‘n Somerson Kersfees

beleef gevul met Jesus liefde.

May 2021 be filled with peace, love and laughter. May the new

year be a fresh start. The best is yet to come!

December 2020


December 2020


VIR DIE VAN ONS WAT NIE DIE JAAR SEE TO E

GAAN NIE….

HIER IS ‘N BIETJIE VERMAAK IN EN OM

BLOEMFONTEIN

Oliewehuis

Jumpers Lane

Bloemfontein Botaniese tuine

Naval Hill

Spur at Mimosa mall

Urth

Bagamoya Wildlife Estate

Be Human - Middelwater Farm

Airborne Café FATP

eatalia

Greenside Kwekery

PrettyGarden

De Oude Kraal Country Estate and Spa

Boeremark

Cheetah Experience

Zanchieta Wild Cat Farm

Edunation Stationery

Die Buiteplaas

Maselspoort, Free State, South Africa

Gwen Bali Waterworld

Planetarium Naval Hill Bloemfontein

Ruins Paintball & Airsoft Field

Queens Fort Museum

Anglo-Boer War Museum

December 2020


VIR DIE VAN ONS WAT NIE DIE JAAR SEE TO E

GAAN NIE….

December 2020


ARBEI MOUSSE

HEMELS)

AARBEI MOUSSE (HEMELS)

500 g aarbeie

15 ml strooisuiker

15 ml kersie- of aarbeilikeur

250 ml room

30 ml strooisuiker

METODE:

Sny 250 g van die aarbeie in dun,

ronde skyfies. Sprinkel die

strooisuiker en likeur oor die

aarbeie.

s jou aarbeie nie baie soet is nie,

kan jy die suiker vermeerder.

Laat staan eenkant vir ten minste

15 minute.

uree nou die res van die aarbeie

in ‘n voedselverwerker of

versapper.

Klits die room in ‘n elektriese

menger en voeg die strooisuiker

by.

December 2020

3 BESTANDELE NAGEREG

3 BESTANDELE NAGEREG

Maklike nagereg met net 3 bestandele

BESTANDELE:

3 Pakkies Instant pudding (aangemaak soos aangedui op pakkie)

1 na 2 pakkies tennisbeskuitjies, 'cream crackers' of vingerkoekies

250ml room (styfgeklop)

METODE:

Pak tennisbeskuitjies onder in bak

Smeer jou 1ste laag poeding

Pak weer beskuitjies

Smeer 2de laag beskuitjies

Gaan so aan tot al die beskuitjies en poeding klaar is.

Jy kan soveel lae pak soos jy wil

Sit in yskas vir tenminste 6 ure of oornag

VOOR OPDIENING:

Smeer styfgeklopte room bo-op

Strooi sjokolade stukkies oor, stukkies kersies, neute, klapper of sjokolade so

Wenk: Jy kan 3 verskillende kleure poeding gebruik bv. vanilla, butterscotch e

Gooi bietjie Old brown sherry oor die koekies ook indien verkies


Engo spog met splinternuwe

produkte

December 2020

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!