02.05.2013 Views

Study guide FRN114 Grammar/Grammatika - Faculty of The ...

Study guide FRN114 Grammar/Grammatika - Faculty of The ...

Study guide FRN114 Grammar/Grammatika - Faculty of The ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Module-punt: Gemiddeld van die punte wat deur die loop van die semester behaal is vir die twee dele van die

module: 1. Grammatika + 2. Kultuur & Literatuur.

Die 100 punte van die semesterpunt vir die module word as volg bereken:

(Gemiddelde punt vir Deel 1 + gemiddelde punt vir Deel 2) ÷ 2 = semesterpunt uit 100

Die module-punt (uit 100) vir Deel 1:

• Twee semestertoetse van 55 punte elk (55%)

Let asseblief daarop dat daar drie (3) toetsgeleenthede op die program verskyn. Studente moet ten

minste twee (2) hiervan skryf. Indien ‘n student al drie toetse skryf, sal die twee beste punte gebruik

word om die semesterpunt te bereken.

GEEN SIEKETOETS SAL GESKRYF WORD NIE. DIT IS DIE STUDENT SE

VERANTWOORDELIKHEID OM SEKER TE MAAK DAT AKTIWITEITE SO BEPLAN WORD

DAT HY/SY TEN MINSTE TWEE TOETSE SKRYF.

• Een mondelinge evaluasie van 15 punte (15%)

• Geskrewe huiswerk van 10 punte elk (10%)

• Werk gedoen in tutorklasse een keer per week (10%)

• Werk gedoen in bronnesentrum (5%)

• Attendance (5%)

Die module-punt (uit 100) vir Deel 2: (Verwys asb na die handleiding vir hierdie deel van die module)

Eksamenpunt: ‘n Punt uit 100 [(Vraestel 1 + Vraestel 2) ÷ 2] behaal tydens een van die eksamengeleenthede.

Belangrike inligting rakende die eksamen :

Vir hierdie module word twee eksamenvraestelle geskryf. Beide die eksamenvraestelle moet gedurende dieselfde

eksamengeleentheid afgelê word. Indien ‘n student kwalifiseer vir ‘n her-assessering in hierdie module, moet hy/sy

beide die eksamenvraestelle gedurende die her-assessering skryf. (Sien Regulasie A15, T15)

‘n Subminimum van 45% word vereis vir vraestel 1 (Grammatika) EN vraestel 2 (Kultuur & Literatuur). Dit

beteken dat ‘n student nie die module kan slaag indien hy/sy ‘n punt van minder as 45% gedurende die eksamen

behaal nie.

‘n Studente wat aan die eerste geskeduleerde eksamengeleentheid in gegewe semester deelgeneem het, ‘n finale

syfer van minstens 50 persent behaal het, maar nie vereiste subminimum van 45% (soos gestipuleer in die module

handleiding) in die eksamen nie, kan weer aan die tweede eksamengeleenthied deelneem. Regulasie A 15 (e)

Geen minimum semesterpunt word vereis om toelating tot die eksamen te verkry nie.

Finale punt: ‘n Kombinasie van die modulepunt (50%) en die eksamenpunt (50%).

5. WEEKLIKSE HUISWERK

Behalwe vir die eerste 3 opdragte, word huiswerk in die klas gedoen (sien program vir datums). Studente kan die

oggend- of aandklas bywoon aangesien beide tweetalig sal wees. DIE HUISWERK WORD AAN DIE EINDE

VAN DIE KLAS INGEHANDIG OM GEEVALUEER TE WORD. GEEN HUISWERK WAT BUITE HIERDIE

KLASTYE GEDOEN IS SAL AANVAAR WORD NIE.

6. TUTOR

Die tutor vir FRN114 is Isabel Mostert (MostertIMM@ufs.ac.za). Daar is weeklikse tutor sessies wat bygewoon

moet word, aangesien dit 10% van die finale GRAMMATIKA modulepunt tel. Slegs werk wat in die sessies

voltooi word sal gemerk word. Alle werk wat laat ingehandig word sal nie in berekening geneem word nie, tensy

daar vooraf ‘n reëling met die tutor aangegaan is. Studente word aangemoedig om die sessies tot hul voordeel

te gebruik en vrae te vra oor die werk wat hulle nie verstaan nie.

Bonne découverte!

- 4 -

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!