06.05.2013 Views

safbaf - OutdoorPAGES

safbaf - OutdoorPAGES

safbaf - OutdoorPAGES

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

SOUTH AFRICAN FRESHWATER BANK ANGLING FEDERATION (SAFBAF)

SUID AFRIKAANSE VARSWATER OEWERHENGEL FEDERASIE (SAVOF)

REKORD AANSOEK PROSEDURES EN RIGLYNE

Fotografering van vangste

1. Foto’s moet geneem word sodat die hele lengte van die

vis (sy-aansig) duidelik sigbaar is. Daar moet veral gelet

word op die volgende:

a. Alle vinne (veral rugvin) moet duidelik sigbaar wees

– dws oopgespan wees.

b. Die vis moet op ‘n agtergrond geplaas word wat

identifikasie vergemaklik bv. Donker vis op ligte

agtergrond en ligte vis op swart agtergrong.

c. Plaas ‘n lineal (of enige maklik herhkenbare

voorwerp bv Koeldrank blik) langs die vis om

werklike grootte aan te dui.

2. Neem alle fotos vanaf ongeveer 1m.

3. Swart Baars: Bek moet toe wees.

4. Geelvis: Twee fotos van die onder-kaak moet die

aansoek vergesel.

RECORD APPLICATION PROCEDURES AND GUIDELINES

Photographing of catches

1. Photos must be taken (side-view) clearly showing the

whole length of the fish. Attention must be paid to the

following points:

a. All the fins (especially the dorsal fin) must be

clearly visible – ie. Opened up.

b. The fish must be placed against a background on

which contrasts ie light coloured fish on a dark

background and a dark fish on a light background.

c. Place a ruler (or easily recognizable object ie cold

drink can) alongside the fish to indicate actual size.

2. Photographs must all be taken from approximately 1m.

3. Black Bass: The mouth must be closed.

4. Yellow Fish: Two photographs of the bottom jaw must

accompany the application.

METING VAN DIE VIS MEASURING THE FISH

Fish with square tail – Vis sonder gepunte stert

Lengte is gemeet van X – X . Vanaf die punt van die toe

mond tot die einde van die stertvin.

Length is measured from tip of the closed mouth to the end

of the tail fin.

Omtrek is gemeet vanaf Y terug tot Y om die breedste deel

van die bors.

Girth is measured from Y to Y around the broadest part of

the body.

Vis met gepunte stert – Fish with forked tail

Gemeet vanaf xx tot xx. Vanaf die punt van die toe mond tot

die binnekant van die vurk in die stertvin.

Measured from xx to xx the tip of the closed mouth to the

inside of the fork in the tail fin.

Omtrek is gemeet vanaf Y terug tot Y om die breedste deel

van die bors.

Girth is measured from Y to Y around the broadest part of

the body.

BEWARING VAN VIS PRESERVING FISH

1. As die hele vis nie bewaar kan word nie, moet die vel

afgetrekword (Die kop, kieuwe en vinne moet nie verwyder

word nie), die vis moet dan opgerol word en geplaas word in:

a. Verdunde formalin (1 deel met 6 dele water)

b. Brandspiritus.

c. Sout

2. Waar moontlik moet record visse vrygelaat word of

vir wetenskaplike navorsing beskikbaar stel.

1. If unable to preserve the complete fish, the specimen

should be skinned (leaving the head, gills and the fins intact),

Roll this up and preserve in:

a. Dilute formalin (1 part with 6 parts water)

b. Methylated Spirits

c. Salt

2. Where possible members should return their

catches or donate them for scientific research.

Enquiries: Craig Neil 012-6549868 (T/F) 0824487226 E-Mail; savofrecords@xsinet.co.za

LYN KLASSIFIKASIE

Daar bestaan 3 afsonderlike lyn kategorie records waarvoor

daar aansoek gedoen kan word nl:

Lig: Lyn met ‘n deursneë van 0.22mm en

dunner.

Medium: Lyn met ‘n deursneë van tussen 0.22mm

0.30mm.

Ope: Lyn met ‘n deursneë hoër as 0.30mm,

asook enige sintetiese lyn bv Dacron,

Powerbraid en Fireline.

REKORD KLASSIFISERING

Daar is twee rekord katogorieë waarvoor individuë aansoek

kan doen nl:

1. Beheerde Kompetisie Rekords

2. Ope (Buite Kompetisie) Rekords

BEHEERDE KOMPETISIE REKORDS

1. Omskrywing: Hierdie is enige kompetisie of proewe op

Provinsiale en hoër vlakke wat beheer en geadministreer

word deur ‘n hengel beampte met die minimum kwalifikasie

as ‘n Provinsiale beampte.

2. Die volgende prosedures moet gevolg word:

a. Vir lyn klas aansoeke. Die hengelaar se vangs

moet geweeg word alvorens hy die uitrusting

waarmee hy/sy die vis gevang het weer gebruik.

b. Die gooi voorslag en lyn dikte moet deur die beheer

beampte gekontroleer word (meet met ‘n

micrometer 3 plekke op 2m lengte van lyn) alvorens

die hengelaar weer mag werp (Die vis moet in die

hounet geplaas word alvorens die hengelaar weer

mag werp)

c. Die gooi voorslag mag nie langer as twee (2)

stoklengtes (strop ingesluit) wees nie. Indien dit wel

langer as twee stoklengtes is sal die voorslag as die

hooflyn geag te wees, as die voorsalg 0.28mm is,

dan is die aansoek vir medium gerei en indien oor

0.30mm vir ope gerei klas.

d. Die sone/kompetisie beheer beampte reik die

hengelaar uit met ‘n sertifisering van die vangs (in

hierdie boek) as bewys van die vangs en die vangs

besonderhede.

d. Die hengelaar is nou verantwoordelik om aansoek

te doen vir sy/haar beheerde record via sy/haar klub

na die provinsiale rekordsbeampte en indien

relevant na die SAVOF rekordsbeampte.

e. Die hengelaar moet ‘n geaffilieerde lid van die

SAVOF wees, wie deelgeneem het aan ‘n

goedgekeurde SAVOF beheerde wedstryd tydens

die vangs om te kwalifiseer vir ‘n beheerde

kompetisise record, aasnoeke wat nie die relevante

affiliasie besonderhede aandui sal nie verwerk word

nie.

LINE CLASSIFICATIONS

3 Line class categories exist for record purposes nl:

Light:; Line with a diameter of 0.22mm and thinner.

Medium: Line with a diameter of between 0.22mm and

0.30mm.

Open: Lyn met ‘n diameter thicker than 0.30mm. All

synthetic lines are included in this category ie.

Dacron, Powerbraid and Fireline.

RECORD CLASSIFICATION

There are two categories of records for which individuals

may apply for records nl:

1. Controlled Competition Records

2. Open (Out of Competition) Records

CONTROLLED COMPETITIONS RECORDS

Definition: This is any competition or trials that are

presented on Provincial level and higher that is controlled

and administered by an angling official with the minimum

qualifications of a Provincial Official.

2. The following procedures are to be followed in applying

for a record in this category:

a. For line class applications. The angler’s fish is to

be weighed by the official and his casting leader as

well as main line checked and measured with a

micrometer (3 places along a 2m length of the line

in question) before the angler casts his line in again.

b. The casting leader may not be longer than twice the

rods length (2) the trace included, if it is longer than

twice the length the leader will be deemed to be the

main line. If a leader of 0.28mm is being used then

the application will be for medium tackle and if over

0.30 for open class.

c. The official in charge of the zone /competition is to

complete a certification (enclosed in this booklet)

and supply it to the angler as proof of his/her catch.

d. The angler is responsible to now apply for his/her

controlled competition record via his club to

provincial records officer and if relevant to the

SAFAA records officer.

e. The angler must be an affiliated member of the

SAFAA, competing in a SAFAA sanctioned

competition to qualify for this record and

applications will not be processed if the anglers

registration details do not appear on the application.

Enquiries: Craig Neil 012-6549868 (T/F) 0824487226 E-Mail; savofrecords@xsinet.co.za

f. Indien die hengelaar hy/sy vangs in die hounet

plaas en dan eers aan die einde van die dag die

vangs weeg sal die vangs as ‘n vangs met ope klas

gerei geag word, ongeag die werklike uitrusting

gebruik vir die vangs. Die hengelaar mag egter

aansoek doen vir ‘n ope Rekord vir die bepaalde

lynklas deur om die Prosedure vir die aansoek om

ope rekords te vold, die vereiste fotos kan vervang

word met die Beamptes sertifisering.

g. Junior rekords mag deur enige hengelaar geëis

word wie jonger as 18 jaar oud is ten tye van die

vangs.

h. Die goue reel bly, indien onseker, doen aansoek en

laat die records beampte besluit.

e. Slegs vangste gemaak binne die RSA lands grense

sal in aanmerking geneem word vir SAVOF

Rekords, Beheerd en Ope.

f. If the angler places his/her catch in the keepnet and

only weighs the fish at the end of the day the fish

will only be eligible for an open class controlled

competition record. The angler may however

proceed to apply for an Open record for the relevant

line class by following the procedure as set out for

applying for Open records. The photographs of the

fish are however replaced by the official’s

certification of the catch.

g. Junior records may be claimed by any angler who is

younger than 18 at the time of the catch.

h. The golden rule remains, if in doubt, apply and let

the records officer decide.

i. Only catches made within the Borders of the RSA

will be considered for SAFBAF records purposes.

OPE REKORDS OPEN RECORDS

1. Alle geaffilieerde SAVOF lede wie, wanneer hulle

ingevolge die relevante Ordinansies hengel en moontlike

rekord vangs maak is geregtig om aansoek te doen vir ‘n

SAVOF Ope Kompetisie record bv ‘n klub kompetisie en of ‘n

sosiale hengel uitstappie.

2. Die procedures vir so ‘n aansoek is soo volg:

a. The vangs moet op ‘n Regerings geykte skaal

geweeg word, maw ‘n skaal gesertifiseer vir handel.

b. Die volgende moet die aansoek vergesel:

2 Fotos van die vis, geneem soos beskryf in

hierdie boek (1 met ‘n herkenbare item en die vis

en die ander van die hengelaar en sy vangs)

Sertifisering van die gewig asook die

besonderhede van waar die geykte skaal gehou

word.

Volledige aansoek vorm.

c. Indien ‘n hengelaar tydens ‘n beheerde kompetisie

‘n vis vang wat groter is as die Ope rekord mag die

hengelaar aansoek doen vir die ope rekord, die

fotos word in hierdie geval vervang met die

Beamptes sertifisering. Dit is die hengelaar se

verantwoordelikheid om hierdie aansoek in te dien.

3. Beëdigde verklaring, waar geen getuies by was tydens

die vangs.

4. Junior rekords mag deur enige hengelaar geëis word

wie jonger as 18 jaar oud is ten tye van die vangs.

5. Die goue reel bly, indien onseker, doen aansoek en laat

die records beampte besluit.

6. Slegs vangste gemaak binne die RSA lands grense sal

in aanmerking geneem word vir SAVOF Rekords, Beheerd

en Ope,

1. All affiliated SAFAA members who when angling in

accordance with the relevant Ordinances and who catch a

possible record fish are eligible to apply for an SAFAA Open

Record ie. at a club competition or social angling trip.

2. The procedures to be followed are as follows:

a. The catch must be weighed on a Government

Calibrated scale ie a scale certified to trade with.

b. The application must be submitted along with:

2 Photos of the fish as described in this booklet

(one with recognizable item and the other with the

Angler)

Certificate of weight as well as contact numbers

for the place where the scale is kept.

Completed application form.

d. Should an angler catch a fish larger than an open

record during a controlled competition, he/she may

apply for the open record, once again it is the

responsibility of the angler to apply. The angler has

after all caught a record fish, irrespective of the

circumstances.

3. Where no witnesses were present an affidavit with

regards to the catch.

4. Junior records may be claimed by any angler who is

younger than 18 at the time of the catch.

5. The golden rule remains, if in doubt, apply and let the

records officer decide.

Only catches made within the Borders of the RSA will be

considered for SAFBAF records purposes.

Enquiries: Craig Neil 012-6549868 (T/F) 0824487226 E-Mail; savofrecords@xsinet.co.za

SUID SUID AFRIKAANSE

AFRIKAANSE AFRIKAANSE VARSWATER VARSWATER OEWERHENGEL OEWERHENGEL FEDERASIE

FEDERASIE

SOUTH SOUTH AFRICANFRESHWATER AFRICANFRESHWATER BANK BANK ANGLING ANGLING FEDERATION

FEDERATION

Aard van Kompetisie:

Nature of Match:

Kompetisie Naam

CompetitionName

Lengte in cm Neus tot vurk

Length in cm nose to fork

SERTIFKAAT VAN VANGSTE GEMAAK TYDENS ‘n BEHEERDE WEDSTRYD

CERTIFICATION OF CATCH MADE DURING A CONTROLLED ANGLING MATCH

Liga

League

Proewe

Trials

Gewone Naam

Common Name:

Gewig in Kg

Weight in Kg:

Dam (oord)

Dam (resort)

Datum

Date:

Lyn Klas

Line Class:

Lig 0 – 0.22mm

Medium 0.221 –

Light

0.30mm

Ope indien leierlyn dikker is as 0.301mm en saam

met die strop langer is as 2 stok lengtes.

Naam en Van

Name and Surname

Klub

Club

Provinsie

Province

Ouderdom van Junior

Age of Junior

Kontak telefoon nr.

Contact telephone nr.

Lisensie Nr

Lisence Nr

Naam en Van

Name and Surname

Provinsie

Province

Kontak telefoon nr.

Contact telephone nr.

Handtekening

Signature

Provinsiaal

Provincial

Omtrek in cm

Girth in cm

Nasionaal

National

Internasionaal

International

Soos gemeet op minstens 3 plekke oor 2m lyn gebruik.

As measured on at least 3 places along 2m of the line used

Ope 0.301 en op asook gevlegde / sintetiese lyn,

ongeag dikte.

Open0.301mm and up as well as synthetic lines

irrespective of diameter

Hengelaar se besonderhede / Anglers Particulars

Beampte se besonderhede / Officials Particulars

Enquiries: Craig Neil 012-6549868 (T/F) 0824487226 E-Mail; savofrecords@xsinet.co.za

Snr

Dame

Jnr

SOUTH OUTH OUTH AFRICAN FRICAN FRESHWATER

RESHWATER BANK ANK ANGLING NGLING FEDERATION

EDERATION

SUID UID AFRIKAANSE

FRIKAANSE VARSWATER

ARSWATER OEWERHENGEL

EWERHENGEL FEDERASIE

EDERASIE

Vorm vir die Registrasie van ‘n Beheerde Kompetisie Rekord Vangs

Form for the Registration of a Controlled Competition Record Catch

(Moet in tweevoud en in drukskrif voltooi word) -:- (Must be completed in duplicate and in print)

Gewone Naam

Common Name

Massa in Kilogram

Lengte in cm(Neus tot stert vurk)

Mass in Kilograms

Length in cm (Nose to tail fork)

Waar gevang

Omtrek in cm

Caught Where

Datum Gevang

Date Caught

Naam van Kompetisie

Name of Competition

Lisensie Nommer

Lisence Number

Naam en adres van hengelaar

Name and address of Angler:

Hengelaar se Provinsie

Angler’s Province

Naam en adres van Beampte in Beheer

Name and address of Official in Charge

Naam en adres van getuie van gewig

Name and addres of witness to weight

Visstok (Tipe en Lengte)

Rod (Type and Length)

Lyn Fabrikaat

Line Make

Katrol (Tipe)

Reel (Type)

Strop tipe

Type of trace

Girth in cm

Tyd gespeel Ure minute

Time played Hours minutes

SAVOF Register Nr

SAFAA Register Nr

HENGEL GEREEDSKAP GEBRUIK -:- FISHING TACKLE USED

Aas / Kunsaas Gebruik

Lure or Bait use

Lyndikte

Line diameter

Grootte

Size

Strop Breekkrag

Strop Lengte

Trace Breaking

Trace Length

Strain

Handtekening van Hengelaar / Anglers Signature Datum / Date

KLUB HANDTEKENINGE -:- CLUB SIGNATURES

Enquiries: Craig Neil 012-6549868 (T/F) 0824487226 E-Mail; savofrecords@xsinet.co.za

Snr

Ouderdom indien Junior

Age, if a Junior

Voorsitter / Chairman Datum / Date Rekordsbeampte / Records Officer Datum / Date

Hierdie aansoek moet vergesel word met die voorgeskrewe

beamptes sertifisering

Die totale aansoek moet die SAVOF Rekordbeampte bereik binne

90 dae van die vangs van die vis.

Dame

This application must be accompanied by the prescribed officials

certification of the catch

The complete application must reach the SAFAA records officer within

90 days of when the catch was made.

Jnr

SOUTH OUTH AFRICAN FRICAN FRESHWATER

RESHWATER

RESHWATER BANK ANK ANGLING NGLING NGLING FEDERATION

EDERATION

EDERATION

SUID UID AFRIKAANSE

FRIKAANSE

FRIKAANSE VARSWATER

ARSWATER OEWERHENGEL

EWERHENGEL FEDERASIE

EDERASIE

Vorm vir die Registrasie van ‘n Ope Rekord Vis -:- Form for the Registratigoes a long who did you long on of an Open Record Fish

(Moet in tweevoud en in drukskrif voltooi word) -:- (Must be completed in duplicate and in print)

Gewone Naam

Common Name

Massa in Kg

Lengte in cm(Neus tot stert vurk)

Mass in Kg

Length in cm (Nose to tail fork)

Waar gevang

Omtrek in cm

Caught Where

Girth in cm

Datum Gevang

Tyd gespeel Ure minute

Date Caught

Lisensie Nommer

Lisence Number

Naam en adres van hengelaar

Name and address of Angler:

Naam en adres van klub (dui Provinsie aan)

Name and address of Club (indicate Province)

Naam en adres van getuie van vangs

Name and address of witness to catch

Naam en adres van getuie van gewig

Name and addres of witness to weight

Plek waar regerings ge-ykte skaal gehou word:

Place where government certified scale is kept

HENGEL GEREEDSKAP GEBRUIK -:- FISHING TACKLE USED

Visstok (Tipe en Lengte)

Rod (Type and Length)

Lyn Fabrikaat

Line Make

Katrol (Tipe)

Reel (Type)

Strop tipe

Type of trace

Lyndikte

Line diameter

Strop Breekkrag

Trace Breaking Strain

Ek die ondergetekende, verklaar hiermee plegtig dat die bogenoemde vis deur my, sonder

enige hulp ingebring is tot waar dit met ‘n vishak/skepnet gevang is ingevolge die

voorgeskrewe reels en dat die bostaande gegewens en verklarings waar en juis is.

Time played Hours minutes

SAVOF Register Nr

SAFAA Register Nr

Aas / Kunsaas Gebruik

Lure or Bait used

Grootte

Size

Strop Lengte

Trace Length

Enquiries: Craig Neil 012-6549868 (T/F) 0824487226 E-Mail; savofrecords@xsinet.co.za

Snr

Dame

I, the undersigned, do hereby solemnly swear that the above mentioned fish was brought to the

gaff/landing net by me without assistance and under the rules as outlined and that the above

mentioned information is accurate and true.

Handtekening van Hengelaar / Anglers Signature Date/Datum

Ouderdom indien Junior

Age, if a Junior

KLUB/ PROVINISIALE BESTUUR HANDTEKENINGE -:- CLUB / PROVINCIAL MANAGEMENT SIGNATURES

Voorsitter / Chairman Datum / Date Rekordsbeampte / Records Officer Datum / Date

Hierdie aansoek moet vergesel word met 2 fotos (sy aansig en van naby) van die vis

asook ‘n 2m lengte van die lyn waarmee die vis gevang is vir beheer doeleindes.

Die totale aansoek moet die SAVOF Rekordbeampte bereik binne 90 dae van die

vangs van die vis.

This application must be accompanied by, 2 photos (side view and close up) of the fish and a

2m length of the line used to catch the fish must accompany the application.

The complete application must reach the SAFAA records officer within 90 days of when the

catch was made.

Jnr

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!