11.07.2015 Views

Professionele fooie - 2013.pdf - Logista

Professionele fooie - 2013.pdf - Logista

Professionele fooie - 2013.pdf - Logista

SHOW MORE
SHOW LESS
• No tags were found...

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Professionele fooieHierdie nuusbrief het ten doel om die onderskeie fooie wat vir dienste wat ons gedurende die jaar aan u kan lewer, uiteen te sit.Behalwe waar anders aangedui word sluit alle kostes BTW uit.BelastingadministrasieDie koste van die diens beloop as volg:- Salaristrekkers wat nie voorlopige belastingpligtiges is nie R1,500 per jaar- Alle ander individue as bogenoemde R2,900 per jaar- Maatskappye, trusts en beslote korporasies R3,850 per jaar- Dormante maatskappye, trusts en beslote korporasies R 950 per jaarDie koste van die diens sal eenmalig gedurende Mei gefaktureer word en is betaalbaar binne 30 dae na faktuurdatum. Geliewenoukeurig te let op welke dienste deel uitmaak van die administrasiediens en welke dienste spesifiek uitgesluit word. Huidigebelastingwetgewing het ons genoodsaak om die berekening van die tweede voorlopige belastingbetaling, wat voorheen deeluitgemaak het van die standaard administrasiefooi, nou apart te fooi gebaseer op ‘n tydbasis. ‘n Lys van addisionelebelastingdienste wat gelewer kan word met vasgestelde fooie, word ook in hierdie kennisgewing uiteengesit.Geregistreerde kantoor en statutêre rekords adresDie koste verbonde aan hierdie diens beloop, R1,330 per jaar vir maatskappye, R850 per jaar vir beslote korporasies en R280 perjaar vir trusts. Die fooie sal eenmalig gehef word in Meimaand en is betaalbaar binne 30 dae na faktuurdatum. Verdere inligtingrakende hierdie diens word ook hierdie kennisgewing uiteengesit.Rekeningkundige-, oudit- en konsultasiediensteHierdie dienste word gefaktureer op die stadium wanneer die diens gelewer word en ons fooie word gebaseer op tyd wat spandeerword op sodanige dienste.Addisionele belastingdiensteDie volgende addisionele belastingdienste sowel as die “standaard fooie” van toepassing op genoemde dienste, kan ook deur onsfirma gelewer word:- Aanwysings Tydbasis - Registrasie as belastingpligtige R 380met min fooi van R550 - Stawende dokumente Tydbasismet min fooi van R250- Belastingklaring Tydbasis - Paaiementreëlings R 540met min fooi van R550 - Opdatering van bankbesonderhede R 300- BTW registrasie Tydbasismet min fooi van R3,500- Tweede voorlopige belastingbetaling Tydbasismet min fooi van R350- Beswaar Tydbasis - Vrystelling Art. 21 Mpye Tydbasismet min fooi van R600 met min fooi van R1,500- Navraag Tydbasis - Vrywillige derde betaling Tydbasis- LBS-, SDL- en WVF-registrasie R1,500 met min fooi van R300- Registrasie as voorlopige belastingpligtige R 300 - Ongevalle Kommissaris Registrasie R 850Opstel van testamenteTestamente word opgestel deur Logista Sekretariële Dienste BK wat deel is van die Logista groep van maatskappye. Die kosteverbonde aan die opstel van ‘n testament kan in die volgende kategorieë verdeel word:Standaard testamentSpesifiek gestruktureerde testamentDie fooie word gehef na finalisering van die testament en is betaalbaar binne 30 dae.R900TydbasisInkomstebrieweHierdie skriftelike bevestigings deur Logista word somtyds deur banke en ander finansiële instellings verlang wanneer ‘n kliëntaansoek doen om finansiering. Hierdie dienste word gefaktureer wanneer die diens gelewer word en fooie word gebaseer op tydwat spandeer word met ‘n minimum fooi van R600 per inkomstebrief.Ouditeursverklaring by aansoek om verband – maatskappye / beslote korporasies / trustsHierdie verklarings word verlang deur die verbandprokureurs waar ‘n maatskappy of beslote korporasie aansoek doen om ‘nverbandlening. Hierdie dienste word gefaktureer wanneer die diens gelewer word en die fooie is as volg:Maatskappye R1,200Beslote korporasies R 900Trusts R 700Geliewe daarop te let dat ons firma nog ‘n wye reeks van ander dienste ook verskaf. Besoek gerus ons webtuistewww.logista.co.za of skakel ons by 012 362 1431of via epos info@logista.co.za, indien u enige navrae in die verband het.1

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!