12.02.2013 Views

June 2008 - Prader-Willi Syndrome Association (South Africa)

June 2008 - Prader-Willi Syndrome Association (South Africa)

June 2008 - Prader-Willi Syndrome Association (South Africa)

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Navrae wat aan die Vereniging gerig word neem toe – so was daar „n navraag oor

koorskonvulsies. Lees gerus dr. Engela Honey se antwoord hierop. Lede moet onthou dat

dr. Honey altyd vir navrae of „n konsultasie beskikbaar is.

Groot was die verrassing toe die eerste kennisgewing van die 7de Internasionale Prader-

Willi-Sindroom Konferensie wat in 2010 in Taiwan gehou gaan word, in die pos is. Hierdie

Vereniging wat in 2005 gestig is laat nie op hulle wag nie! Dit is „n vriendelike

kennisgewing wat almal uitnooi om hierdie konferensie in Taipei by te woon.

Ek is dankbaar om verslag te doen dat dit beter gaan as wat daar verwag is, met Pam

Eisen, die President van IPWSO. Sy kry nog chemoterapie en was so tussen alles deur

instaat om te reis en by haar kinders te gaan kuier.

„n Skoolvakansie is om die draai – die Bassons se PRET-bladsye is weer eens daar!

Verder is daar idees vanaf Weigh-Less vir „n heerlike tunabroodjie, sop en fransebraaibrood

vir ontbyt – dit maak mens beslis lus om dit uit te probeer!

Verskeie brokkies inligting word geplaas. Neem ook kennis van die Algemene

Jaarvergadering wat vir 24 Augustus 2008 beplan word.

Dankie aan al die mede-werkers!

Wintergroete

Rika du Plooy.

Permission is granted to reprint the article on Skin Picking and

the Prader-Willi Syndrome and Precautions Adviced When

Starting Growth Hormone With PWS.

The two articles are from The Gathered View March-April 2008

edition, newsletter of

Prader-Willi Syndrome Association (USA)

8588 Potter Park Drive, Suite 500

Sarasota, FLORIDA 34238 - USA

www.pwsausa.org

People With Strength Volume 11 Issue 2 Page 4

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!