GetAhead FREE Worksheet - www.getahead.co.za
GetAhead FREE Worksheet - www.getahead.co.za
GetAhead FREE Worksheet - www.getahead.co.za
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
Name:

Subject: Elektrisiteit

Total Marks: 47

GetAhead FREE Worksheet - www.getahead.co.za

Question 1: Multiple Choice [4]

Watter een van die volgende is die beste ISOLATOR?

A rubber

B yster

C koper

D metaal

Question 2: True/False [2]

Koper is 'n goeie ISOLATOR.

TRUE FALSE

Question 3: Socrates [3]

Statiese elektrisiteit word deur ... veroorsaak.

Class:

Date:

Question 4: Cloze [4]

'n (1) word veroorsaak wanneer elektriese drade sonder isolering aan mekaar (2) terwyl 'n elektriese

stroom deur hulle vloei.

1 2

Kortsluiting raak Geraas

swaai Stroom skakel

Question 5 refers to the following graphic

Page 1
Figure 1: 06NS12.GIF

Question 5: True/False [2]

Alle elektriese drade behoort met 'n isoleermateriaal geïsoleer te word.

TRUE FALSE

Question 6 refers to the following graphic

Question 6: True/False [2]

Elektrisiteit beweeg in drade.

Dit word 'n ELEKTRIESE STROOM genoem.

TRUE FALSE

Question 7 refers to the following graphic

Figure 2: 06SS18.BMP

Page 2
Figure 3: 06SS01.BMP

Question 7: True/False [2]

Dit is veilig om gedurende 'n donderstorm in 'n motor te wees.

TRUE FALSE

Question 8: Multiple Choice [4]

Die metaal wat gebruik word om elektrisiteit in drade te gelei, is ...

A uraan

B koper

C nikkel

D brons

Question 9: Multiple Choice [4]

Watter een van die volgende is die beste GELEIER?

A hout

B plastiek

C rubber

D koper

Question 10: Socrates [3]

Die korrekte woord om te gebruik wanneer jy van EEN van die "batterye" van jou flits praat, is 'n ...

Page 3
Question 11: Socrates [3]

Die ... in 'n motor se masjien "laai" die motorbattery terwyl die motor beweeg.

Question 12: Socrates [3]

'n Kortsluiting kan 'n ... veroorsaak.

Questions 13 to 14 refer to the following graphic

Figure 4: 06NS11.GIF

Question 13: Socrates [3]

In 'n driepenkragprop word die ... draad gekoppel aan die pen wat met 'n N gemerk is.

Question 14: Cloze [4]

In 'n driepenkragprop word die (1) draad aan die pen wat met 'n L gemerk is gekoppel. Die L beteken

(2).

1 2

blou groen-geel bruin

neutraal lewendig aardkoppeling

Page 4
Question 15: Cloze [4]

(1) elektrisiteit kan deur die (2) van twee voorwerpe teen mekaar veroorsaak word.

1 2

Statiese vashou Stroom

vrywing

Page 5

15 Questions, 5 Pages