13.05.2013 Views

GetAhead FREE Worksheet - www.getahead.co.za

GetAhead FREE Worksheet - www.getahead.co.za

GetAhead FREE Worksheet - www.getahead.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Naam:

Vak: Manlik en Vroulik

Punte: 53

GetAhead FREE Worksheet - www.getahead.co.za

Vraag 1: Waar/Onwaar [2]

Die manlike vorm van AKTRISE is AKTRISES.

WAAR ONWAAR

Vraag 2: Veelvuldige Keuse [4]

Die manlike vorm van GASVROU is ...

A gasmeneer

B gasman

C gasheer

D gasmannetjie

Vraag 3: Veelvuldige Keuse [4]

Die teenoorgestelde geslag van kelner is ...

A kelneres

B kelnerares

C kelnerin

D kelneris

Vraag 4: Veelvuldige Keuse [4]

Die teenoorgestelde geslag van METGESEL is ...

A metgeselin

B metgesellin

C metgeselis

D metgesellis

Bladsy 1

Klas:

Datum:

Vraag 5: Veelvuldige Keuse [4]

Die vroulike vorm van BOKRAM is ...

A bokooi

B bokwyfie

C merriebok

D onderkram

Vraag 6: Cloze [4]

Die vroulike vorm van REUN is (1) en van HAAN is (2).

1 2

teuf hoenderhen hen

teef tief hoender

Vraag 7: Cloze [4]

Die teenoorgestelde geslag van KALKOENMANNETJIE is (1) en van LEEUWYFIE is (2).

1 2

wyfiekalkoen kalkoenhen kalkoenwyfie

leeumannetjie mannetjieleeu leeubulletjie

Vraag 8: Socrates [3]

Die teenoorgestelde geslag van TOWENAAR is ...

Vraag 9: Socrates [3]

Die manlike vorm van STROOIMEISIE is ...

Vraag 10: Socrates [3]

Die teenoorgestelde geslag van 'n WEWENAAR is 'n ...

Bladsy 2

Vraag 11: Cloze [4]

Verskaf die teenoorgestelde geslag van die woorde in hoofletters:

Die BESTUURDER en die (1) het die span na die toernooi vergesel.

Die span het uit vier TENNISSPELERS en een (2) bestaan.

1 2

bestuurderes bestuurderesse bestuurderares

tennisspeelters tennisspelsters tennisspeelster

Vraag 12: Cloze [4]

Verskaf die teenoorgestelde geslag van die woorde in hoofletters. Hy is die VOORSITTER en sy is

die (1). Hy is my HAARKAPPER en sy is haar (2).

1 2

haarkaperes voorsitsteres voorsetter

haarkapster voorsitster haarkapperes

Vraag 13: Cloze [4]

Verskaf die teenoorgestelde geslag van die woorde in hoofletters.

My NEEF en (1) kom kuier. Hy is 'n (2) en sy is 'n NON.

1 2

neggie nevin niggie

monnik priester nonnin

Vraag 14: Socrates [3]

Die vroulike vorm van LEKTOR is ...

Vraag 15: Socrates [3]

Die vroulike geslag van SEKRETARIS is ...

Bladsy 3

15 Vrae, 3 Bladsye

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!