05.05.2013 Views

GetAhead FREE Worksheet - www.getahead.co.za

GetAhead FREE Worksheet - www.getahead.co.za

GetAhead FREE Worksheet - www.getahead.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

GetAhead FREE Worksheet - www.getahead.co.za

Vak: Suid-Afrika se buurlande

Punte: 52

Datum: 2010/10/26

1. WAAR 2

Verduideliking:

Dit is die enigste plek in die wêreld waar die plant groei.

2. WAAR 2

Verduideliking:

Botswana is grotendeels in die trope.

3. B 4

Verduideliking:

Die skaarste aan water veroorsaak dat die boere nie landbougewasse kan plant nie.

4. A 4

Verduideliking:

'n Vallei in die Zambezi het die meer, 250 km van die monding, moontlik gemaak.

5. B 4

Verduideliking:

Een kwart van die bruikbare landbougrond is met tabak beplant.

6. B 4

Verduideliking:

Valleie, diep klowe en heuwels beslaan vier vyfdes van die land.

7. B 4

Verduideliking:

Die kreef word ingemaak en die sterte word gevries en uitgevoer.

8. mielies 3

Verduideliking:

Zimbabwe produseer nie genoeg mielies nie en daarom moet hulle invoer.

9. Maputo 3

Verduideliking:

Dit is die grootste stad in Mosambiek.

10. sand 3

Verduideliking:

Dit is 'n gebied wat droog is en nie reën kry nie.

11. trekarbeiders 3

Verduideliking:

Hulle kan nie 'n bestaan in hul eie land maak nie.

12. (1) weskus

4 (2 per antwoord)

(2) Benguela

Verduideliking:

Dit veroorsaak dat die land nie baie reën kry nie.

13. (1) Mosambiek

4 (2 per antwoord)

(2) bestaans

Verduideliking:

Dit gewasse is net genoeg om hulself te voed.

14. (1) kloof

4 (2 per antwoord)

(2) Oranje

Verduideliking:

Dit staan ook bekend as die Visrivier-canyon (of die Visrivier-afgronde).

Bladsy 1

15. (1) Benguela

4 (2 per antwoord)

(2) plankton

Verduideliking:

Dit lok baie vis na die gebied.

Bladsy 2

15 Vrae, 2 Bladsye

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!