13.05.2013 Views

GetAhead FREE Worksheet - www.getahead.co.za

GetAhead FREE Worksheet - www.getahead.co.za

GetAhead FREE Worksheet - www.getahead.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Vraag 5: Veelvuldige Keuse [4]

Die vroulike vorm van BOKRAM is ...

A bokooi

B bokwyfie

C merriebok

D onderkram

Vraag 6: Cloze [4]

Die vroulike vorm van REUN is (1) en van HAAN is (2).

1 2

teuf hoenderhen hen

teef tief hoender

Vraag 7: Cloze [4]

Die teenoorgestelde geslag van KALKOENMANNETJIE is (1) en van LEEUWYFIE is (2).

1 2

wyfiekalkoen kalkoenhen kalkoenwyfie

leeumannetjie mannetjieleeu leeubulletjie

Vraag 8: Socrates [3]

Die teenoorgestelde geslag van TOWENAAR is ...

Vraag 9: Socrates [3]

Die manlike vorm van STROOIMEISIE is ...

Vraag 10: Socrates [3]

Die teenoorgestelde geslag van 'n WEWENAAR is 'n ...

Bladsy 2

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!