02.05.2013 Views

Die wind waai waar hy wil - Straatwerk

Die wind waai waar hy wil - Straatwerk

Die wind waai waar hy wil - Straatwerk

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

In die middernagtelike ure…

Getrouer vrywilligers kry mens nie. Die nagte is koud,

die winde waai, die reën kom neer in vlae en die vrywilligers

daag op om in die middernagtelike ure uit

te reik na hulle wat eensaam is, die pad byster geraak

het, te veel gedrink het, partytjie kom hou het, hulle

sorge wou vergeet...

Ons ouderdomme wissel so van oppad na die twintigs tot

oppad na die tagtigs… en die Here gebruik ons om die stad

en haar mense op allerlei maniere te dien. Besoekersgroepe

staan letterlik tou om saam te kom uitreik en aan die einde

van die aand, wanneer ons terugvoer gee, getuig van die

jongmense:

“Ek het vanaand gesien dat drank eintlik die regte duiwel

is!”

“Ek moet volgende jaar universiteit toe gaan. Ek dink nie ek

is nou al reg om uit die huis te gaan nie, maar hopelik is ek

dan gereed. Ek het vanaand gesien hoe ek NIE wil lyk nie.”

“Kan ons iets meer doen om op te staan teen seksuele misbruik

in ons skool,

Kan jy help?

STRAATWERK se huidige behoeftes

sluit onder meer in:

n Rekenaar vir OPHELP-projekte

n Uitreikmateriaal vir die naguitreike

n Tweedehandse klere en ander

goedere

n Gebreide poppies en handgemaakte

hartjies vir die Waardevol vir

Jesus Veldtog (patrone beskikbaar by

STRAATWERK of op die webblad)

n Toiletware

n Nie-bederfbare voedsel

STRAATWERK

‘n Uitreikbediening na mense in

nood in Kaapstad

Posbus 910

Parow

7499

tel: +27 21 9308055

Faks: +27 21 9307690

E-pos: admin@straatwerk.org.za

Registrasienr. NPO 003276

ABSA takkode: 502110

ABSA rekeningnr: 450800457

of is die Waardevol

vir Jesus Veldtog

die enigste

manier?”

‘n Vriendin van die

bediening wat in

Pretoria bly het so

‘n tyd gelede vir

Ons dank die Here elke dag vir julle

Offervaardigheid is deel van ons lewe as rentmeesters. Dit beteken die Bybel se

waarheid dat ons nie eienaars is nie, maar bestuurders van alles wat ons van die

Here ontvang het. Rentmeesterskap is omvattend en behels alles van ons: ons tyd,

ons gawes, ons geld. By STRAATWERK is ons bevoorreg en baie dankbaar vir elke

medewerker wat van hulle tyd gee in die bediening (elkeen wat vir ons bid, saam

met ons die strate loop), vir elkeen wat hulle gawes gee, en vir elkeen wat finansieel

bydra.

Die insluiting van ‘n debietorder is net ‘n praktiese manier om dit makliker te maak

vir diegene wat op ‘n meer gereelde basis finansieel wil bydra tot die werksaamhede

van STRAATWERK.

BILLIKE VERBLYF BESKIKBAAR

STRAATWERK bied weer in 2009 billike akkommodasie spesifiek vir mense

wat Kaapstad toe moet kom vir konferensies en hospitaalbesoeke. Die STRAAT-

WERK gebou is naby aan Panorama-, Tygerberg- en Louis Leipoldt-hospitale.

Skakel ons gerus by 021 930 8055 vir meer inligting.

die liefde van Christus dring ons!

w w w. s t r a a t w e r k . o r g . z a

ons ‘n e-pos gestuur met ‘n artikel met die opskrif “Night

patrol by street pastors” wat vertel van Christene in Engeland

wat opgelei word om by nagklubs uit te reik.

Haar reaksie: “Now this to me is great! A church serving, rather

than protesting that ‘God hates sinners’! (It reminds me of

you guys at Straatwerk.)”

Uittreksels

‘n Paar uittreksels uit die artikel:

“Church volunteers are trained to offer help to people who

are drunk, injured or homeless…

“Police said crime, including robbery and sexual offences, had

fallen in street pastor areas…

“…the volunteers’ main aim was to listen, and if necessary,

act. It’s someone to stand in the gap between the door staff

and emergency services…”

“We can pick them up and do a quick assessment and get

help if it’s needed.”

“Street pastors undergo 12 weeks of training before they go

out on patrol. They also remove broken glass from outside

pubs and clubs, and offer flip flops to women who seem too

drunk to walk properly in their high heels.”

Ons glo ons moet bly uitreik en sigbaar-diensbaar-Christen

wees in die middernagtelike ure by die nagklubs. ‘n Christen-teenwoordigheid

maak ‘n verskil in die donkerte van

die nag.

Ons is daar – kom jy saam?

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!