02.05.2013 Views

Die wind waai waar hy wil - Straatwerk

Die wind waai waar hy wil - Straatwerk

Die wind waai waar hy wil - Straatwerk

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Winter 2009

Volume 41 Nr. 3

In hIerdIe

uItgawe

‘n Pakkie Halls en ‘n

sakbybeltjie ................. 2

STRAATWERK se adreslys

.................................. 2

Prostitusie ................... 3

In die middernagtelike

ure .................................4

Bid saam met

ons regdeur die

nuusbrief!

Die wind waai

waar hy wil

“Die wind waai waar hy wil. Jy hoor sy

suising, maar jy weet nie waarvandaan

hy kom en waarheen hy oppad is nie.

So is dit met elkeen wat uit die Gees

gebore word.” (Johannes 3:8)

Het ‘n wind al ooit by jou om hulp kom aanklop?

Het jy al ooit gesien dat ‘n wind langs

die pad staan en uitrus? Die wind vra nie ons

hulp nie. Die wind sê nie eers waarheen hy

oppad is nie.

‘n Mens hoef nie te weet waar die wind

vandaan kom of waarheen die wind waai

om te voel dit waai nie. Dat die wind teen

jou waai, is ook nie afhanklik van jou vermoë

om te kan verklaar hoe die wind werk

nie. Nee, die wind waai waar hy wil. Wie kan

hom keer? Wie kan hom inperk? Wie kan ‘n

hand vol lug gryp en sê: Nou het ek dit? Die

Gees waai soos die wind, waar Hy wil. Hy omsluit

ons van alle kante. Op duisendvoudige

maniere, in die groter en kleiner dinge van

ons alledaagse bestaan werk Hy met ons.

Jy hoef nie antwoorde te hê op alles of alles

deeglik te verstaan voordat die Gees met jou

begin werk nie. In God se wêreld word ons

verstande klein en droog ons redenasies op.

In sommige se lewe moet die storm inderdaad

soms losbars – die orkaan van God se

veranderende krag – by ander is daar ‘n sagte

suising, ‘n fluistering van die Gees in die oor.

Sommige moet soos Paulus op pad na Damaskus

dramaties omgekeer word, ander voel

die bries van God se genade op hulle vel.

Die Winter met sy koue winde herinner ons

elke keer daaraan as die uitreikspanne tus-

sen die gangetjies en die stegies van die stad

beweeg – in die dag of in die nag – die Gees

van God is altyd teenwoordig as ‘n bewegende

krag in ons ontmoeting met mense.

Trouens die Gees van God is juis besig om te

werk en te waai waar ons nie kan sien nie.

Ons sien dat die mens ten spyte van eeue se

godsdienstige, kulturele, morele en opvoedkundige

pogings steeds ‘n onvermoë het om

sy eie hart te verander. Die mens het vergeefs

geswoeg om sy morele doelwitte te bereik

en homself te verander deur sy omgewing

te verbeter. Verandering moet op die een of

ander manier van binne kom.

Dit is opvallend dat die verhaal van die ontmoeting

tussen Jesus en Nikodemus oop

is, dat die gesprek in ‘n sekere sin in die lug

bly hang. Eers is daar sprake van “’n man”, ‘n

spesifieke man, naamlik Nikodemus. Later

word dit “iemand” dit wil sê enigiemand (vgl.

v.3,5). Nog later word dit “elkeen”, dit wil sê

almal (vers 15). Die verhaal sê: die Gees is aan

die werk, die Wind is aan die waai. Maar dit

vra ook aan elke man, vrou, aan iemand, aan

enigiemand, aan elkeen, aan almal, aan ons,

aan jou, aan my: Span jy jou seil na God se

wind?

Nikodemus stap weg. Geen kode of ritueel

nie. Kan God so vrygewig wees? Enigeen wat

glo, kan die ewige lewe ontvang. Nie “enigeen

wat presteer” nie. Nie “enigeen wat

saamstem” nie. Maar “enigeen wat glo”. Dit

gee ons die moed om aan te gaan.

Seënwense

Fourie en almal by STRAATWERK

STRAATWERK nuusbrief: Sien belangrike aankondiging op bladsy 2

Sy is nege jaar oud en was nog nooit in die Kaap nie,

alhoewel sy net 180km uit die Kaap bly. Haar oë het

geblink toe sy borrelend begin vertel:

“Die Kaap is baie mooi en groot. Die Waterfront is die grootste

en lekkerste plek waar ek nog ooit was. Die Kaap is wonderlik

en daar is baie mense en karre. Die Tuine is ook lekker

want dis mooi en die eekhorinkies is tog te oulik. Die baie

duiwe is lastig. Die lewe in die Kaap is lekker.”

Hy is nie oud nie, maar ‘n mens kan sien hy het ‘n moeilike

lewe agter die rug. Hy verkoop vrugte en gesels sommer

met enigeen wat wil luister. Spontaan getuig hy:

“Ek was verslaaf aan dwelms en drank. Dit mors ‘n mens se

lewe op, maar gelukkig is ek bevry daarvan en het ek nou

‘n tweede kans in die lewe. Ek het net vreeslik gesukkel om

die sigarette te los, maar weet jy wat het my gehelp? Dis

eenvoudig. ‘n Pakkie Halls suiglekkers en ‘n sakbybeltjie. Die

Here is goed.”

Elke dag van die week, op dieselfde tyd, drink hy drie koppies

koffie by dieselfde koffiewinkel, by dieselfde tafel. Hy

lees die nuutste koerant en kla dat dit in elk geval ou nuus

is – hy het dit al alles op die televisie gesien. En toe, op ‘n

dag, bely hy:

“Ek sukkel om mense te vergewe en ek sukkel om te glo dat

’n Pakkie Halls en

’n sakbybeltjie…

StraatwerK se adreslys

w w w. s t r a a t w e r k . o r g . z a

daar ‘n God is. Ek weet nie hoe om te bid nie want ek het dit

nog nooit gedoen nie. Bid ‘n mens hardop? Is daar ‘n spesifieke

gebed wat ‘n mens moet bid? Ek moet alles verstaan

en kan sien en met logika kan uitredeneer, anders maak dit

nie vir my sin nie. Op die ouderdom van 67 is ek steeds vir

my ma ‘n teleurstelling omdat ek nie in God glo nie. Ek wens

ek was soos julle wat kan glo.”

Die Kaap is mooi en lekker. Die lewe is eenvoudig as ‘n mens

‘n pakkie Halls en ‘n sakbybeltjie het. Dis ‘n voorreg en ‘n

gawe om te kan glo.

Drie mense, drie verskillende ouderdomme, drie lewenslesse.

Wat ‘n wonderlike belewenis om mense te ontmoet wat alreeds vanaf die ontstaan van STRAATWERK vir ons bid en

gereeld die nuusbrief ontvang en op hoogte bly van sake. Ons stuur dit graag en met baie liefde. Ons het wel besef dat

met die wonder van tegnologie en die stygende kostes ons beter planne kan beraam om die nuusbrief by julle te kry.

Ons wil ons hele adreslys hersien, vernuwe en meer vaartbelyn maak. Ons verkies om die nuusbrief voortaan per e-pos

te stuur (vir diegene wat oor so ‘n fasiliteit beskik), maar stuur steeds graag die nuusbrief per pos vir diegene wat dit so

verkies. Vul asseblief die ingeslote vormpie in en stuur dit terug aan ons, of maak gebruik van jou e-pos en stuur vir ons

‘n briefie na admin@straatwerk.org.za of skakel Lisa Truter by 021 930 8055 of sms na 072 390 7437. (Sluit asseblief jou

naam en van, posadres en e-pos adres in wanneer jy met ons skakel.)

Ons aanvaar dat as ons niks van jou hoor nie, jy nie langer belangstel om die nuusbrief te ontvang nie.

Wat staan die kerk te doen?

Prostitusie – die saak waaroor daar vir jare net gefluister en veroordeel is, is nou, uiteindelik, op almal se lippe

en STRAATWERK het die voorreg om op ‘n verskeidenheid maniere, informeel en formeel, deel te neem aan

gesprekke rondom hierdie baie belangrike kwessie. Dit is verblydend om te sien hoe dat die Kerk ook nadink

oor prostitusie. Dit het ‘n geleentheid geword om te getuig oor die krag van Jesus Christus.

Daar is baie vrae rondom die proses oor die wetgewing

rakende prostitusie. Die Suid Afrikaanse Wetshervormingskommissie

is tans besig om die saak te ondersoek en ons

glo dat die Here ons roep om te praat namens hulle wat nie

self hul sê kan sê nie (Spreuke 31:8-9).

“ My name is Tina. They don’t realise the damage that even

one act of prostitution does to a person on the inside. An act

that takes moments to perform, takes years to heal.”

Hierdie diepte van gebrokenheid, eensaamheid, verwarring

en desperaatheid kan nie weggeneem of voorkom word

deur reëls en regulasies nie, nie deur regulering of ons eie

goeie voornemens nie, ook nie deur die afwesigheid of instelling

van wette nie.

Ons land is ‘n vrugbare teelaarde vir prostitusie en daarom

glo ons dat prostitusie nie gewettig moet word nie. Ons

moet alles in ons vermoë doen om mense te keer om deel

te word van hierdie afbrekende leefstyl en daarmee saam

moet ons alles in ons vermoë doen om hulle te help wat

reeds vasgevang is in die leefstyl van prostitusie.

‘n Uittreksel uit ‘n dokument van STRAATWERK aan die SALRC

(die volledige verslag is beskikbaar – rig jou versoek aan

admin@straatwerk.org.za)

Daar is vier alternatiewe modelle wanneer ons kyk na die

wetgewing rakende prostitusie (in kort):

Algehele kriminalisering:

Die prostituut, kliënt en enige ander partye betrokke is

skuldig. Prostitusie is onder hierdie wet ‘n onaanvaarbare

praktyk.

Gedeeltelike kriminalisering

Onder hierdie wet sal die derde partye skuldig wees; koppelaars,

bordeel-eienaars, soms kliënte, ens. Die transaksie

tussen die kliënt en die prostituut is dus nie ‘n kriminele

w w w. s t r a a t w e r k . o r g . z a

oortreding nie en die prostituut word gesien as die slagoffer.

Dekriminalisering

Dit is wanneer prostitusie glad nie as ‘n oortreding geag

word nie. Dit gaan baie keer gepaard met die aanvaarding

dat prostitusie ‘n werk is, en meestal word arbeidswetgewing

gebruik om die vroue en mans betrokke in prostitusie

se werksomstandighede en regte aan te spreek.

Regulering (soms wettiging genoem)

Prostitusie word toegelaat, maar dit word gereguleer deur

byvoorbeeld lisensies uit te reik aan bordele, om rooiliggebiede

te vestig, en verpligte, gereelde mediese toetse vir die

vroue in te stel.

Wat kan ek doen? Wat kan die kerk doen?

By STRAATWERK is ons oortuig daarvan dat die Kerk die

antwoord ten opsigte van prostitusie is. Ons dra die boodskap

van genesing in ons harte en in ons lewens. Die Here

roep ons, as Sy Kerk, om Sy hande en voete – Sy liggaam – in

hierdie tyd te wees.

‘n Paar praktiese dinge wat gedoen kan

word

n Begin om uit te reik na vroue wat vasgevang is in prostitusie

in jou omgewing (STRAATWERK sal graag help met

opleiding en ondersteuning).

n Raak as kerk betrokke by die Waardevol vir Jesus Veldtog*

(meer inligting te kry by STRAATWERK).

*Die visie van die Waardevol vir Jesus Veldtog is om as kerk

– deur gebed en gedringde aksie – seksuele misbruik, prostitusie

en pornografie in die naam van Jesus Christus aan te

spreek, met die seker wete dat ons Heer die oorwinning kan,

en sál, gee.

In die middernagtelike ure…

Getrouer vrywilligers kry mens nie. Die nagte is koud,

die winde waai, die reën kom neer in vlae en die vrywilligers

daag op om in die middernagtelike ure uit

te reik na hulle wat eensaam is, die pad byster geraak

het, te veel gedrink het, partytjie kom hou het, hulle

sorge wou vergeet...

Ons ouderdomme wissel so van oppad na die twintigs tot

oppad na die tagtigs… en die Here gebruik ons om die stad

en haar mense op allerlei maniere te dien. Besoekersgroepe

staan letterlik tou om saam te kom uitreik en aan die einde

van die aand, wanneer ons terugvoer gee, getuig van die

jongmense:

“Ek het vanaand gesien dat drank eintlik die regte duiwel

is!”

“Ek moet volgende jaar universiteit toe gaan. Ek dink nie ek

is nou al reg om uit die huis te gaan nie, maar hopelik is ek

dan gereed. Ek het vanaand gesien hoe ek NIE wil lyk nie.”

“Kan ons iets meer doen om op te staan teen seksuele misbruik

in ons skool,

Kan jy help?

STRAATWERK se huidige behoeftes

sluit onder meer in:

n Rekenaar vir OPHELP-projekte

n Uitreikmateriaal vir die naguitreike

n Tweedehandse klere en ander

goedere

n Gebreide poppies en handgemaakte

hartjies vir die Waardevol vir

Jesus Veldtog (patrone beskikbaar by

STRAATWERK of op die webblad)

n Toiletware

n Nie-bederfbare voedsel

STRAATWERK

‘n Uitreikbediening na mense in

nood in Kaapstad

Posbus 910

Parow

7499

tel: +27 21 9308055

Faks: +27 21 9307690

E-pos: admin@straatwerk.org.za

Registrasienr. NPO 003276

ABSA takkode: 502110

ABSA rekeningnr: 450800457

of is die Waardevol

vir Jesus Veldtog

die enigste

manier?”

‘n Vriendin van die

bediening wat in

Pretoria bly het so

‘n tyd gelede vir

Ons dank die Here elke dag vir julle

Offervaardigheid is deel van ons lewe as rentmeesters. Dit beteken die Bybel se

waarheid dat ons nie eienaars is nie, maar bestuurders van alles wat ons van die

Here ontvang het. Rentmeesterskap is omvattend en behels alles van ons: ons tyd,

ons gawes, ons geld. By STRAATWERK is ons bevoorreg en baie dankbaar vir elke

medewerker wat van hulle tyd gee in die bediening (elkeen wat vir ons bid, saam

met ons die strate loop), vir elkeen wat hulle gawes gee, en vir elkeen wat finansieel

bydra.

Die insluiting van ‘n debietorder is net ‘n praktiese manier om dit makliker te maak

vir diegene wat op ‘n meer gereelde basis finansieel wil bydra tot die werksaamhede

van STRAATWERK.

BILLIKE VERBLYF BESKIKBAAR

STRAATWERK bied weer in 2009 billike akkommodasie spesifiek vir mense

wat Kaapstad toe moet kom vir konferensies en hospitaalbesoeke. Die STRAAT-

WERK gebou is naby aan Panorama-, Tygerberg- en Louis Leipoldt-hospitale.

Skakel ons gerus by 021 930 8055 vir meer inligting.

die liefde van Christus dring ons!

w w w. s t r a a t w e r k . o r g . z a

ons ‘n e-pos gestuur met ‘n artikel met die opskrif “Night

patrol by street pastors” wat vertel van Christene in Engeland

wat opgelei word om by nagklubs uit te reik.

Haar reaksie: “Now this to me is great! A church serving, rather

than protesting that ‘God hates sinners’! (It reminds me of

you guys at Straatwerk.)”

Uittreksels

‘n Paar uittreksels uit die artikel:

“Church volunteers are trained to offer help to people who

are drunk, injured or homeless…

“Police said crime, including robbery and sexual offences, had

fallen in street pastor areas…

“…the volunteers’ main aim was to listen, and if necessary,

act. It’s someone to stand in the gap between the door staff

and emergency services…”

“We can pick them up and do a quick assessment and get

help if it’s needed.”

“Street pastors undergo 12 weeks of training before they go

out on patrol. They also remove broken glass from outside

pubs and clubs, and offer flip flops to women who seem too

drunk to walk properly in their high heels.”

Ons glo ons moet bly uitreik en sigbaar-diensbaar-Christen

wees in die middernagtelike ure by die nagklubs. ‘n Christen-teenwoordigheid

maak ‘n verskil in die donkerte van

die nag.

Ons is daar – kom jy saam?

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!