02.05.2013 Views

Drukbaar - ATKV

Drukbaar - ATKV

Drukbaar - ATKV

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Aansoek om atkv-Lidmaatskap

tipe lidmaatskap waarvoor aansoek gedoen word: gewone lidmaatskap (alle voordele) meewerkende lid

titel: voorletters: geslag:

doopnaam(e)

van:

id nommer: of paspoort:

bevolkingsgroep (benodig vir statistiek): swart bruin wit indiër ek wil nie antwoord nie

besonderhede van afhanklikes (volle doopname):

gade: id nommer:

kind 1: id nommer:

kind 2: id nommer:

kind 3: id nommer:

kind 4: id nommer:

hooflid besonderhede: gade besonderhede:

beroep: beroep:

e-pos: e-pos:

adres:

tel. (tuis): tel. (tuis):

tel. (werk): tel. (werk):

faksno.: faksno.:

selno.: selno:

poskode:

die atkv en/of sy strategiese vennote mag met my/ons kommunikeer via: e-pos sms pos telefoonoproep

by wie het jy gehoor van die atkv? (indien ’n atkv-lid, verskaf asseblief lidnommer):

DEBIETORDEROPDRAG

Ek, die ondergetekende, magtig die atkv om die toepaslike bedrag aan te vra en versoek en magtig die ondervermelde bank om my rekening hierna beskryf

ten gunste van die atkv te debiteer met die toepaslike bedrag. Alle sodanige onttrekkings uit my bankrekening deur die atkv word geag deur my persoonlik

onderteken te wees. Ek stem in om enige bankkoste verbonde aan hierdie debietorderopdrag te betaal. Ledegeld word van tyd tot tyd aangepas. Die

aanpassing word vir kennisname in die Taalgenoot, die amptelike tydskrif van die atkv, en op die atkv-webwerf (www.atkv.org.za) gepubliseer.

Neem asseblief kennis dat daar ’n wagtyd van ses maande is voordat u korting by die oorde kan ontvang. Maar as u jaarlikse ledegeld van R756 inbetaal

word, kwalifiseer u dadelik vir hierdie korting.

aftrekkings moet geskied op die dag van die maand

frekwensie van betaling: maandeliks (r63) kwartaalliks (R189) halfjaarliks (R378) jaarliks (R756)

naam van rekeninghouer:

bank:

taknaam:

takkode:

rekeningnommer:

tipe rekening: tjek transmissie spaar

KREDIETKAARTBETALING

Inligting oor kredietkaartbetalings is op aanvraag beskikbaar.

KONTANT / ELEKTRONIESE OORBETALINGS

Bank: Absa

Rekeningnommer: 017-016-6779

Takkode: 63-20-05

Verwysing: Identiteitsnommer van hooflid

VERKLARING

1. Ons die grondwet, doelstellings, missie en waardes van die atkv onderskryf en nastreef.

2. Ons aan die lidmaatskapvereistes voldoen soos vervat in die statute van die atkv.

3. Ons onderwerp aan die gesag van die direksie van die atkv.

4. Ons gegewens, soos verskaf, korrek is.

5. Ons onderneem om toe te sien dat ons ledegeld stiptelik en soos ooreengekom betaal sal word.

6. Ons die uitlewing van die Christelike waardes van die atkv respekteer en aanvaar dat die atkv die Christelike boodskap uitbou

Ons onderneem om die atkv onverwyld in kennis te stel indien enige van die bogenoemde punte nie meer op ons van toepassing is nie.

geteken te (plek): datum: handtekening:

ek is nog nie 18 jaar oud nie en my ouers is bewus daarvan dat ek lid word van die atkv.

handtekening van ouer/voog:

Die atkv behou hom die reg voor om lidmaatskap te weier nieteenstaande die feit dat die aansoeker aan sommige of alle vereistes van lidmaatskap voldoen.

faks aansoekvorm na 011 919 0205 of e-pos ledesake@atkv.org.za

navrae: 011 919 9000

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!