02.05.2013 Views

AGRO-INDUSTRIELE RAADGEWERSDIENS - Landbou.com

AGRO-INDUSTRIELE RAADGEWERSDIENS - Landbou.com

AGRO-INDUSTRIELE RAADGEWERSDIENS - Landbou.com

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

OPLEIDING: WERKERS VAN VLEISBOERE

Besonderhede oor opleiding van werkers.

1. Kurses: Produktiwiteit en vryemarkstelsel.

Duur van kursus: Vyf dae (Maandag tot Vrydag)

Datum: Sal gereël word.

Plek: In die dorp by opleidings lokaal of `n plaas.

Aantal studente: 12 – 20 per kurses.

Tye van kursus per dag: 08:00 tot 16:00. ander ure en tye kan met instrukteur gereël

word.

Lokaal: Lesingsaal of stoor. Twee tafels en stoele (sitplekke) vir studente.

Koste van kursus: Voorsien asb akkommodasie en etes aand die instrukteur.

Studente: Afskrifte van studente se ID`s word benodig vir registrasie.

Taal: Taal van keuse (etnies), Afrikaans of Engels.

Verkorte kurrikulum (basiese beginsels)

Menslike behoeftes (Maslow teorie), natuurlike hulpbronne, grondstowwe, kapitaal,

entrepeneur, wat is geld en waar kom dit vandaan, wat is welvaart, wat is die

ekonomie, produksiefaktore, die vryemarkstelsel, vraag en aanbod, aanvangskapitaal,

rente en lenings, prys en gehalte, mededinging, tyd, faktore wat kostes beïnvloed,

prysbeheer, verhoogde produksiekoste, bronne van inkomste, verliese, uitgawes,

wins, winsdeling, die bank, produksie en lone, menslike hulpbronnne, stiptelikheid,

bestuur en reëls/regulasies.

2. Diereversorgingskursus

Dieselfde besonderhede soos by die eersgenoemde kursus genome met die volgende

veranderinge:

Aantal studente: Nie meer as 20 nie.

Plek: Moet op `n plaas aangebied word waar ± 25 beeste / ±25 kalwers, drukgang,

nekklamp, krale beskikbaar is vir prakties.

Volgende toerusting moet ook beskikbaar wees: Neustang; onthoringbout;

onthoring knipper/ mes/ onthoring draad; Spuite en naalde; Koorspen; Doseerspuit;

Oorplaatjies met toediener; Brandyster of Vriesbrandtoerusting; Kastreer tang;

Kastreer rekkies met toediener; Skêr of knipper; Toue; Onsmettingsmiddel;

weegskaal; Laaibank en ‘n lessing lokaal.

Verkorte kurrikulum (basiese beginsels)

1

Identifiseer algemene siekte simptome by diere. Algemene siektes wat voorkom.

Rekordhouding. Basiese inentingsprogram / immuniseringsprogram vir beeste.

Voervoorsiening en voervloei. Watervoorsiening. Horingsbrand en kastrasie.

Kuddesamestelling. Merk/indentifikasie van vee. Speen en verkoop van

speenkalwers. Hantering van entstowwe. Hittewaarneming vir KI. Dierehantering. Dip

en bosluisbeheer.

Evaluasie/Evaluation

Task Taak Maks

Max

1. Why do you count cattle? Hoekom word beeste getel? 5

2. Explain how you count and keep record. Verduidelik hoe tel jy beeste en

rekordhouding

5

3. Explain how cattle are loaded on a track. Verduidelik hoe beeste op ‘n trok

gelaai word.

5

4. Explain how you distribute cattle in a crush. Verduidelik hoe beeste in ’n

drukgang gepak word.

5

5. What is a crush used for? Waarvoor gebruik jy ‘n drukgang. 5

6. How do you determine the weight of cattle? Hoe word die gewig van beeste

bepaal.

5

7. Explain the use of a neck-clamp. Verduidelik die gebruik van ’n

nekklamp.

5

8. Explain the use of a nose-pliers. Verduidelik die gebruik van ’n

neustang.

5

9. Explain how ear tags are attached. Verduidelik die aansit van

oorplaatjies.

5

10. Explain how cattle are branded. Verduidelik hoe beeste gebrand

word.

5

11. Explain dehorning. Verduidelik onthoring. 5

12. How do you know an animal is healthy? Hoe weet jy ‘n dier is gesond? 5

13. Determine the body temperature of an Bepaal die liggaamstemperatuur 5

animal.

van ’n bees.

14. Demonstrate injecting of an animal. Demonstreer die inspuit van ’n bees 5

15. Demonstrate dosing an animal. Demonstreer dosering van ‘n bees. 5

16. Explain how cattle are dipped. Verduidelik hoe beeste gedip word. 5

2

Punt/

Mark

17. Explain how an eye infection is treated. Verduidelik behandeling van

ooginfeksie

18. Explain how bloated animals are treated Verduidelik behandeling van ‘n

opgeblase bees.

19. Explain water provision for cattle. Verduidelik watervoorsiening vir

beeste.

20. Explain fodder flow for winter. Verduidelik voervoorsiening vir die

winter.

21. Against which diseases must cattle be Teen watter siektes moet beeste

vaccinated/Handling of vaccines.

ingeënt word. Hantering van

entstowwe.Hantering van entstowwe

22. Explain assistance during calving. Verduidelik hulpverlening met

kalwing.

23. Explain maintenance of water and feeding Verduidelik onderhoud van

troughs, kraals and fences.

waterbakke, voerkrippe,

heinings/drade en krale

24. When must you call a veterinarian? Wanneer moet die veearts se hulp

verkry word.

TOTAAL/TOTAL

Ander aspekte/Other aspects

Teorie/Theory

Swak/Poor Gemiddeld/Avera

ge

Inisiatief/Initiative

Deelname/Participation

Gesindheid/Attitude

Stiptelikheid/Punctuality

Jas Wasserman sal die kursus koördineer. Kontakbesonderhede:

Sel: 082 490 2465, e-pos: jas@mpo.co.za

Groete

DR J.H. DU PREEZ

BESTURENDE DIREKTEUR

083 656 3638

Afskrif: rpo@lantic.net

3

5

5

5

5

5

5

5

5

Goed/Good

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!