02.05.2013 Views

Jaargang23, Nr 1, 2007 - Van Der Walt Bond

Jaargang23, Nr 1, 2007 - Van Der Walt Bond

Jaargang23, Nr 1, 2007 - Van Der Walt Bond

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Veenwouden 1727 Van der Walt Familiebond

Jaargang 23, nr. 1, Julie 2007

Bestuur Voorsitter : Krause van der Walt

Redakteur : Ockie van der Walt

Inhoudsopgawe

1. Van der Walt Familiebond - Finansiële jaarstate soos op 31 Desember

2006.

2. Bydrae van C.M. van der Walt - Genealogiese navorser Volksverhuising

ca. 440 n.C.

3. Onskuldig veroordeel: Aangrypende gebeurtenisse in die lewe van Mnr

Abram van der Walt van Steenbokpan, Delmas, Transvaal, tydens en na die

Tweede Vryheidsoorlog en opgeteken deur Ds. Nicolaas Hendrik van der

Walt.

4 Kontak met 'n Van der Walt nasaat uit Amerika

5 Verbasende skatkis van rekords en memorabilia van nog 'n beroemde Van

der Walt. Daar is ongelukkig nie ruimte in hierdie nuusbrief nie, ek sal dit en

nog bydraes in 'n volgende nuusbrief publiseer.

1

Redakteursbrief

Posbus 40, Potchefstroom, 2520 Tel: 018-293-4000 Faks : 018-293-4030 E-pos:

Krause@PMiller.co.za

Uiteindelik het ons genoeg bydraes gekry om nog 'n nuusbrief die lig te laat

sien. Die huidige redakteur gee dan nou ook hiermee kennis dat my aftrede as

redakteur van die nuusbrief aangebreek het. Met die snelle ontwikkeling van

die tegnologie sover dit epos-adresse en faksmasjiene aanbetref, hoef die

bondsbestuurslede nie meer naby genoeg aan mekaar te bly om gereeld te

vergader nie. Ons wag dus aansoeke van bondslede in vir 'n nuwe redakteur.

Dit lyk of die Van der Walt familie in elk geval nie baie geneig is om op hul

ou ashope rond te draai nie. Ekself het nie kopieë van al die nuusbriewe wat

ek ontvang het of wat selfs onder my eie hand saamgestel is nie. Dit is egter

belangrik dat so iets versamel en bewaar moet word. Die belangrikheid om

sulke items op te gaar en te behou, het onder my aandag gekom toe ek

toevallig op 'n verbasende skatkis van rekords en memorabilia van nog 'n

beroemde Van der Walt afgekom het - meer oor hom word later in die

nuusbrief aangehaal.

In hierdie nuusbrief word nou die geouditeerde finansiële jaarstate soos op 31

Desember 2006 gepubliseer en ons is dankbaar vir alle bydraes

Redakteur

2

Finansiële jaarstate soos op 31 Desember 2006

INKOMSTE

Ledegeld

Rente

UITGAWE

Nuusbrief

Internet

Bankkoste

3,193

2,675

518

4,130

2,489

1,640

NETTO TEKORT 937

EIE FONDSE

Begin saldo

EINDSALDO

Spaarrekening

Belegging

1

18,247

17,310

2,004

15,306

3

Volksverhuising ca. 440 D.C.

Die Friese se ontstaan spruit grootliks uit die volksverhuising ca. 440 n.c.

In die derde eeu v.c. het die Hunne, of "Xiongnu" soos hulle genoem was

deur die Chinese, getrek van die oostelike gebied van sentraal Asië na Sjina

en weswaarts na die Ural gebergtes en verdryf ander groepe voor hulle uit.

Attila, genoem "the Scourgeoj' God"(ca. 406-453), Koning van die Hunne (ca.

433 - 453).

Die Duitsers het hom Etzel genoem en die Hongare Ethele.

Baie min is bekend van Attila's se vroeëre lewe, behalwe vir die feit dat hy 'n

lid van die heerser familie van die Hunne, 'n nomadiese ruiter volk was, wat

waarskynlik afstam van die Turke, Tartare, of van Oekraïnse oorsprong, wat

die Russiese slawe (Hunne) volke was, en wat verspreid was in die Kaspiese

steppe, rondom die Kaspiese see en later die Noordelike dele van die

Kaspiese see en het herhaaldelike aanslae op die Romeinse Ryk gemaak.

Hulle verdwyn uit Europa na Attila se dood in 453. Hulle was van die

Koninkryk van Attila die oorspronklike Slawiese volke tot ca. 400 n.c.

genoem die Hunne, nomadiese Asiërs.

Hulle was gedugte ruiters en het glad nie huise of tente gehad nie, dus ook nie

'n grondgebied as hul land nie. Hulle het baie min van hul perde afgeklim, het

rondbeweeg van area tot area op die perde, onderhandelings met ander volke

vanaf hul perde se rue gedoen.

Die Hunne was al so vroeg as die Middeleeue aan die Noordekant van

Vlaandere/België en dit sluit 'n groot gedeelte van die huidige Nederland in.

In 1300 was hulle in die huidige gebied waar Friesland nou min of meer geleë

is.

Hierdie inligting van die berede Hunne laat my dink aan 'n Tsjeg van

Tsjeggo-Slowakye wat in 2001 vir my die volgende vertel het:

Ek het hom nooit gevra wanneer dit plaasgevind het nie, maar volgens sy

ouderdom moes dit net voor die Eerste Wêreldoorlog gewees het (hy het

vertel hoe hy as 10-jarige soms moes vlug en oor hope lyke loop om weg te

kom), ek het probeer om die outentisiteit vas te stel maar kon geen inligting

kry om dit te bevestig nie. Die oorloë het wel plaasgevind, maar is nie in

detail opgeteken nie. Dat die Turke in die Ottomaanse ryk die Beskans

ingeneem en oorheers het, is korrek.

4

Hy het vertel hoe die Turke sekere dele van Oos Europa, hoofsaaklik die

Balkan-Lande binnegeval en oorheers het. Die belasting insamelaars het by

elke huis aangegaan en belasting geëis. Wanneer hulle nie belasting kon kry

vir welke rede ookal nie, is babaseuntjies geëis as belasting en weggevoer na

Turkye. Hierdie kinders het wees grootgeword sonder ouers en was natuurlik

nie bewus van hul afkoms nie.

Die Turke het die kinders opgelei in oorlogvoering met sabel en perd, bloots

(sonder saal). Hulle is gebruik op ongeveer 18-jarige ouderdom om lande

binne te val.

Hulle was baie goeie ruiters, het by. op die aanval gegaan en dan in sy berede

posisie met sabel in die hand, van die rug van die perd onderdeur die perd se

maag gerol en weer terug in sy sittende posisie 360°. In hierdie maneuver het

hy sy "vyand" 6f doodgesteek 6f onthoof Die metode het hom vir 'n paar

sekondes buite sy vyand se sig geplaas en in die tyd homself beskerm teen die

sogenaamde vyand.

Hierdie "vyand" van hom was in werklikheid dalk sy eie familie en in sy

eie geboorteland.

Voor die kerstening van die Friese het Bonifase, St. (ca. 680-754), gebore in

die Engelse Benedictus klooster te Winfrid of Wynfrith in Crediton,

Devonshire, bekend as die Apostel van Duitsland.

H Y het sy opleiding by die klooster in Nursling, Hampshire, ondergaan

waar hy die titel bekom van "Vader" in 717. In 718 word hy toestemming

gegee deur Pous Gregory II om die Christelike godsdiens te verkondig aan

die stamme van Duitsland. Boniface moes reis deur Thuring, Bavaria,

Friesland, Hesse en Sakse. In 723 word hy deur die Pous teruggeroep na

Rome en word hy ingelyf as 'n Biskop. Hulle gee vir hom briewe wat hy

aan Charles Martel, Frankiese heerser van Austrasia, Duitsland en al die

prinse en biskoppe, vra om hulp in die verkondiging van sy werk. Met sy

terugkoms na Hesse die volgende jaar, vernietig hy die onchristelike

voorwerpe wat die mense aanbid en hy stig kerke en kloosters.

In erkenning van sy diens, het Pous Gregory III hom benoem as

Aartsbiskop van die hele Duitsland. Boniface het 'n derde reis na Rome in

738 en nou word hy aangestel as "papal legate" - offisiële verteenwoordiger

van die Pous in Duitsland.

Hy is vermoor in 754 by Dokkum, Wes-Friesland deur 'n bende niechristene.

Karel die Groete (768 - 814) opvolging van Clovis het aan die einde van die

agtste eeu verbranding (verassing) van dooies verbied - voor die Friese

gekersten was, was veras sing hul gebruik. Die gebruik hiervan by die

Friese, dui seker op hul Oosterse afkoms.

5

Onskuldig veroordeel

Hierdie tragiese storie is reeds deur ons (nou ontslape) vorige redakteur,

wyle AJ (Dries) van der Walt gepubliseer. Die van ons familielede wat dit

nie ontvang het nie of vergeet het, kan dit kry van Die Huisgenoot. Dit het

in bogenoemde tydskrif verskyn op 4 Februarie 1939 op p. 33 & 81. Die

adres van Die Huisgenoot kan u kry voor in enige van die weeklikse

uitgawes van die tydskrif.

Bydrae deur Van der Walt nasaat uit Amerika

Susanna Dorothea van der Walt b04c09d04e02fOlg09

One line entry in the family tree came to life.

THE REQUEST

Dear Mrs. Kitching,

I was given your e-mail address by Rialize Hayes at Middleburg Karoo

Tourism, in response to a request that I made concerning the Van der

Walt museum. Earlier this year when I was on holiday in South Africa

(from my home in the USA) I saw a television program [16 December

2005 - A program demeaning Tjaart van der Walt and angered many Van

der Walts Ed] which dealt in part with the history of the Van der Walt

family in South Africa. As my grandmother was a Miss Van der Walt who

lived in South Africa, I was especially interested in the program. At one

point mention was made of a museum devoted to the history of the

family, on a farm near Middleburg. I believe that museum is where you

now work. I would be extremely grateful if you could please pass on to

me whatever information you might have about my grandmother’s date of

birth, place of birth, parent's names, etc. Here is what I know: Her full

name was Susannah Aletta Dorothea van der Walt, and she must have

been born around 1180 - 1885. She married my grandfather, George

Burvill Luck, in Potchefstroom, probably in 1902 - 1906. My father, the

second child, was born in 1909, and his birth certificate gives the full

names of his parents, and where their marriage took place. Very

unfortunately, George Luck was killed fighting in World War I, and my

father, who is now deceased, grew up estranged from his mother. I

retired last year and have since become very interested in tracing my

ancestors.

6

As I said, I wouId a apreciate it greatly if you couId please search the

records of the Van der WaIt family to see if a connection can be made

with my grandmother.

Thank you, I look forward to hearing from you.

Sincerely, Dennis Luck

THE FAMILY REGISTER

With help from the Reformed Church archive in Potchefstroom, the entry

can be adjusted and new information added:-

b04c09d04e02f01 PETRUS JACOBUS *Burgersdorp ca. 1851, T Kraalkop,

Potchefstroom 12.06.1908

xx Barkly-Oos ca. 1881 Susara Aletta Nel *Burgersdorp ca. 1849 T Booysens,

Johannesburg 10.07.1908 in 'n ongeluk op pad tussen Ophirton en Booysens, sy was

getroud met Johannes Jacobus Cornelius van der Sandt t1847, sy trou Trijs

Grijvensteen T 1879

d.v. Frans Jacob Christoffel Nel en Aletta Dorothea NN

b04c09d04e02f01g09 SUSANNA DOROTHEA nee SUSANAH ALETTA DOROTEA -

*25/05/86 > > 22/08/ /86m [Source: - The van der Walt family register by Christie van

der Walt]

[PJ van der Walt and Aletta Dorothea Nel had 8 children and little is known of

them. At long last the story of one daughter is been told.]

Children of AD Nel b04c09d04e02f01g06

Barend Johannes *12.11.1881 *Barkly-Oos > 21.11.1881

> b04c09d04e02f01g07 Willem Adriaan Johannes *13.12.1882

> *Barkly-Oos 04.03.1883

> b04c09d04e02f01g08 Lasya S. H.

> b04c09d04e02f01g09 Susanna Dorothea

> b04c09d04e02f01g10 Johanna Francina

> b04c09d04e02f01g11 Elisabeth Magdalena

> b04c09d04e02f01g12 Levina Catharina

> b04c09d04e02f01g13 Aletta Petronella

> b04c09d04e02f01g14 Tjaart

The Story

With respect to trying to fill in gaps in the Van der Walt family tree, I'm

afraid I can be of little help because the only Van der Walt that I knew

7

anything about was my grandmother. As you now know, she married my

grandfather, the Englishman George Burvill Luck (with her parents

consent), in 1904. They went on to have three children, all born on the

Witwatersrand:

Edmund Glass Luck, born 3 May 1906. My father, Peter Burvill Luck, born

9 August 1909 and Grace Eleanor Amy Luck, born 12 December 1914.

All three are now deceased, my father (who died 27 October 1995)

outliving both of his siblings. Following the death of her husband George

Luck in 1916, and I now know (from the records which you e-mailed me)

the death of both of her parents in 1909, my grandmother had a hard life

trying to make ends meet. She thought the world of her late husband,

was devoted to his memory, and therefore never remarried. Because of

the financial difficulties, my father was raised in a children's home. He

went out to work at age 13 as an apprentice boilermaker, and upon

completion of his apprenticeship moved to Durban (at the time I was a

pupil at Glenwood High School). In a rather awkward meeting, with my

father present, she passed on to me three photographs (one of her late

husband, and the two I had mentioned to you before), plus a few personal

items. One of these was a leather-bound book of psalms, in Dutch, with

the handwritten inscription "Een geschenk van Mrs. C. Haward and Miss

Fransina van der Sant Klerksdorp, den 28 November 1894." Now I know

that my grandmother's mother had been a Mrs. van der Sandt, before she

married my grandmother's father, Petrus Jacobus van der Walt. Shortly

after my meeting with my grandmother she died, but I do not know the

date of her death. I have always treasured what my grandmother gave

me, especially now that I know more about her.As for my life's story, my

father Peet Burvull Luck married by mother Eva Annie (nee Taylor) on

April 9, 1938 in Durban. I was born on 8 December 1939, and my sister

Brenda Jennifer (now Mrs. P.M. Burrows) on 13 October 1942. I married

Joan Burchall on 18 January 1969 in Durban, and as I told you before, we

emigrated to the USA four days later. We have one son, Roy Burvil Luck,

born 6 September 1973. He is now married and we have one grandson,

Gabriel Peter Luck, born 24 August 2005. A biographical sketch of my

professional career can be found at

www.oberlin.edu/biology/faculty/luck.html

Dennis N. Luck studied at the University of Oxford as the first recipient of

the British Petroleum Postgraduate Overseas Scholarship, completing his

doctoral studies in the biosynthesis of protein and nucleic acids. He then

returned to his native South Africa and lectured in biochemistry for two

and a half years at his first alma mater, the University of Natal. In 1969,

Luck and his wife, Joan, moved to the United States and Luck became a

US citizen in 1977.

8

He taught at Baylor College of Medicine (Houston) for one year and at the

University of Texas at Austin for two years before joining the Oberlin

faculty.

During his 33 years in the Biology Department (1972 - 2005), Luck was

principally involved in teaching "Cell and Molecular Biology" (for the last

ten years together with Professor Robin Salter), and "Genes and Genetic

Engineering." In the summer of 1982 he was the first Oberlin professor to

teach a course at Shanxi Agricultural University in Taigu in the People's

Republic of China. Under the auspices of the Oberlin Shansi Memorial

Association, he gave 30 lectures on nucleic and acid biochemistry and

molecular genetics. Luck was the recipient of a Distinguished Teaching

Award in the Natural Sciences from Oberlin in 200l.

Luck's research in the field of molecular endocrinology was supported by

five National Science Foundation research grants. He engineered

bacteria to synthesize bovine prolactin, and then showed that the

solubilized, refolded, recombinant protein was fully functional in a

bioassay for lactogenic hormones. He was invited to present the results

of his work at the Fifth International Congress on Prolactin, held in Kyoto,

Japan in 1988. Later research involved the preparation of various mutant

prolactins, via application of the technique of site-directed mutagenesis,

and the measurement of their bioactivities, in order to probe structurefunction

relationships in this lactogenic protein. These investigations were

carried out in collaboration with Professor Michael Smith (Nobel Laureate

in Chemistry in 1993) of the University of British Columbia in Canada, and

involved a number of Oberlin students.

Luck spent his first sabbatical leave in 1978/79 back at Oxford University,

and there was supported by an Eleanor Roosevelt International Cancer

Fellowship awarded by the Union Internationale Contre Ie Cancer of

Geneva, Switzerland. He was elected a fellow of the Ohio Academy of

Science in 1998.

B.Se. (Biochemistry & Chemistry)

M.Sc. (Biochemistry) D.Phil. (Molecular Biology)

University of Natal University of Natal Oxford University

Ek sal persoonlik probeer om met Denis Luck te korrespondeer om uit te vind

hoeveel Afrikaans hy verstaan. Ek sal poog om aan hom soveel moontlik

benodigde inligting (in Engels indien nodig) deur te gee.

- Redakteur

9

Skatkis van rekords en memorabilia

Ons het op 'n groot klomp foto's, briewe in sy eie handskrif, en selfs die

fiets wat aan die beroemde stoeier, wyle Johannes van der Walt behoort

het, afgekom. Hierdie nuusbrief het egter nie genoeg ruimte meer

beskikbaar vir alles nie, dus staan dit oor na 'n volgende uitgawe.

LEDEGELD

Die produksiekoste van die nuusbrief word skaars gedek deur die

ledegelde van R60 per jaar. Dankie vir die lede wat meer bydra.

Direkte te deposito kan gemaak word in ons rekening :

Nedbank - Potchefstroom Takkode : 171 338 Rekeningnommer: 2713

360 358

Help ons asseblief, met die identifikasie van die deposito, deur u

lidnommer by besonderhede van die deposito strokie in te vul.

Volgende uitgawe

Die redakteur het heelwat materiaal oor Johannes van der Walt die

stoeier. Ons wit in die volgende uitgawe hieraan aandag gee.

Ons hardloop kort aan materiaal vir nuusbriewe en verwelkom alle

bydraes.

Oom Sarel Kwekwe

Ons het berig gekry dat hy in `n ouetehuis is en dat dit met sy gesondheid

"redelik" gaan.

Lalie Venter, Meulstraat 4, Potchefstroom

Na aanleiding van die artikel in Nuusbrief no. 1 van 2006 in verband met

"Ooggetuie verslag van historiese veldslag vir ons nageslag bewaar"; wil

ek graag die volgende met u deel:

Ek het groot geword met bogenoemde boekie in ons huis, dit is tans in

besit van M.P.A. van der Walt, een van die Bond se bestuurslede.

My Pa, (M.P.A. van der Walt) het op twintigjarige ouderdom saam met sy

Vader, aan die slag van Tweebosch, soos dit lank genoem is,

deelgeneem. Die Schutte-gesin van Tweebosch waarvan in die boekie

10

gepraat word, is my ouma, my ma en haar susters. My oupa Schutte en

sy oudste seun was op kommando.

Ek het groot geword met die idee dat die boekie geskryf is deur "Ou

Meester", (Mnr B. Spoelstra, grootvader van dr. B. Spoelstra). Hy was

een van 'n aantal Nederlandse onderwysers wat rondom die negentiger

jare van die negentiende eeu "ingevoer" is om die kinders in "Afrikaans"

te onderrig. Hy het dit uitgegee onder die naam van Oom Gert van der

Walt, die vader van Oom H.B. van der Walt omdat hy (Spoelstra) toe

reeds as rebel gebrandmerk is. In 1965 met die onthulling van die

standbeeld van Genl. De la Rey het Mej. Johanna Spoelstra en haar

broer, Dr. Japie die boekie in meer leesbare Afrikaans laat herdruk.

Verder nog 'n interessante brokkie. Die boekie meld dat van die nege

Bybels wat daar in die Schutte huis was, daar nog net een oor was. My

ma-hulle is die heeldag deur die Britse troepe, wat ook die Kaapse korps

ingesluit het, lastig geval. Hulle was op en om die werf opgestel met 'n

kanon en ander grofgeskut. So het hulle al die kos verwyder en ook die

Bybel gegryp. Ma het dit uit die Tommie se hand gegryp, dit onder haar

arm gesit en ham met een hand by die deur uitgestamp. In Mei 1903 het

my ouma die Bybel uit Engeland terug ontvang.

11

Thanda Vista

Thanda Vista Bed & Ontbyt geleë te

Plettenbergbaai,

Bied luukse akkommodasie met 'n

pragtige uitsig oor die baai, riviermond

en berge.

Ontspan op die strande, gaan speel 'n

potjie gholf

en geniet een van die baie aktiwiteite in

hierdie omgewing.

Ontvang persoonlike aandag van die

eienaars:

Johannes (JP) en Petro van der Walt

Susanstraat 8, Plettenbergbaai Tel: 044

533 179 6 Selfoon: 082 449 43 00 e-pos:

info@thandavista.co.za

.II' and Petro van der Walt· Telephone/Fax: +27 (0)44533 1796 • .II' Cell: +27 (0)82 449 4300 • Petro Cell: +27

(0)82 440 6417 8 Susan Street • I' 0 Box 2162 • Plettenherg Bay 6600 • South Africa • email:

info@thandavista.co.za • www.tlumdavista.co.za

12

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!