02.05.2013 Views

Geïntegreerde jaarverslag 2011 - Financial Results

Geïntegreerde jaarverslag 2011 - Financial Results

Geïntegreerde jaarverslag 2011 - Financial Results

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

DIE NASPERS-

GROEP

PRESTASIE-

OORSIG

(SAOG) die jongste weergawe van die digitale

video-uitsending terrestriële standaard

(“DVB-T2”) aanvaar om analoog terrestriële

televisie-uitsending na digitale terrestriële

televisie-uitsending (DTT) oor te skakel. Ander

lande in Afrika suid van die Sahara volg hul

voorbeeld. Regulatoriese druk neem egter

steeds toe weens die beplande digitale

oorskakeling en bekendstelling van nuwe

mededingers op alle platforms. Daar is ook

onsekerheid oor die oorskakelingsproses van

analoog na digitaal, omdat regeringsbeleid en

strategieë in die meeste lande waarin ons

bedrywig is, onduidelik of onafgerond is.

KORPORATIEWE

BESTUURSTOESIG

OPGESOMDE

FINANSIËLE

JAARSTATE

AANDEELHOUER-

EN KORPORATIEWE

INLIGTING

Hier benewens is nuwe uitsaaiwetsontwerpe,

regulasies, lisensies en lisensiehernuwingsvereistes

aan die kom in Angola, Kenia, Namibië,

Rwanda, Tanzanië, Uganda en Swaziland.

In Suid-Afrika het die kabinet die aanvaarding

van DVB-T2 goedgekeur en 31 Desember 2013

vasgestel as die datum waarop alle analoog

terrestriële televisie-uitsendings afgeskakel sal

word. Verskeie sake moet nog deur

die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid van

Suid-Afrika (Okosa) en die departement van

kommunikasie afgehandel word vir oorskakeling,

soos die afkondiging van ’n prestasietydperk in

die Staatskoerant en finalisering van die

DTT-dekodeerdersubsidieskema.

Koste en toegang tot breëband-internet bly

kwessies in Suid-Afrika. Die Naspers-filiaal

MWEB was die eerste internetdiensverskaffer in

die land wat ’n onbeperkte ADSL-diens

NASPERS- GEÏNTEGREERDE JAARVERSLAG 2011

17

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!