02.05.2013 Views

Geïntegreerde jaarverslag 2011 - Financial Results

Geïntegreerde jaarverslag 2011 - Financial Results

Geïntegreerde jaarverslag 2011 - Financial Results

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

DIE NASPERS-

GROEP

PRESTASIE-

OORSIG

24 NASPERS- GEÏNTEGREERDE JAARVERSLAG 2011

KORPORATIEWE

BESTUURSTOESIG

Uitvoerende hoof se verslag (vervolg)

In Indië ontwikkel ibibo, ons gesamentlike

onderneming met Tencent, tans sosiale speletjiesen

e-handelsplatforms.

In Suid-Afrika is 24.com steeds ’n

vooraanstaande plaaslike internetuitgewer.

Die e-handelsplatform van kalahari.net groei

steeds en loods tans ’n aantal nuwe dienste

en produkte.

Die ander internetondernemings het saam

omsetgroei van 45% en ’n handelswins

van R151m getoon, voor korporatiewe koste

van R201m.

Betaaltelevisie

Hierdie eenheid het gedurende die

oorsigtydperk met 977 000

huis houdings gegroei (Easyview

ingesluit). Dit was grootliks te danke

aan die 2010-Fifa-wêreldbeker toernooi,

dekodeerder subsidies en breë

bemarking. Gevolglik het omset met

19% tot R21mjd gestyg. Bedryfs marges

was laer as gevolg van kostedruk

voortspruitend uit die uitbreiding van

die intekenaarbasis, hoër koste van

sportinhoud en groter mededinging.

In Suid-Afrika het die bruto basis met

637 000 tot 3,5 miljoen huishoudings

toegeneem. Die Compact-boeket in die

laer pryskategorie het die meeste gegroei

(376 000 huishoudings) en die eenmiljoenintekenaarkerf

verbygesteek.

Betaaltelevisie se advertensie-inkomste

het sterk herstel en 32% gestyg.

Die ontplooiing van mobiele

televisiedienste het in Suid-Afrika begin.

Mobiele televisie is ’n langtermyngeleentheid

OPGESOMDE

FINANSIËLE

JAARSTATE

AANDEELHOUER-

EN KORPORATIEWE

INLIGTING

wat beduidende inves tering sal verg. Die konsep,

tegnologie en sakemodelle ontwikkel nog

wêreldwyd en hierdie belegging sal eers oor ’n

paar jaar opbrengste lewer.

In die res van Afrika suid van die Sahara het

ons basis met 340 000 tot 1,44 miljoen

huishoudings gegroei. Die goedkoper Compact/

Family-boekette bereik nou 602 000 gesinne.

Bedryfsmarges is deur investering in plaaslike

inhoud, groter mededinging, en die hoër koste

van sportinhoud en addisionele internasionale

inhoudregte verlaag. Strenger regulering en nuwe

verspreidingstegnologieë maak die uitdaging nog

groter.

SuperSport het verreweg die voorste

befondser van sport oor Afrika geword en is in

besonder die hoofondersteuner van verskeie

plaaslike sokkerligas op die vasteland.

Tegnologie

Gekonsolideerde omset het in plaaslike

geldeenheidterme met 10% gegroei

en bedryfs prestasie het verbeter

danksy Irdeto se toepassing van

streng beheermaatreëls en

herorganisering van sy

produkte met die oog op

doeltreffendheid. Nuwe klante

is bygevoeg en addisionele

dienste is bekendgestel, wat

Irdeto in ’n groeiende mark

vir die verkryging van

internetverspreide digitale

bates posisioneer.

Gehalte tegnologie

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!