02.05.2013 Views

Geïntegreerde jaarverslag 2011 - Financial Results

Geïntegreerde jaarverslag 2011 - Financial Results

Geïntegreerde jaarverslag 2011 - Financial Results

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

DIE NASPERS-

GROEP

PRESTASIE-

OORSIG

Ons evalueer gereeld ons vordering om ’n

gebalanseerde, volhoubare organisasie te bou

en areas te identifi seer waar ons kan verbeter.

Die direksie is uiteindelik verantwoordelik

om toe te sien dat volhoubare ontwikkeling ’n

integrale deel van die sakestrategie uitmaak.

Die direksie delegeer die implementering van

hierdie beleid aan die bestuur, terwyl die groep

se oudit- en risikokomitees daaroor toesig

hou. Operasioneel is volhoubare ontwikkeling

by ons risikobestuursprosesse ingelyf.

Die direksie is ook verantwoordelik vir die

integriteit van geïntegreerde verslagdoening.

Die ouditkomitee het die taak om oor

volhoubaarheidskwessies in die geïntegreerde

verslag toesig te hou en sal die direksie

bystaan in sy evaluering om te verseker dat

die inligting betroubaar is en dat geen

botsings of verskille ontstaan wanneer dit met

die fi nansiële resultate vergelyk word nie.

KORPORATIEWE

BESTUURSTOESIG

OPGESOMDE

FINANSIËLE

JAARSTATE

AANDEELHOUER-

EN KORPORATIEWE

INLIGTING

Om ’n geïntegreerde en groepwye beskouing

van die volhoubaarheidsaspekte van ons

werksaamhede te verseker, konsolideer ons dit in

’n enkele platform, naspers.org. Met verloop van

tyd sal naspers.org die groep se sterk media- en

tegnologievermoëns gebruik om produkte te skep

en beleid te bevorder wat daarop gemik is om

wêreldwye uitdagings die hoof te bied.

Hoewel hierdie inisiatief nog jonk is, is ons visie

dat naspers.org-projekte daarop toegespits sal

wees om maatskaplike kwessies aan te pak en

die belange van die breë gemeenskap te dien.

Waar prakties moontlik, sal ons sinergieë tussen

groepondernemings aanwend om oplossings vir

wêreldwye uitdagings soos onderwys te

ontwikkel. Ons sal fokus op aktiwiteite wat munt

slaan uit Naspers se kundigheid, wêreldwye

infrastruktuur en vermoë om te vernuwe.

NASPERS- GEÏNTEGREERDE JAARVERSLAG 2011

21

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!