02.05.2013 Views

botsende ekonomiese aansprake op die natuurlike ... - Agri SA

botsende ekonomiese aansprake op die natuurlike ... - Agri SA

botsende ekonomiese aansprake op die natuurlike ... - Agri SA

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

BOTSENDE EKONOMIESE AANSPRAKE

OP DIE NATUURLIKE HULPBRONNE –

BELEID EN PRAKTYK

KOOT CLAASSEN

PRESIDENT:

MPUMALANGA LANDBOU

MPUMALANGA

INLEIDING/INTRODUCTION

• Alle ekonomiese sektore benodig water en grond

• Markkragte prysvorming beste aanwending

• Mark kan nie verskuilde koste besoedeling, verkeerskongestie,

vernietiging van grondoppervlakte verreken nie

• Staatsbetrokkenheid:

– beleid en wetgewing omsigtig en weldeurdag te formuleer

– om dit korrek toe te pas.

– afruilings en prysgawes tussen sektore te reël

• Landbouperspektief

– minimum versteuring van die landboupotensiaal

– interaksie met die mynbousektor moet die korttermyn-benutting

waarop ontginning van minerale dui, opgeweeg word teen

landbouproduksie wat uiteraard ‘n langtermyn ekonomiese aktiwiteit

verteenwoordig.

INLEIDING/INTRODUCTION (cont.)

• The agricultural sector will have to sacrifice water usage in a pro rata

manner to the amounts needed in other sectors

• The National Water Act and the Framework for water pricing strategy

• The government remains responsible as:

– Custodian of South Africa’s natural water resources

– Has a duty to ensure that the quality of water available for usage to all sectors

– The Constitution of South Africa guarantees the right of every South African to

a clean environment free of pollution

• Pollution must be eliminated

• South Africa has some of the most progressive environmental

legislation

• It is however, imperative that the government should make resources

available in order to follow up on these sanctions to give them any

effect.

AGTERGROND

• Volgens Eskom produseer Suid-Afrika jaarliks:

– sowat 290 miljoen ton bemarkbare steenkool

– die vyfde grootste produserende land in die wêreld maak

– 25% (70 miljoen ton) van die steenkoolproduksie word uitgevoer

• Die res van SA se steenkoolproduksie voed die verskillende plaaslike

nywerhede, waarvan 53% gebruik word vir die opwekking van elektrisiteit.

• Eskom gebruik:

– meer as 160 miljoen ton steenkool per jaar – 55% van totale

steenkoolproduksie.

– ±40% van dié steenkoolproduksie word in kragstasies in Mpumalanga verbrand.

• Eskom maak staat op:

– steenkoolkragsentrales om 90% van sy elektrisiteit op te wek.

– die res van die elektrisiteit – 10% word deur ander energie hulpbronne opgewek.

• Algemene Raadsvergadering besin oor moontlike stappe om landbouers te

beskerm teen onwettige mynaktiwiteite en die gevolge van besoedeling

voorspruitend uit sodanige mynaktiwiteite.

Probleme met steenkoolmynaktiwiteite

• Waterbesoedeling

• Beskikbaarheid van water

• Vernietiging van die bo-grond

• Stof en roet op plante

• Erosie – grondbewaring word geïgnoreer

• Lugbesoedeling – suurreën, roes op omheinings

• Ontploffings/geraas/strukturele skade aan geboue op plase en dorpe

• Skade aan padinfrakstruktuur – swaar vragmotorverkeer vir die

vervoer van steenkool en swaar myntoerusting

• Grondversuring – vereis tot drie keer meer kalktoedienings as wat

normaalweg die vereiste is

• Toename in diefstal en betreding asook brandstigting

• Steenkoolhope wat brand – gevaarlike gasse

Figuur 1 verduidelik die omvang van geregistreerde mynaansoeke in

Mpumalanga vir die tydperk 2005 – 2010 en die invloed daarvan op die

kwaliteit van die hulpbronne wat vir die landbou beskikbaar is.

Figuur 2 dui die persentasies aan vir myn- en prospekteer

aansoeke, tewete 13.7% en 40.3% respektiewelik – in total 54%

van die oppervlakte in Mpumalanga vir die tydperk 2005 - 2010

Figuur 3 verwys na die omvang van grondeise (groen), bestaande myne

(oranje) en nuwe myn aansoeke (rooi) in Mpumalanga vir die tydperk

2000 – 2007.

Tabel 1 oor die waterkwaliteitvraagstuk met behulp van die FRIDGE-studie (Fund

for Research into Industrial Development, Growth and Equity).

Skaliegas-ontwikkelings - geaffekteerde gebiede

PROBLEMATIEK

• Wetgewing

• Implementering van wetgewing

• Korrupsie

• Gebrek aan kennis by landbouers

oor werking van wetgewing

VOORGESTELDE OPTREDE

• Inhoud van die wetgewing, sowel as die implementering daarvan

• ‘n Multi-dimensionele benadering

• Groeperinge identifiseer wat soortgelyke bekommernisse het

• Landelike gemeenskappe wat nadelig geraak asook internasionale

landbou-organisasies kan as moontlike vennote genader word

• Voorleggings in die Parlement kan ook oorweeg word

• Samewerking met forums moet oorweeg word

• Klagtes gerig aan die Openbare Beskermer kan oorweeg word

• ‘n Omvattende voorlegging moet aan belanghebbende

Portefeuljekomitees gemaak word

• Volgehoue media-druk

• Spesifieke openbare figure kan ook genader word

• Werkswinkels op grondvlak

• FRIDGE studie oor die waterkwaliteitsvraagstuk in SA

DANKIE / THANK YOU

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!