02.05.2013 Views

2004, 29 Julie - NG Kerk in Oos-Kaapland

2004, 29 Julie - NG Kerk in Oos-Kaapland

2004, 29 Julie - NG Kerk in Oos-Kaapland

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Notule SK Dagbestuur : 29 Julie 2004

NG KERK IN OOS-KAAPLAND

NOTULE VAN ‘N VERGADERING VAN DIE DAGBESTUUR VAN DIE

SINODALE KOMMISSIE OP 29 JULIE 2004 TE PE-HOOGLAND

GEMEENTE, CHARLO, PORT ELIZABETH

1. OPENING

1.1 Die vergadering word deur die voorsitter, ds

EGJ de G Schutte, geopen.

2. KONSTITUERING

2.1 Dagbestuur van die SK

Ds EGJdeG Schutte – Voorsitter

Ds ACV van Wyk – Onder-voorsitter

Dr S du Toit - Aktuarius

Ds DW Mouton – Skriba

Ds AC van der Westhuizen

Ds M van Niekerk

Ds CH van Heerden – DL Finansies

Ds DF Oelofse (sekundus)

2.2 Adviserend

Dr J Viljoen – Direkteur Administrasie

2.3 Op uitnodiging

Dr A Oliphant – DL Barmhartigheid

Dr JD Prinsloo – DL Gemeentebediening

Ds WP Petzer – DL Jeug

Mev L Steyn – DL Vrouebediening

Ds BIC Steyn - Ad Hoc Projekbestuurder -

Begeleidings-Netwerk

2.4 Verskonings

Ds MF Steyn

Ds JH van Niekerk – DL Getuienis

Dr JP Cloete – DL LAS

Prof PJ Naudé - Ad Hoc Projekbestuurder -

Netwerk vir Navorsing (verskoning)

2.5 Reiskostevorms

Die DA hanteer die reiskostevorms.

3. UITBREIDING VAN DIE SAKELYS

Die volgende sake word by die sakelys gevoeg:

7.2 Verslag van die Deskundige Lid vir

Barmhartigheid - Bylaag P

15.1 Verslag van die Deskundige Lid vir

Vrouelidmate - Bylaag Q

15.2 Ringsprojek Vrouediens

18.1 Bevoegdheidsregister

18.2 Skrywe aan ringe

1

18.3 Vorm A

4. GOEDKEURING VAN NOTULES

4.1 SK-Dagbestuur 2004-04-15 Bylaag A

4.1.1 Besluit: Goedgekeur

4.2 SK 2004-05-13 Bylaag B

4.2.1 Besluit: Die notule word goedgekeur met

die byvoeging van ‘n nuwe paragraaf, pt

19.1.4, wat lui:

19.1.4 Situasie rondom finansies

19.1.4.1 Besluit: Die SK gee opdrag dat die

dagbestuur ‘n ad hoc kommissie saamstel om

die huidige situasie rondom die finansies te

ondersoek in die lig van die inkomste van die

sinode teenoor uitgawes.

5. SAKE UIT DIE NOTULES

5.1 SK Dagbest 2003-04-15 Bylaag A

5.1.1 Streekskonvent 2004 (pt 5.1.2.1)

5.1.1.1 Besluit:

1. Die vergadering keur die beginsel van ‘n

streekkonvent / konvente in groeperinge van

ringe goed as byeenkom(ste) waarin die Oos-

Kaapse gemeentes almal verteenwoordig moet

word. Ringe word versoek om hiervoor te

begroot met die oog op projekaansoeke vir die

2005/06 finansiële jaar.

2. Die moderatuur tree as taakspan vir die

reëling van die Streekkonvent(e) op, met die

reg van koöpsie.

3. Die bedoeling is om sover moontlik inklusief

te wees en ook die RCA en NGKA te

betrek.

5.1.2 Patmos (pt 5.1.6)

5.1.2.1 Skrywe aan Patmos dd 2004-05-24

Bylaag C

5.1.2.1.1 Besluit: Kennis geneem van Bylaag

C.

5.1.2.2 Skrywe van Patmos dd 2004-07-05

Bylaag D

5.1.2.2.1 Besluit:

1. ‘n Afskrif van Patmos se skrywe (Bylaag D)

word aan die Ring van Algoa gestuur met die

versoek dat die ring punt 1 daarvan (die

opmerking dat Patmos op hierdie stadium nie

deel van die verband in Oos-Kaapland is nie)

op kerklike wyse hanteer.

2. Die SK-Dagbestuur formuleer ‘n respons op

Patmos se studiestuk soos versoek in punt 2

(sien pt 5.1.2.4 hieronder).

3. Die Skriba stel ‘n inligtingstuk saam om die

verloop van die gesprek tussen Patmos en die

verskillende sinodale strukture sedert die

Spesiale Sinode van 2002 uit te spel. Dit word

aan al die gemeentes in Oos-Kaapland

gestuur.

4. Die sinodale besluit oor simbole en rituele

(A2.6.2), Patmos se respons daarop , en die

antwoord van die Dagbestuur (vgl pt 5.1.2.4)

word na die NN vir verdere navorsing verwys.

Patmos word genooi om twee verteenwoordigers

te benoem om saam met lede van NN

verdere navorsing oor hierdie saak te doen.

5.1.2.3 Skrywe van Patmos aan leraars in Oos-

Kaapland dd Junie 2004 Bylaag E

5.1.2.3.1 Besluit: Kennis geneem

5.1.2.4 Kommentaar op Patmos-gemeente se

Studiestuk oor Simbole en Rituele Bylaag F

Bylaag F.1

5.1.2.4.1 Besluit:

1. Bylae F en F.1 word saamgevoeg tot een

dokument en as reaksie op Patmos se

Studiestuk oor Simbole en Rituele aan die

gemeente gestuur.

2. Hierdie antwoord word ook aan alle

gemeentes / leraars in Oos-Kaapland gestuur.

3. Die SK-Dagbestuur wys op die kerklike weg

(volgens die Kerkorde) om verskille van

hierdie aard by sinodale vergaderings en

-kommissies te bespreek. Die uitruil van

skrywes is ‘n buitengewone styl van

kommunikasie en ook nie bevredigend nie.

4. Die SK-Dagbestuur dring daarop aan dat

die SK-verteenwoordigers die kerkraad van

Patmos persoonlik ontmoet.

5.1.3 Skrywe Ring van Cradock: Aanpassing

van die Kerkorde (pt 5.1.8)

5.1.3.1 Die saak is na BNet en NN verwys. Dit

staan oor.

5.1.4 Uitnodiging: Emeriti-Vereniging (pt 5.1.9)

5.1.4.1 Die bestuur van die emeriti-vereniging

kon weens ds Van Taak se teenwoordigheid vandag

by ‘n werksessie van die Welsynswerkgewersvereniging

nie hierdie vergadering bywoon

Notule SK Dagbestuur : 29 Julie 2004

2

nie, en word na ‘n volgende dagbestuursvergadering

genooi.

5.1.5 Hulp aan die kerk in Zimbabwe (pt

5.1.15)

5.1.5.1 Die ASK het versoek dat die Oos-Kaap

R60,000 in hierdie boekjaar bydra vir die kerk in

Zimbabwe. Gemeentes is versoek om ‘n Spesiale

Kollekte hiervoor op te neem, en ‘n bedrag van

R42,393.61 is tot op datum ontvang.

5.1.6 Inligting CD Sinode 2003 (pt 5.1.22)

5.1.6.1 Die CD is saamgestel en word aan

ringskribas versend.

5.1.7 Versoek Voorsitter ASK : Ontbyt met meningsvormende

lidmate (pt 18.1)

5.1.7.1 Die reëlingskomitee, bestaande uit die

skriba, DA, en di Rethie van Niekerk en Christo

van Heerden, het ontmoet om reëlings te tref. Op

hierdie stadium is dr Burger nie gereed om ‘n

datum vir die ontbyt te gee nie.

5.1.7.2 Besluit: Die reëlings staan oor totdat ‘n

datum ontvang is.

5.2 SK 2004-05-13 Bylaag B

5.2.1 Koste: Afvaardiging na die Algemene

Sinode 2004 (pt 6.3.3) Bylaag G

5.2.1.1 Die vergadering bespreek Bylaag G

(Afvaardiging na die Algemene Sinode Oktober

2004 - dd 24 Mei 2004).

5.2.1.2: Besluit: Bylaag G word goedgekeur

met dien verstande dat die DA die Algemene

Sinode bywoon as lid met waarnemerstatus.

Hierdie koste word gedek uit besparings op

die begroting vir administrasie. Die afvaardiging

bestaan dus uit ‘n totaal van 35 persone.

5.2.2 Ad Hoc Kommissie: Huidige situasie

rondom finansies (19.1.4)

5.2.2.1 Besluit: Die ad hoc kommissie (met

opdrag om die huidige situasie rondom die

finansies te ondersoek in die lig van die

inkomste van die sinode teenoor uitgawes)

word uit die volgende persone saamgestel: ds

Deon Oelofse (sameroeper), DA en DL

Finansies.

6. BEGELEIDINGSNETWERK

6.1 Notule BNet 2004-06-28 Bylaag H

6.1.1 Die vergadering bespreek Bylaag H (Notule

van BNet - dd 28 Junie 2004) en neem die

volgende besluite:

6.1.1.1 Kennis geneem van pte 1 - 11.

6.1.1.2 Punt 7e (Beroepsontwikkeling) word

goedgekeur.

7. DIENS VAN BARMHARTIGHEID

7.1 Fondse Vigsforum Bylaag I

7.1.1 Die vergadering bespreek Bylaag I (Fondse

vir Vigsforum - dd 15 Junie 2004) en neem die

volgende besluite:

7.1.1.1 Die DL Barmhartigheid sal die

Vigsforum op die begroting vir die volgende

finansiële jaar plaas.

7.1.1.2 Kennis word geneem dat daar reeds

twee vergaderings was wat gewoonlik 1 dag

duur, en in Gauteng plaasvind.

7.2 Verslag DL Barmhartigheid Bylaag P

7.2.1 Die vergadering bespreek Bylaag P

(Verslag van die DL Barmhartigheid - ongedateerd)

en neem kennis daarvan in geheel.

7.2.1.1 Navraag oor die barmhartigheidswerk

binne gemeentegrense sal herhaal word.

8. EKUMENE

Geen verslag.

9. GEMEENTEBEDIENING

Geen verslag.

10. GETUIENIS

Geen verslag.

11. JEUG

Geen verslag.

12. KOMMUNIKASIE

12.1 OosKaap eNuus

12.1.1 Die DA rapporteer dat die OosKaap eNuus

volgens sy waarneming van krag tot krag gaan.

Dit word wyd gelees en ook goed gebruik, onder

andere in gemeenteblaaie. Die vergadering

bedank die skriba.

12.2 Webblad

12.2.1 Die DA meld dat Microsoft Frontpage 2003

vir gebruik deur die skriba aangeskaf is om die

sinodale webblad saam te stel.

12.3 Sinodale Koerant

12.3.1 Die skriba rapporteer dat verskillende

moontlikhede en vennootskappe nog ondersoek

word.

Notule SK Dagbestuur : 29 Julie 2004

3

13. LEER EN AKTUELE SAKE

Geen verslag

14. NETWERK VIR NAVORSING

Geen verslag

15. VROUELIDMATE

15.1 Verslag DL Vrouebediening Bylaag Q

15.1.1 Die vergadering bespreek Bylaag Q

(Verslag Predikantsvroue D-Tox – ongedateerd)

en neem met dank aan die DL kennis van die

verslag in sy geheel.

15.2 Ringsprojek Vrouediens

15.2.1 Fondse is bewillig vir twee projekte vir die

Vrouediens: Opleiding van Predikantsvroue en die

mobilisering van ringe rondom die

Vrouebediening. Die DL doen verslag dat

laasgenoemde projek oorstaan tot die volgende

finansiële jaar.

15.2.2 Die rekening vir laasgenoemde sal dus

aan die einde van die jaar ‘n surplus toon, en ‘n

nuwe Projekaansoek sal ingedien word vir die

volgende finansiële jaar.

16. FINANSIES EN ADMINISTRASIE

16.1 Koste: Spesiale SK Vergadering van

2004-07-29

16.1.1 Die koste sal volgens die DA na

verwagting ongeveer R12,000 beloop.

16.1.2 Besluit: Die koste word verhaal uit die

begroting vir Sinodale Kommunikasie.

16.2 Koste: UK Konvent vir Eenheid

16.2.1 Die DA rapporteer dat die begroting vir die

Konvent en die UK van die Konvent uitgeput is.

16.2.2 Die UK Konvent vir 30 Julie 2004 kan nie

op die betrokke begrotingspos bekostig word nie.

16.2.3 Besluit: Die dagbestuur versoek die

VGK- en NGK-vennote dat die beginsel van

egalisering van toepassing gemaak word op

die vergaderings van die UK van die Konvent.

17. KORRESPONDENSIE

17.1 Die Jesusprojek Bylaag J

17.1.1 Die vergadering bespreek Bylaag J

(thenameofgod.com – ongedateerd).

17.1.2 Besluit: Die Jesus Projek se oogmerke

word ondersteun, maar nie die spesifieke

strategie van ‘n verbruikersboikot nie. Die

skriba en ds Rethie van Niekerk sal namens

die kommissie ‘n skrywe aan ds Jannie Pelser

te rig.

17.2 Versoek: Deposito Borgskap Agendaspan

Algemene Sinode Bylaag K

17.2.1 Die vergadering bespreek Bylaag K

(Skrywe Skriba ASK - dd 24 Junie 2004).

17.2.2 Kennis geneem dat die deposito ten

opsigte van die verblyf ten bedrae van R45,000

reeds betaal is.

17.2.3 Die versoek om lede van die Agendaspan

se kostes te dra, word afgekeur. Die

sinode beskik nie oor die fondse om hiermee

behulpsaam te wees nie.

17.3 Teenwoordigheid van jongmense by

die Algemene Sinode Bylaag L

17.3.1 Die vergadering bespreek Bylaag L

(Skrywe van dr L Dressel - dd 7 Julie 2004).

17.3.2 Besluit: die skriba versoek gemeentes

en ringe om jongmense op eie koste na die

jeugprogram van die komende Algemene

Sinode af te vaardig. Die eerste tien jongmense

kwalifiseer om te gaan.

17.3.3 Praktiese reëlings: Die name word

deurgegee aan die DL Jeug, ds Willem Petzer,

wat ook die vervoer sal reël. Koste word

beraam op R375 per persoon per dag. Tjeks

word uitgemaak aan die NG Kerk in Oos-

Kaapland en aan die sinodale kantoor gepos.

17.4 Coega Bylaag M

17.4.1 Die vergadering bespreek Bylaag M

(Coega-bediening - dd 5 Junie 2004).

17.4.2 Besluit: Aanbeveel dat die betrokke

ring/e oorweeg om ‘n ringsprojek hiervoor in

te dien.

17.5 Kollekte tydens Nagmaal - Sinode 2003

Bylaag N

17.5.1 Die vergadering bespreek Bylaag N

(Kollekte opgeneem tydens sinodesitting - dd 27

Junie 2004).

17.5.2 Besluit: Die kollekte word vir die Vigsforum

aangewend.

17.6 Oorhandiging Kerkgebou VGK

Hofmeyr Bylaag O en O.1

17.6.1 Die vergadering Bespreek Bylaag O

(Kerkgebou Hofmeyr - dd 7 Maart 2004) en

Bylaag O.1 (Skrywe van skriba - dd 10 Junie

2004).

17.6.2 Besluit: Die saak staan oor totdat meer

inligting beskikbaar is.

Notule SK Dagbestuur : 29 Julie 2004

4

18. ANDER SAKE

18.1 Bevoegdheidsregister

18.1.1 Navraag word gedoen oor Reglement AS3

pt 11.3 wat handel oor die jaarlikse aansoek om

bedieningsbevoegdheid. Daar is onsekerheid oor

die toepassing van hierdie reëling.

18.1.2 Besluit: Die aktuarius sal navraag doen,

‘n prosedurereëling tref en die inligting aan die

skriba vir kommunikasie deurgee.

18.2 Skrywe aan ringe

18.2.1 Besluit dat die skriba ‘n skrywe aan die

ringe rig waarin hulle versoek word om projekvoorstelle

vir die volgende finansiële jaar voor te

berei en voor te lê, en waarin ander sake van

belang uit die SK gekommunikeer word.

18.3 Vorm A

18.3.1 Die hersiening van Vorm A is na die DA

verwys. Die Deskundige Lede moet aandui welke

inligting hulle via Vorm A wil bekom.

19. VOLGENDE VERGADERINGS

19.1 SK-Dagbestuur - 28 Oktober 2004

19.2 Sinodale Kommissie - 25 November 2004

20. AFSLUITING

Me Tish Steyn sluit die vergadering met gebed af.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!