03.05.2013 Views

die veekraal - Nutrochem

die veekraal - Nutrochem

die veekraal - Nutrochem

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

EERSTE GENERASIE

BOSLUISBEHEER

STRATEGIE

Alles wat ons nou doen moet gemik wees op die

her konsepsie van die koei in die volgende dek

seisoen.

Wat baie belangrik is, is dat die eiersel wat

verantwoordelik gaan wees vir bevrugting om die

volgende embrio te vorm reeds 90 tot 100 dae voor

die tyd gevorm word.

Die koei moet dus nou in ’n redelike kondisie wees

en so bly anders kan dit ’n groot impak hê op

konsepsie in die dek seisoen.

Die belangrikste faktore wat eiersel vorming

beïnvloed is die energie en die mineraal status van

die koei. Dit is dus baie belangrik om te verseker

dat sy nie nou onnodige gewig verloor nie en dat

sy die nodige multi min en vitamien inspuitings

ontvang.

Daar moet nou ook geen kompetisie met inwendige

parasiete wees nie.

’n Goeie indikasie vir die regte tyd, om bosluise te

begin beheer is wanneer bosluise op die honde

sigbaar begin word. Ons moet ten alle koste

konsentreer op die eerste generasie om getalle op

die veld so laag as moontlik te hou.

Watter beheer ons ook al toepas, dit is belangrik

dat die beeste na behandeling deur al die kampe

sirkuleer om sodoende larwes oral op te tel en te

vernietig. Middels met ‘n mate van ‘n nawerking

sal dus nou goed werk.

Wat my baie bekommerd maak is die feit dat ons

meer en meer gevalle kry van weerstand teen

dipmiddels . Waar dipmiddels nog goed werk moet

daar geen bosluise na 7 dae op die bees sigbaar

wees nie. Indien daar ‘n vermoede is dat ‘n middel

nie werk nie laat weet my asseblief.

Met die goeie reëns wat ons nou ontvang het, kan

ons verseker wees dat die bosluise en inwendige

parasiete met die eerste hitte hierna gaan seëvier.

Die reën was algemeen en die meeste plekke het

meer as 100mm ontvang. ‘n Goeie tyd om die

eerste generasie parasiete te begin aanspreek is

enige tyd vanaf 2 weke na die reën.

AANBEVELINGS: BEESTE

VIRBAMEC L, Ivomec Super, Animec Super -

Dood luise, wat nou hierdie tyd van die jaar ‘n groot

probleem is, bosluise, rondewurm en volwasse

lewerslak en die nawerking is 2-3 weke.

Bogenoemde produk sou nou ‘n goeie keuse wees

aangesien alle lewerslakke nou volwasse is en ons

dan skoon diere op skoon veld gaan hê. Ons

behoort dan vir die res van die somer nie weer

probleme te hê met enige inwendige parasiete of

lewerslak nie.

Sprei- of opgiet dippe moet as deel van hierdie

strategie gesien word en aanhou tot minstens een

maand na die eerste goeie reëns. Hoe beter ons

die eerste aanslag van bosluise kan beheer hoe

minder bosluise vir die na-jaar en hoe minder

Rooiwater gaan ons hê.

Een van die volgende twee benaderings word 1

maand na VIRBAMEC L, Ivomec Super, Animec

Super aanbeveel:

ACATAC/DEADLINE EXTREME - ‘n Groei

inhibeerder: Nawerking is 12 weke vir bosluise.

Wat my aan betref is hierdie die beste strategie vir

die medium tot lang termyn aangesien dit die

grootse impak op bosluis getalle en dus voorkoms

van Rooiwater gaan hê.

IVOMEC GOLD/SOLUTION 3,5% - Beheer

bosluise vir tot 75 dae, dood ook rondewurms

maar nie Lewerslak nie. Met hierdie roete poog

ons om die bosluis total uit te wis en sodoende die

voorkoms van Rooiwater te verlaag.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!