03.05.2013 Views

die veekraal - Nutrochem

die veekraal - Nutrochem

die veekraal - Nutrochem

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

die veekraal

volg ons asb op

OKTOBER / NOVEMBER 2012

EERSTE GENERASIE

BOSLUISBEHEER STRATEGIE

nutrochem Betrokkenheid

Standerton Skou

Spesiale

Aanbod

Moet dit nie mis nie!

EERSTE GENERASIE

BOSLUISBEHEER

STRATEGIE

Alles wat ons nou doen moet gemik wees op die

her konsepsie van die koei in die volgende dek

seisoen.

Wat baie belangrik is, is dat die eiersel wat

verantwoordelik gaan wees vir bevrugting om die

volgende embrio te vorm reeds 90 tot 100 dae voor

die tyd gevorm word.

Die koei moet dus nou in ’n redelike kondisie wees

en so bly anders kan dit ’n groot impak hê op

konsepsie in die dek seisoen.

Die belangrikste faktore wat eiersel vorming

beïnvloed is die energie en die mineraal status van

die koei. Dit is dus baie belangrik om te verseker

dat sy nie nou onnodige gewig verloor nie en dat

sy die nodige multi min en vitamien inspuitings

ontvang.

Daar moet nou ook geen kompetisie met inwendige

parasiete wees nie.

’n Goeie indikasie vir die regte tyd, om bosluise te

begin beheer is wanneer bosluise op die honde

sigbaar begin word. Ons moet ten alle koste

konsentreer op die eerste generasie om getalle op

die veld so laag as moontlik te hou.

Watter beheer ons ook al toepas, dit is belangrik

dat die beeste na behandeling deur al die kampe

sirkuleer om sodoende larwes oral op te tel en te

vernietig. Middels met ‘n mate van ‘n nawerking

sal dus nou goed werk.

Wat my baie bekommerd maak is die feit dat ons

meer en meer gevalle kry van weerstand teen

dipmiddels . Waar dipmiddels nog goed werk moet

daar geen bosluise na 7 dae op die bees sigbaar

wees nie. Indien daar ‘n vermoede is dat ‘n middel

nie werk nie laat weet my asseblief.

Met die goeie reëns wat ons nou ontvang het, kan

ons verseker wees dat die bosluise en inwendige

parasiete met die eerste hitte hierna gaan seëvier.

Die reën was algemeen en die meeste plekke het

meer as 100mm ontvang. ‘n Goeie tyd om die

eerste generasie parasiete te begin aanspreek is

enige tyd vanaf 2 weke na die reën.

AANBEVELINGS: BEESTE

VIRBAMEC L, Ivomec Super, Animec Super -

Dood luise, wat nou hierdie tyd van die jaar ‘n groot

probleem is, bosluise, rondewurm en volwasse

lewerslak en die nawerking is 2-3 weke.

Bogenoemde produk sou nou ‘n goeie keuse wees

aangesien alle lewerslakke nou volwasse is en ons

dan skoon diere op skoon veld gaan hê. Ons

behoort dan vir die res van die somer nie weer

probleme te hê met enige inwendige parasiete of

lewerslak nie.

Sprei- of opgiet dippe moet as deel van hierdie

strategie gesien word en aanhou tot minstens een

maand na die eerste goeie reëns. Hoe beter ons

die eerste aanslag van bosluise kan beheer hoe

minder bosluise vir die na-jaar en hoe minder

Rooiwater gaan ons hê.

Een van die volgende twee benaderings word 1

maand na VIRBAMEC L, Ivomec Super, Animec

Super aanbeveel:

ACATAC/DEADLINE EXTREME - ‘n Groei

inhibeerder: Nawerking is 12 weke vir bosluise.

Wat my aan betref is hierdie die beste strategie vir

die medium tot lang termyn aangesien dit die

grootse impak op bosluis getalle en dus voorkoms

van Rooiwater gaan hê.

IVOMEC GOLD/SOLUTION 3,5% - Beheer

bosluise vir tot 75 dae, dood ook rondewurms

maar nie Lewerslak nie. Met hierdie roete poog

ons om die bosluis total uit te wis en sodoende die

voorkoms van Rooiwater te verlaag.

Die volgende aksies is hierdie tyd van die jaar

belangrik:

ALLE BEESTE:

Milt- & Lamsiekte

Sponssiekte

MULTIMIN & VIT A E (voor die dek seisoen)

Extra SE aanvulling (1X/JAAR)

Knoppiesvelsiekte

Slenkdalkoors

Vervangingsverse: Belangrik is die 2e BVD

(TITANIUM) & Besmetlike Misgeboorte (RB51)

inenting 1-2 maande voor die bul bykom. Indien

so ‘n vers op datum gespuit is, is dit ‘n lewenslange

belegging teen die 2 mees gevreesde siektes in ‘n

beeskudde.

Rooiwater/Galsiekte: Inenting kan nog met

veiligheid geskied tot mid Desember. Daar is

ongelukkig nie voorraad van enige van die bloed

entstowwe op hierdie stadium by Onderstepoort

nie, ons wag in spanning.

Dit word hoogs aanbeveel dat in-enting teen veral

Asiatiese rooiwater nou moet geskied aangesien

dit met groot sukses in die verlede gebruik is.

MULTIMIN&VIT A+E: Die nuutste inligting oor

Multimin is dat aanvullings in die lekke nie voldoende

is vir die behoeftes van die produserende koei

nie/veral nie in die tydperk voor kalwing en dekking

nie. Net voor geboorte neem die kalf 80% van die

multimin bronne van die ma wat haar dan met ‘n

tekort los vir die dek seisoen.

Knoppiesvelsiekte /Drie Dae Stywesiekte: Die

vorige seisoen het ons heelwat uitbrake van veral

Knopvelsiekte gehad wat hierdie jaar verseker weer

‘n probleem kan wees, so tref asseblief voorsorg.

Omdat hierdie virus siektes ‘n sikliese tendens

handhaaf moet dit een of ander tyd weer toeslaan

en die tekens was reeds die vorige seisoen daar.

Dit is nou tyd om vir beide te ent.

Slenkdalkoors: Dit bly steeds ‘n bedreiging en ent

alle nie dragtige diere met die lewendige entstof

wat nog nie voorheen ge-ent was nie aangesien

dit ‘n langer beskerming bied.

Piliguard Pinkeye: ‘n Entstof teen seer oë by

beeste is nou beskikbaar en moet voor die somer

ge-ent word. Goeie resultate is verkry met entings

wat verlede jaar gedoen is. Diere wat die 1e keer

ge-ent word kry 2 entings 4 weke uitmekaar.

Tulpvergiftiging: Met die groen gras wat wil uitkom

vreet veral jong diere die tulp saam met die gras.

Verlamming in die agterlyf is veral ‘n simptoom.

Triangle/Respirivax: Ent alle dragtige koeie om

haarself maar veral die kalf te beskerm teen; BVD

PASTEURELLA IBR & PI3 (Longsiektes) - kalf is

sterker en gesonder.

AANBEVELINGS: SKAPE

’n Baie interessante verskynsel vanjaar was dat

ons geweldig baie skape, veral dragtige ooie, met

Kalsium tekort, melkkoors tiepe simptome, gesien

het. Dit was hoofsaaklik ‘n voedings verwante

probleem wat vanjaar tweeledig was.

Die feit dat ons ’n baie droë laatsomer gehad het,

het die voer kwaliteit en kwantiteit onder druk gekom

wat mikro-en makro mineraal tekorte tot gevolg

gehad het. Andersyds is ons ook besig om groter

druk op ons ooie te plaas deurdat ons beweeg na

meer intensiewe produksie stelsels soos lam

hokkies en 3 lamseisoene in 2 jaar. Beide die

faktore moet gepaard gaan met ’n meer

gespesialiseerde voedings beleid asook toediening

van minerale en vitamiene. (Multimin &Vit A&E)

ALLE SKAPE:

MULTIMIN +SE

VIT A+E

Ontwurm (Bree Spektrum)

Bloednier (Bree Spektrum Klostridium-

Coglavax/Covexin/Multivax P)

Bloutong

Slenkdalkoors

Enzootiese Aborsie

Artikel deur Dr JJ Kroon

nutrochem

Betrokkenheid

Net vir terugvoering oor die Banke Boerevereniging

se borg verlede Dinsdag aand die 4de September

saam met Anelle Pieters van Advit.

BANKE BOEREVERENIGING:

Die verrigtinge het 7-uur die aand begin en daar

was in totaal 17 boere teenwoordig vir die aand.

Die boere teenwoordig het bestaan uit hoofsaaklik

bees, skaap en 2 melkboere. Die belangstelling

was baie goed aangesien voerkostes steeds besig

is om te styg en die nuwe Adfarm reeks baie waarde

kan toevoeg tot elkeen se boerdery. Die konsep

was vir die meeste boere iets nuuts, maar wel iets

om na te kyk vir die toekoms, aangesien die meeste

boere hulle eie graan verbou en die hele konsep

van lekke meng sin gemaak het. Die aand is

afgesluit met 'n heerlike braai en gesellige

saamkuier.

HARTLAND LANDBOUSKOU:

Woensdag oggend het die Hartland Landbouskou

by die Pienaardam buite Middelburg begin met 'n

Karkas op die hoef beoordeling. Afrivet het 'n paar

produkte geborg vir die prysuitdeling wat Saterdag

aand 07:00 in die Waterfront saal plaasgevind het.

AFGRI CULLINAN:

Woensdag aand, 5de September het ek, Justin en

Willie 06:30 'n Boere-aand by Afgri Cullinan

aangebied met die klem op die Novartis en Antrovet

produkte. Daar was 33 boere van die omgewing

teenwoordig en Justin het hoofsaaklik gefokus op

vliegbeheer vir die komende seisoen asook Acatak

en Zolvix. Willie het oor die brand van beeste en

immobiliseerders gesels. Die gehoor was werklik

baie geinteresseerd oor wat hulle gehoor het en

die boere het ons tot laat die aand na die braai

nog met vrae en bestellings besig gehou. Lucia by

Afgri het soos gewoonlik baie moeite gedoen met

die boere-aand en het my meegedeel dat sy vroeg

aand al so baie bestellings van boere ontvang het.

Dit was net weer 'n bewys dat boere uitgehonger

is na goeie inligting en produkkennis om sodoende

hulle boerdery praktyke meer effektief en

wisgewend te kan bestuur.

STANDERTON SKOU:

Vrydag oggend, 14 September het ons die koue

wintersdag aangepak en 7-uur die Nutrochem

baniere opgeslaan in die tent waar die beoordeling

plaasvind. Die koffie wat deur NutriBasics geborg

is, was 'n groot redding vir die koue. 8-uur het ons

'n heerlike boere-ontbyt geniet in die tent waar die

span van Nutri Basics vir almal reggestaan het.

Die wind het al hoe kouer geraak, maar niemand

is gestuit deur die ongelooflike Holsteins wat van

vroegdag af gewas en voorberei is vir een van die

grootste Provinsiale skoue in die land nie.

Die beoordeling het begin met die jong verse tot

die laaste kampioen koei deur die ring is. Daar was

4- Ringbeamptes nl: die Senior Beoordelaar: Brett

Puttergill, Junior Beoordelaar: Eugene Duvenhage,

Binne Ringgids: BH Botha en Buite Ringgids: Ferdie

Myburgh. Die SA Holsteins is verteenwoordig deur

Herman Duvenhage.

Die volgende uitstallers wat ook kliënte van

Nutrochem is, het diere ten toon gestel:

DELLA HOLSTEINS

Jaco Opperman

IMAGO HOLSTEINS

Jaco en Ilze Herbst

LOVETT HOLSTEINS

Brett Gordon

MASDEL HOLSTEINS

Hannes Neethling

WESTEND HOLSTEINS

Hannes Lombard en Johan Pretorius

HARTWICH HOLSTEINS

Gert Scholtz

GLOORWIN HOLSTEINS

Morgenzon Landbou Akademie

Ander uitstallers:

GRACEVALLEY HOLSTEINS

Kevin Lang

REDRUBIE HOLSTEINS

Rubie Redelinghuis

RIVERDANCE HOLSTEINS

Trevor Colby

Die hoogtepunt van die skou was toe HARTWICH

HOLSTEINS, Gert van BMJ Farming die Ras

Kampioen Uier en Holstein Ras Kampioen Koei

trofee gewen het. Baie geluk Gert en jou span

mense, ons hoop almal dat hierdie prestasie die

begin van groot toekomsmoontlikhede inhou! Baie

geluk ook aan al die ander vertoners wie se diere

uitstekende prestasies behaal het, dis waarlik 'n

voorreg om as besigheids vennote betrokke te kan

wees in julle sukses en prestasies!

Die prysuitdelingsfunksie is 18:30 gehou by die

APK Kerksaal waar betrokke vertoners hulle pryse

ontvang het, en daarna het almal gesellig saam

geeet en gekuier.

nutrochem

Lente Ope

Die jaarlikse Lente Ope was weer gehou op Louis

Trichardt. 2 vol dae wat voorgelê het. Egter was

die weer nie van die beste nie en 2 dae se reën

wat ook gevolg het, maar die het nie gemoedere

gedemp nie.

Nutrochem het weer soos laas jaar n 4 bal ingeskryf

onder een van die hoogborge Limpopo Melkery,

alhoewel slegs 2 van die 4 bal golfers was, het dit

nie die punte te sleg laat weerspieël nie.

Baie dankie aan ons Hemelse vader wat die 2 dae

so vlot laat afloop het en ook die mildelike reën

wat onvang is.

Meester suiwel boer

Nutrochem was weer soos oudergewoon betrokke

by die Meester suiwel boer noord toekenings wat

gehou was op 23st Augustus 2012 te Pumulani

Logde net buite Pretoria.

‘n Klomp boere en borge het die verrigtinge

bygewoon, waar Prof Este Koster, die gasspreker

was met gepaste tema Genomiese Seleksie van

melkbeeste.

Baie geluk aan almal wat pryse ontvang en ‘n spesiale

geluk aan:

3de plek: Jan-Willem en Arno - Jersey kudde

2de plek: Mnr Leon Thom -Jersey kudde

1st plek: Joubert en Greta Fourie - Limpopo Holstein kudde

Zolvix

1 Lt

R 1 129.00

Zolvix

2.5 Lt

R 2 822.00

Acatak PO

5 Lt

R 2 411.00

* AANBOD GELDIG SLEGS TERWYL VOORRAAD HOU.

Spesiale

Aanbod!

Agita WG

50 gram

R 82.50

Agita WG

5 kg

R 4 332.00

Ectoban

20 L

R 2 732.00

Agita GB

400 gram

R 115.00

* AANBOD GELDIG SLEGS TERWYL VOORRAAD HOU.

Spesiale

Aanbod!

Speendope

Deosan Iodel Gel

25 L

R 589.00

Deosan Harmony Post

25 L

R 532.00

Deosan Mastocide

25 L

R 642.00

Deosan Teatfoam

25 L

R 637.00

* AANBOD GELDIG SLEGS TERWYL VOORRAAD HOU.

Spesiale

Aanbod!

Koop enige 4x van die bogenoemde produkte en ontvang

1x Deosan Dry Bed 25 Kg of Hoofcare 25 L gratis

Closeco 7.5%

500 ml

R 279.00

Decaspot PO

20 L

R 1 431.00

Decatix 3

10 L

R 1 091.00

Ecomectin

500 ml

R 255.00

Ecosulf LA

100 ml

R 115.00

Ecosulf LA

500 ml

R 431.00

Ecotel 2.5%

5 L

R 509.00

Eradiworm

5 L

R 643.00

Triatix 125

1 L

R 121.00

Triatix 125

5 L

R 600.00

Triatix 250

5 L

R 849.00

Triatix 250

10 L

R 1 697.00

Triatix Plus PO

20 L

R 1 552.00

Ultratet LA

500 ml

R 256.00

Tramizan

10 L

R 970.00

Animec Super

500 ml

R 849.00

* AANBOD GELDIG SLEGS TERWYL VOORRAAD HOU.

Spesiale

Aanbod!

Vit - Aid

100 ml

R 97.00

Yea-Sacc 1026

1 kg

R 49.00

Mycosorb

1 kg

R 35.40

Algemeen

Ivomec Gold

1 L (1 - 39)

R 1 978.00

* AANBOD GELDIG SLEGS TERWYL VOORRAAD HOU.

Spesiale

Aanbod!

Ivomec Gold

1 L (40+)

R 1 879.00

Koop 4 en kry dan 1 spuit gratis.

nutrochem

span tot u diens

Kantoor:Chris Hani straat 60, Bethal, 2310

Email: admin@nutrochem.co.za

Tel: 017 647 2779

Faks: 086 530 0828

Pieter du Plesssis

Algemene Bestuurder

E-pos: pieter@nutrochem.co.za

Cell: 082 7752970

Johan Herholdt

Verkoopsbestuurder

Mpumalanga, Vrystaat en Noord – Natal

E-pos: johan@nutrochem.co.za

Cell: 082 378 3334

Hercules Barnardt

Verkoopsbestuurder

Limpopo, Gauteng en Noord-wes

E-pos: hercules@nutrochem.co.za

Cell: 073 286 3267

Albertyn Greyling

Verteenwoordiger

Mpumalanga en Vrystaat

E-pos: albertyn@nutrochem.co.za

Cell: 072 291 5574

Rudi Yzelle

Verteenwoordiger

Limpopo

E-pos: rudi@nutrochem.co.za

Cell: 082 824 3868

Norma Du Plessis

Debiteure

E-pos: norma@nutrochem.co.za

Tel: 017 647 2779

Natasha Cloete

Retail

E-pos: retail@nutrochem.co.za

Tel: 017 647 2779

www.nutrochem.co.za

Monja Troskie

Debiteure & Persoonlike assistent vir Algemene

Bestuurder

E-pos: admin@nutrochem.co.za

Tel: 017 647 2779

Louis Von Bratt

Verteenwoordiger

Mpumalanga

E-pos: louis@nutrochem.co.za

Cell: 071 874 4430

Hein Sutherland

Agent

Noordwes

E-pos: hpsutherland@telkomsa.net

Cell: 083 388 1003

Fanie Ungerer

Agent

Noordwes en Gauteng

E-pos: sjungerer@gmail.com

Cell: 083 404 9464

Barnie Cloete

Aankope en Logistieke

Bestuurder

E-pos: barnie@nutrochem.co.za

Tel: 017 647 2779

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!