03.05.2013 Views

Laai af

Laai af

Laai af

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

iv. Die aankoms van die besending moet aan die Staats Veearts, Windhoek, gerapporteer word by

Telefoon +264 61 276580 fax: +264 61 276582 onmiddellik na aankoms, en mag nie beskikbaar

gestel word deur doeane sonder sy / haar toestemming nie.

v. Die besending sal onder toesig van die Staats Veearts gehou word totdat monsters van die semen

getoets is vir Equine viral arteritis (EVA) deur ‘n goedgekeurde laboratorium. Alle toetse is ten

koste van die invoerder.

vi. Die besending sal alleenlik vrygestel word as die toets resultate negatief is. 2 Merries sal getoets

insemineer word met die semen, en die merries moet sero-negatiewe toets vir EVA op die dag

van inseminasie en 21 dae daarna. In die geval van sero-positive resultate, sal geen verdere

gebruik van die semen toegelaat word nie.

vii. Die merries wat geïnsemineer was met die ingevoerde semen mag nie verskuif word van die

perseel vir ‘n periode van 30 dae na inseminasie nie. Enige siekte of dood van perde gedurende

die periode van restriksie moet onmiddellik gerapporteer word aan die Staats Veearts in die area.

viii. Die invoerder onderneem om akkurate rekords te hou van alle merries wat geïnsemineer is met

die ingevoerde semen wat op aanvraag getoon moet kan word aan die Direkteur van Veterinêre

Dienste.

ix. Die houers waarin die semen vervoer was, asook alle toerusting gebruik vir die inseminasie, moet

deeglik ontsmet word tot bevrediging van die Staats Veearts betrokke.

LW : Veeartseny protokol word deur die Ministerie van Landbou bepaal en verskil van uitvoerland tot

uitvoerland, en verander ook van tyd tot tyd na gelang van siektes teenwoordig. Vir enige verdere

inligting benodig van ‘n spesifieke land vanwaar genetiese materiaal ingevoer kan word, Skakel met

Abraham Katjiukua by 061 - 208 7539 of e-pos: hailwak@mawf.gov.na

Protokol : Invoer van Genetiese Materiaal : Semen, Embrio en Ova 6

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!