03.05.2013 Views

Laai af

Laai af

Laai af

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

III. Die teler / stoet eienaar of sy agent voltooi vorm :

“Application for an animal Improvement Permit (sien e.4 vir vorm)

IV. Maak ‘n betaling ten bedrae van R500 per hings aan :

Arab Horase Breeders Society of Namibië, Bank Windhoek, Gobabis tak,

adres Nam, box 527, gobabis, tak : 481-172, rekening : 1168266401

4. Die voltooide vorms (i, ii, en iii) asook die bewys van betaling (iv) word nou voorgelê aan die Raad

van die genootskap vir goedkeuring. U aansoek moet vergesel wees van die volgende:

a) 'n K.I. permit vir die skenker hings gesertifiseer deur die betrokke registrasie owerheid waar die

hings geregistreer is.

b) 'n 5-Generasie stamboom van die hings met registrasie nommers.

(NSV versoek ‘n gesertifiseerde afskrif van hings se regsitrasie sertifikaat)

c) 'n Kliniese sertifikaat van die hings.

d) Die hings moet oor 'n DNA-profiel (verkieslik 17 / 18 merker profiel) beskik wat by die betrokke

registrasie owerheid geliasseer is en 'n afskrif moet u aansoek vergesel. Vir genetiese materiaal

vanaf Suid Afrika word die DNA profiele van die hings / merrie aangevra per e-pos vanaf

Onderstepoort deur ‘n versoek te rig aan vgl@up.ac.za . Indien hings / merrie se DNA op rekord

is by Unistell, verskaf net die DNA profiel nommer.

e) U aansoek moet aandui die hoeveelheid dekkings ter sprake d.w.s. u moet by aansoek om

registrasie van die vullens die hoeveelheid deksertifikate indien.

f) Die bewyse dat die semen getoets is vir oordraagbare siektes soos voorgeskryf deur die

Veeartseny departement soos wat dit mag verskil van tyd tot tyd. 'n Gesertifiseerde magtiging

van die eienaar van die hings dat u as agent kan optree. (As u van 'n agent gebruik maak, kom 'n

addisionele N$ 500 by)

5. Indien die raad die aansoek goedkeur, sal ‘n verteenwoordiger van die raad afdeling D op die aansoek

vir die Veeverbeteringspermit voltooi as motivering. (sien Veeverbeteringswet)

6. Die Raad sal nou die volledige aansoek deurstuur na Stamboek (NSV) vir goedkeuring. Stamboek sal

hul stempel daarop plaas. Die goedgekeurde aansoekvorm kan deur die eienaar of sy agent van NSA

persoonlik afgehaal of per pos ontvang word. LET WEL dat dit nie ge-e-pos of gefax kan word nie

aangesien die oorspronklike dokument met die NSV stempel daarop benodig word. NSV se

goedkeuring vir die invoer is net vir 7 dae geldig

7. Die aansoekvorms en goedkeuring word nou geneem na die Ministerie van Landbou, Departement

van Veeverbetering. Die koste van die permit is N$100 en moet fisies self by die kantoor betaal

word. Veeverbetering reik ‘n veeverbeteringspermit uit wat 90 dae geldig is.

8. Die veeverbeteringspermit word nou na die Veeartseny kantoor geneem vir die verkryging van ‘n

Veeartseny permit waarop al die invoer vereistes verskyn. (Invoer vereistes mag verander na gelang

van die siekte status van ‘n land – permit geldig vir 60 dae). Die koste vir die permit is N$50 en kan

by die kantoor self, of by enige regerings (Staatsveearts) kantoor betaal word. Die bewys van betaling

kan gefaks word na 061 303 151. Let WEL : ‘n Veeartseny Invoerpermit sal selgs uitgereik word indien

‘n Veeverbeteringspermit uitgereik is. (Gedeelte B van die veeartseny permit moet deur die staats

veearts van die uitvoerland voltooi word.)

9. Die oorspronklike invoer en uitvoer permitte en gesondheidsertifikaat moet gepos / geneem word na

die veearts wat die genetiese materiaal gaan versamel in die skenker hings of merrie se tuisland (die

veearts moet die gesondheidsertifikaat voltooi en nodige toetse doen soos beskryf op die

gesondheidsertifikaat en invoer en uitvoer permitte). Gedeelte B van die veeartsenypermit moet

deur die staatsveearts in die uitvoerland voltooi word.

Protokol : Invoer van Genetiese Materiaal : Semen, Embrio en Ova 8

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!