03.05.2013 Views

Laai af

Laai af

Laai af

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Protokol :

INVOER

Genetiese Materiaal : Semen, Embrio en Ova

vol1.3 ( 2013 )

Inhoud :

a) Definisies

b) Vereistes

b.1) Algemeen

b.2) Semen Invoere – registrasie vereistes

b.3) Embrio en Ova invoere – registrasie vereistes

b.4) Veterinêre gesondheidsvereistes

c) Prosedures

d) Kontak Besonderhede

e) Vorms

e.1) Uitvoerpermit, Suid Afrika

e.2) Register – invoer & uitvoer van semen, embrio en ova

e.3) Invoerpermit (Namibia)

e.4) Veeverbeterings permit (Namibia)

e.5) Voorbeeld van gesondheidsertifikaat (vir invoer vanaf Suid Afrika)

e.6) Voorbeeld van gesondheidsertifikaat (vir invoer vanaf ander lande)

Bylae A : Uittreksel – Konstitusie van die Arabier Perd Telers Genootskap van

Namibia

Bylae B : Uittreksel – Nasionale Veeverbeterings Wet

Bylae C : Uittreksel – Wet op Dieregesondheid

Bylae D : Uittreksel – WAHO

Protokol : Invoer van Genetiese Materiaal : Semen, Embrio en Ova 1

A. Definisies :

In hierdie dokument, tensy ʼn strydige betekenis gegee word :

1. “Arabier perd” sal verwys na ʼn opreg geteelde Arabier perd wat aangeteken is in enige opreg

geteelde Arabier Perd Stoet Boek of register, gelys as aanvaarbaar deur WAHO.

2. “Eienaar” sal beteken die persoon :

2. 1 Op wie se naam die perd aangeteken is by Die Stoet Boek of

2.2 Wie bewys kon lewer tot bevrediging van die Raad dat die perd geskik is om aangeteken te word

in sy naam, of

2.3 Wie, in die geval van ‘n ingevoerde perd, bewys ingedien het, tot die satisfaksie van die Raad, dat

hy geregtig is in ooreenstemming met die regulasies van die Stoet / Kudde Boek Vereeniging van die

land van herkoms van die perd, so sodanig beskou kan word.

3. “Genootskap” sal beteken die Arabier Perd Telers Genootskap van Namibië.

4. “Hings” sal beteken ‘n ongeskonde manlike perd wat beide testis sal vertoon en sluit in en sal insluit

Arabier, Shagya Arabier, Anglo Arabier, deels-geteelde Arabier en deels-geteelde Shagya Arabier

volwasse hingste asook hings vullens.

5. “Konstitusie” sal beteken die Konstitusie (insluitende reëls en regulasies) van die Genootskap.

6. “Merrie” sal beteken ‘n merrie of merrie vul en sal insluit Arabier, Shagya Arabier, Anglo

Arabier, deels-geteelde Arabier en deels-geteelde Shagya Arabier merries en merrie vullens.

7. “Naam” (van die perd) sal beteken die naam van die perd soos aangeteken by Stoet Boek.

8. “Namibies Geteelde Perd” sal beteken ‘n perd gebore in, of tydens vervoer na, Namibië.

9. “Perd” sal beteken ‘n Arabier, Shagya Arabier, Anglo Arabier, deels-geteelde Arabier en deelsgeteelde

Shagya Arabier perd

10. “Raad” sal beteken die Raad van die genootskap.

11. Registrasie sal beteken dat die perd geskik is om aangeteken te word in die Stoet Boek van

Namibië

12. “Stoet Boek” sal beteken die Stoet Boek van die Genootskap. Om geskik te wees om opgeneem te

word in die Namibiese Arabier Stoet Boek moet ‘n hings, merrie, reun of vul afkomstig wees deur alle

lyne in sy of haar bloedlyn van perde reeds geregistreer in die Namibiese Arabier Stoet Boek of die

Arabier Stoet Boek van Suid Afrika (SASB), of in die geval van ‘n ingevoerde perd, diere gelys in

aanvaarbare boeke soos gelys deur WAHO ten tye van registrasie.

13. “Teler” (van ‘n perd) sal beteken die geregistreerde eienaar van sy moeder ten tye van sy geboorte.

14. “Vereeniging” sal beteken die Namibiese Stoettelers Vereeniging en Veeverbeterings Vereeniging.

15. Verwysings:

- Verwysings in verband met die Konstitusie sal verwys na ‘n Punt, bv Punt 2 lees “Objectives”. -

Verwysings in verband met die Reels en Regulasies vir Registrasie sal na verwys word as Reëls

bv Reël 2 lees “Eligibility of Registration”

16. “Wet” sal verwys na die Diereverbeteringswet 1977 (Wet No.25 van 1977) soos gewysig deur Wet 25

van 1993 en sluit in alle regulasies soos afgekondig in terme van die Wet.

17. Die manlike sal die vroulike, enkel en meervoud insluit en vice versa.

Protokol : Invoer van Genetiese Materiaal : Semen, Embrio en Ova 2

B. Vereistes :

b.1) Algemeen

1. Die aansoek vir die invoer van semen, embrio en ova moet aan die raad van die Genootskap voorgelê

word vir goedkeuring.

2. Die teler of stoet moet ‘n lid van beide die Genootskap asook die NSV wees en moet persoonlik self

die vorm “Register : Import and export of Semen, Embryos and Ova” voltooi (sien e.2 vir vorm)

3. Permitte moet verkry word vir :

- Uitvoer (vanaf Dept. Landbou in Suid Afrika of land van oorsprong)

- Veterinêre Invoer permit (Namibië)

- Veeverbeterings Permit (Namibië)

(sien e1, e3-e6 vir vorms) (ook beskikbaar op www.namibarab.com)

4. Daar is ‘n verskil in koste en procedure met die vervoer van vars, teenoor befrore semen :

- Vars semen kan as handbagasie in die kajuit van die vliegtuig geneem word saam met ‘n passasier,

teenoor waar die stikstof houer waarin die befrore semen vervoer word, slegs as “Cargo” vervoer kan

word wat ekstra kostes sal meebring.

- Die kourier / lugredery wat die semen vervoer kan ‘n “gevaarlike goedere” sertifikaat vereis vir die

stikstof houer waarin die befrore semen vervoer word. ( Hexagon Packaging, sien D )

Hulle doen die verklaring, etiketering en verpakking asook die wooden pallet (R421.80)

5. Die invoer van semen / embrio of ova word beskou as komersieël, en moet vergesel wees van ‘n

faktuur met besending waarde daarop asook die naam van die verkoper, koper en hul adresse.

VAT is betaalbaar op die waarde van die invoer.

6. Indien ‘n eienaar / agent MEER semen / embrio invoer as wat hy self nodig het of gaan gebruik, mag

hy die oorblywende ingevoerde genetiese materiaal herverkoop in Namibia onder die volgende

voorwaardes :

- Die vorm “Register : Import and export of Semen, Embryos and Ova” moet ingevul word deur elke

persoon aan wie semen / embrio / ova verkoop of gegee word, en die word aan die raad van die

genootskap voorgelê vir goedkeuring . (sien e.2 vir vorm). Die relavante fooi vir die “aansoek om in-

en uitvoer van semen” soos bepaal deur die genootskap, is betaalbaar deur elke applikant wat semen

wil koop / oorneem. Indien die Raad dit goedkeur, moet die NSV in kennis gestel word en dek

sertifikate moet aan elke koper oorhandig word.

7. Vir volledige regulasies in verband met die gebruik van semen en embrio , Sien die protokol “ KI &

Kwarantyn Stasies, Vars en bevrore Semen, Embrio en Ova”

b.2) Semen Invoere – registrasie vereistes

1. Die hings moet geregistreer en opgeneem wees in die “stoet boek” van sy tuisland.

2. Die hings moet as semen skenker geregistreer wees in sy tuisland en in besit wees van ‘n geldige K.I.

permit.

3. Die hings moet oor ‘n DNA profiel beskik. (Indien semen vanaf Suid Afrika kom, word ‘n

Onderstepoort DNA profiel aangevra en aan Unistel gestuur.) Die hings moet egter weer ge-DNA

word in Namibië ook. Dit word gedoen deur of hare of ‘n gebruikte semen strooitjie in te gee vir DNA

tipering.

4. Semen mag slegs by ‘n geregistreerde K.I. Sentrum gekollekteer word.

5. Die invoerder moet in besit wees van ‘n Dek sertifikaat(e) uitgereik deur die hings eienaar of agent.

6. Alle ander regulasies in verband met die gebruik van semen geld. Sien die protokol “ KI & Kwarantyn

Stasies, Vars en bevrore Semen, Embrio en Ova”

Protokol : Invoer van Genetiese Materiaal : Semen, Embrio en Ova 3

.3 ) Embrio / Ova invoere – registrasie vereistes

1. Die merrie moet geregistreer en opgeneem wees in die “stoet boek” van haar tuisland.

2. Die merrie moet as embrio / ova skenker geregistreer wees in haar tuisland en in besit wees van ‘n

geldige embrio / ova skenker permit.

3. Die merrie moet oor ‘n DNA profiel beskik (Die merrie moet egter weer ge-DNA word in Namibië ook.

Dit word gedoen deur of hare in te gee vir DNA tipering.

4. Embrio’s / Ova’s mag slegs by ‘n geregistreerde K.I. Sentrum gekollekteer word.

5. Alle ander regulasies in verband met die gebruik van embrio en ova geld. Sien die protokol “ KI &

Kwarantyn Stasies, Vars en bevrore Semen, Embrio en Ova”

b.4) Veterinêre gesondheidsvereistes

1. Genetiese Materiaal vanaf Suid Afrika :

i. Die semen, embrio of ova’s was versamel van skenkers by erkende / geregistreerde stoete, vry

van Veterinêre restriksies.

ii. Die Skenker Hings / Merrie:

Was op die stoet se perseel vir ‘n periode van ten minste 6 maande voor kollektering van

semen / ova / embrio en dat gedurende die tyd geen gevalle van dourine gerapporteer was

nie.

Was getoets vir dourine met negatiewe resultate binne 2 maande voor kollektering van

semen / Ova / Embrio.

Was ondersoek deur ‘n Veearts binne 21 dae voor kollektering en klinies gesond bevind

asook vry van enige oordraagbare siektes waarvoor die spesie vatbaar mag wees.

Die Hings was in besit van ‘n geldige Aansteeklike Equine Metrietis (CEM) sertifikaat (nie ouer

as 6 maande) vanaf die Equine Navorsings Sentrum, Universiteit van Pretoria, Suid Afrika.

iii. Die ontvanger merries wat geïnsemineer was met die ingevoerde semen mag nie verskuif word

van die perseel vir ʼn periode van 30 dae na inseminasie nie. Enige siekte of dood van perde

gedurende die periode van restriksie moet onmiddellik gerapporteer word aan die Staats Veearts

in die area.

iv. Die invoerder onderneem om akkurate rekords te hou van alle merries wat geïnsemineer is met

die ingevoerde semen wat op aanvraag getoon moet kan word aan die Direkteur van Veterinêre

Dienste.

v. Die houers waarin die semen vervoer was, asook alle toerusting gebruik vir die inseminasie, moet

deeglik ontsmet word tot bevrediging van die Staats Veearts betrokke.

vi. Die besending was voldoende, veilig en higiënies verpak in skoon houers wat deur ‘n

staatsveearts verseël is voor versending. Die houers se seël, nommer en merke is daarop

aangebring en kan weergegee word.

vii. Die aankoms van die besending moet aan die Staats Veearts, Windhoek, gerapporteer word by

Telefoon +264 61 276580 fax: +264 61 276582 onmiddellik na aankoms. Die staatsveearts moet

alle permitte nagaan en die seel van die houer breek.

viii. Suid Afrika is amptelik vry van Equine Viral Arteritis, Equine Infectious Anaemia, Equine

Encephalomyelitis, Borna disease en Glanders

Protokol : Invoer van Genetiese Materiaal : Semen, Embrio en Ova 4

2. Genetiese Materiaal vanaf ander lande :

i. Die sentrum waar die semen, embrio of ova gekollekteer is, is:

onder die toesig en beheer van ‘n Staats Veearts.

Is geleë in ‘n gebied of staat wat, op die dag wat die semen gekollekteer is tot en met die 30

dae verpligte berging na-kolleksie, vry van Afrika Perde Siekte, Vesicular Stomatitis, Equine

Encephalomyelitis en Dourine.

Het perde gehad wat geen kliniese tekens getoon het van Equine viral arteritis (EVA) of

Contagious Equine Metritis vir ‘n periode van 30 dae voor semen kolleksie tot en met die 30

dae verpligte stoor periode.

ii. Die Skenker Hings(te):

Was op die perseel van die goedgekeurde Kunsmatige Inseminasie Sentrum vir ten minste 30

dae voor kolleksie en nie gedurende die periode gebruik vir natuurlike dekkings nie.

Was nie in kontak met enige perde met tekens van aansteeklike of oordraagbare siektes nie.

Was gehuisves waar geen perde enige kliniese tekens getoon het van Equine Viral Arteritis

nie

Was woonagtig in die land vanwaar semen uitgevoer word vanaf geboorte of vir ‘n

aaneenlopende periode van ten minste 12 maande voor datum van kolleksie van semen.

Die oorspronklike perseel vanwaar hings kom, was vry van Equine Aansteeklike Anaemia,

Equine Encephalomyelitis, Borna en Surra vir ten minste 12 maande en van Aansteeklike

Equine Metritis vanaf die begin van die vorige teelseisoen.

Was getoets vir glanders en dourine met negatiewe resultate binne 30 dae voor kollektering

van semen tensy land offisieel vry is van hierdie siektes.

Was ondersoek deur ‘n Veearts binne 21 dae voor kollektering en klinies gesond bevind

asook vry van enige oordraagbare siektes waarvoor die spesie vatbaar mag wees.

Was getoets vir Equine Aansteeklike Anaemia deur gebruik te maak van die agar gel

immuno-diffusie of Coggins toets binne 21 days voor semen kolleksie met negatiewe

resultate.

Die Hings was op 3 geleenthede negatief getoets vir Aansteeklike Equine Metritis (CEM) met

tussenposes van nie minder as 7 dae binne die 30 dae voor semen kolleksie. Na toetsing was

negatiewe skenkers in isolasie gehou tot die einde van die semen kolleksie periode op die

perseel vry van CEM.

Was onderhewig aan 2 negatiewe serologiese toetse vir Equine Viral Arteritis met

tussenposes van 21 dae, met die laaste toets binne 21 dae van semen kolleksie OF in die

geval van geïmmuniseerde diere dat 2 semen monsters van die skenker hings onderhewig

was aan virus isolasie van ‘n spermryke ejakulaat met negatiewe resultate, met ‘n 2de

monster bekom binne 21 dae van datum van kolleksie van semen bestem vir uitvoer.

Spesiale voorwaarde : In die geval van invoer vanaf die Verenigde State van Amerika, was die

skenker hings woonagtig in ‘n staat vry van West Nile Koors / West Nile tipe koors vir ten

minste 6 maande

iii. Die besending was voldoende, veilig en higiënies verpak in skoon houers wat deur ‘n

staatsveearts verseël is voor versending. Die houers se seël, nommer en merke is daarop

aangebring en kan weergegee word. Die genetiese materiaal mag net per vliegtuig na Namibië

gebring word.

Protokol : Invoer van Genetiese Materiaal : Semen, Embrio en Ova 5

iv. Die aankoms van die besending moet aan die Staats Veearts, Windhoek, gerapporteer word by

Telefoon +264 61 276580 fax: +264 61 276582 onmiddellik na aankoms, en mag nie beskikbaar

gestel word deur doeane sonder sy / haar toestemming nie.

v. Die besending sal onder toesig van die Staats Veearts gehou word totdat monsters van die semen

getoets is vir Equine viral arteritis (EVA) deur ‘n goedgekeurde laboratorium. Alle toetse is ten

koste van die invoerder.

vi. Die besending sal alleenlik vrygestel word as die toets resultate negatief is. 2 Merries sal getoets

insemineer word met die semen, en die merries moet sero-negatiewe toets vir EVA op die dag

van inseminasie en 21 dae daarna. In die geval van sero-positive resultate, sal geen verdere

gebruik van die semen toegelaat word nie.

vii. Die merries wat geïnsemineer was met die ingevoerde semen mag nie verskuif word van die

perseel vir ‘n periode van 30 dae na inseminasie nie. Enige siekte of dood van perde gedurende

die periode van restriksie moet onmiddellik gerapporteer word aan die Staats Veearts in die area.

viii. Die invoerder onderneem om akkurate rekords te hou van alle merries wat geïnsemineer is met

die ingevoerde semen wat op aanvraag getoon moet kan word aan die Direkteur van Veterinêre

Dienste.

ix. Die houers waarin die semen vervoer was, asook alle toerusting gebruik vir die inseminasie, moet

deeglik ontsmet word tot bevrediging van die Staats Veearts betrokke.

LW : Veeartseny protokol word deur die Ministerie van Landbou bepaal en verskil van uitvoerland tot

uitvoerland, en verander ook van tyd tot tyd na gelang van siektes teenwoordig. Vir enige verdere

inligting benodig van ‘n spesifieke land vanwaar genetiese materiaal ingevoer kan word, Skakel met

Abraham Katjiukua by 061 - 208 7539 of e-pos: hailwak@mawf.gov.na

Protokol : Invoer van Genetiese Materiaal : Semen, Embrio en Ova 6

C) Prosedures :

Die eienaar / agent :

1. Die teler / eienaar van die stoet stel die president en / of sekretaresse van die genootskap in kennis

per telefoon, per email, faks of per brief, van voorneme om semen, embrio’s of ova in te voer. (sien

Wet, bylae B).

NB : voor enige verdere vorms ingevul word, maak seker van die hoeveelheid strooitjies / dosisse

semen wat ingevoer word !

- Vars verkoelde semen word verpak as 1 dosis = 1 dekking

- Gevriesde semen : 1 dekking kan uit ‘n aantal strooitjies bestaan afhangende van die sterkte en

konsentrasie van die semen. Bevestig met die Veearts wat die semen gevries het hoeveel strooitjies

benodig word per dekking, en doen aansoek vir die hoeveelheid strooitjies benodig, NIE die

hoeveelheid dekkings nie !

2. Die teler, stoet of sy agent doen aansoek vir ‘n uitvoer permit in die skenker hings of merrie se

tuisland ten minste 30 dae voor die bestemde datum van uitvoer.

Let Wel dat die aansoek vir die uitvoer van semen, embrio's of ovum direk aan die die Arabier

Genootskap of registrasie owerheid in die hings se tuisland gerig moet word vir goedkeuring en

motivering. NA die aansoek goedgekeur en gemotiveer is, sal die registrasie owerheid die aansoek

deurstuur na die registrateur van Veeverbetering vir die uitreik van die uitvoerpermit.

Vir genetiese materiaal vanaf Suid Afrika :

Voltooi vorm “Application for a permit to export semen, embrio or ova”

(sien e.1 vir vorm)

Betaal die voorgeskrewe bedrag van R104 per permit in die volgende rekening :

Bank Besonderhede : Standard Bank, Tak: Arcadia, Rekening: 011219556

Tak kode : 000845 / 010845

Stuur voltooide vorm asook bewys van betaling aan :

Die Arabierperd Genootskap van Suid Afrika

Address: P.O. Box 506, Bloemfontein, 9300

Fax: 086 662 8715 E-mail: charmaine@studbook.co.za

Dui duidelik op die aansoekvorm aan of die permitte gepos of persoonlik afgehaal gaan word.

Skakel

Die lid / teler kan ook van Secure Crossings in Suid Afrka gebruik maak om permitte te reël.

(sien D vir kontak besonderhede)

3. Doen aansoek in Namibië vir ‘n Invoer permit asook Veeverbeterings Permit

Let Wel dat die aansoek vir die invoer van semen direk aan die Raad van die Genootskap gerig moet

word vir goedkeuring.

I. Die teler / stoet eienaar voltooi persoonlik self die vorm :

“Register : Import and export of Semen, Embryos and Ova” by die NSV (sien e.2 vir vorm)

II. Die teler / stoet eienaar of sy agent voltooi die vorm :

“Appliation for an import permit : semen, embrio or ova” (sien e.3 vir vorm)

(Afdeling D word deur die Raad voltooi ten tye van aansoek goedkeuring)

Protokol : Invoer van Genetiese Materiaal : Semen, Embrio en Ova 7

III. Die teler / stoet eienaar of sy agent voltooi vorm :

“Application for an animal Improvement Permit (sien e.4 vir vorm)

IV. Maak ‘n betaling ten bedrae van R500 per hings aan :

Arab Horase Breeders Society of Namibië, Bank Windhoek, Gobabis tak,

adres Nam, box 527, gobabis, tak : 481-172, rekening : 1168266401

4. Die voltooide vorms (i, ii, en iii) asook die bewys van betaling (iv) word nou voorgelê aan die Raad

van die genootskap vir goedkeuring. U aansoek moet vergesel wees van die volgende:

a) 'n K.I. permit vir die skenker hings gesertifiseer deur die betrokke registrasie owerheid waar die

hings geregistreer is.

b) 'n 5-Generasie stamboom van die hings met registrasie nommers.

(NSV versoek ‘n gesertifiseerde afskrif van hings se regsitrasie sertifikaat)

c) 'n Kliniese sertifikaat van die hings.

d) Die hings moet oor 'n DNA-profiel (verkieslik 17 / 18 merker profiel) beskik wat by die betrokke

registrasie owerheid geliasseer is en 'n afskrif moet u aansoek vergesel. Vir genetiese materiaal

vanaf Suid Afrika word die DNA profiele van die hings / merrie aangevra per e-pos vanaf

Onderstepoort deur ‘n versoek te rig aan vgl@up.ac.za . Indien hings / merrie se DNA op rekord

is by Unistell, verskaf net die DNA profiel nommer.

e) U aansoek moet aandui die hoeveelheid dekkings ter sprake d.w.s. u moet by aansoek om

registrasie van die vullens die hoeveelheid deksertifikate indien.

f) Die bewyse dat die semen getoets is vir oordraagbare siektes soos voorgeskryf deur die

Veeartseny departement soos wat dit mag verskil van tyd tot tyd. 'n Gesertifiseerde magtiging

van die eienaar van die hings dat u as agent kan optree. (As u van 'n agent gebruik maak, kom 'n

addisionele N$ 500 by)

5. Indien die raad die aansoek goedkeur, sal ‘n verteenwoordiger van die raad afdeling D op die aansoek

vir die Veeverbeteringspermit voltooi as motivering. (sien Veeverbeteringswet)

6. Die Raad sal nou die volledige aansoek deurstuur na Stamboek (NSV) vir goedkeuring. Stamboek sal

hul stempel daarop plaas. Die goedgekeurde aansoekvorm kan deur die eienaar of sy agent van NSA

persoonlik afgehaal of per pos ontvang word. LET WEL dat dit nie ge-e-pos of gefax kan word nie

aangesien die oorspronklike dokument met die NSV stempel daarop benodig word. NSV se

goedkeuring vir die invoer is net vir 7 dae geldig

7. Die aansoekvorms en goedkeuring word nou geneem na die Ministerie van Landbou, Departement

van Veeverbetering. Die koste van die permit is N$100 en moet fisies self by die kantoor betaal

word. Veeverbetering reik ‘n veeverbeteringspermit uit wat 90 dae geldig is.

8. Die veeverbeteringspermit word nou na die Veeartseny kantoor geneem vir die verkryging van ‘n

Veeartseny permit waarop al die invoer vereistes verskyn. (Invoer vereistes mag verander na gelang

van die siekte status van ‘n land – permit geldig vir 60 dae). Die koste vir die permit is N$50 en kan

by die kantoor self, of by enige regerings (Staatsveearts) kantoor betaal word. Die bewys van betaling

kan gefaks word na 061 303 151. Let WEL : ‘n Veeartseny Invoerpermit sal selgs uitgereik word indien

‘n Veeverbeteringspermit uitgereik is. (Gedeelte B van die veeartseny permit moet deur die staats

veearts van die uitvoerland voltooi word.)

9. Die oorspronklike invoer en uitvoer permitte en gesondheidsertifikaat moet gepos / geneem word na

die veearts wat die genetiese materiaal gaan versamel in die skenker hings of merrie se tuisland (die

veearts moet die gesondheidsertifikaat voltooi en nodige toetse doen soos beskryf op die

gesondheidsertifikaat en invoer en uitvoer permitte). Gedeelte B van die veeartsenypermit moet

deur die staatsveearts in die uitvoerland voltooi word.

Protokol : Invoer van Genetiese Materiaal : Semen, Embrio en Ova 8

10. ‘n Afspraak moet VROEGTYDIG gemaak word by die Staatsveearts naaste aan die skenker hings of

merrie se tuisdorp. Die staatsveearts moet alle permitte, toetsuitslae en gesondheidsertifikaat

nagaan en goedkeur net voor die genetiese materiaal die uitvoerland land verlaat. Die staatsveearts

MOET ook die afsonderlike verpakking van die genetiese materiaal asook die houer waarin die

genetiese materiaal vervoer word nagaan. Indien alles in orde is, moet hy die houer met die semen,

ova of embrio’s self verseël .

11. NB : Voor semen die land verlaat :

a) Maak seker alle in en uitvoer permitte, toetsuitslae en die gesondheidsertifikaat saam gebind

word en die semen ten alle tye vergesel. Heg ook ‘n faktuur aan van die verkoper, wat die koper

aandui asook waarde van die semen / ova / embrio. (Sien b.1.5)

b) Vir veiligheid word voorgestel dat agent / eienaar ‘n vol stel kopiee maak van alle permitte,

gesondheidsertifikaat en toetsuitslae en dit laat sertifiseer voor dit oorhandig word om semen te

vergesel tydens vervoer.

12. Indien gevriesde semen per vlug ingevoer word, mag dit nie as handbagasie in die kajuit geneem

word nie as gevolg van die stikstofhouer waarin dit vervoer word. Bespreek plek op die vrag van die

verlangde vlug vroegtydig aangesien die vragte per vliegtuig vol bespreek word dae voor die vlug.

Vars semen mag wel as handbagasie in die kajuit saam met ‘n passasier geneem word, en alle ander

regulasies en prosedures sal steeds geld. Gevriesde semen kan ook per koerier versend word.

13. Die Staatsveearts in Namibia moet vroegtydig in kennis gestel word van die vlug en verwagte datum

en tyd van aankoms van die semen, embrio of ova in Namibia. NB: wanneer die vlug / vervoer van

die semen, embrio of ova bespreek word, maak seker dat staatsveeartse beskikbaar sal wees op die

tyd van aankoms en dat vlug nie te laat in die middag land nie. Enige vlug vertraging kan veroorsaak

dat staatsveeartskantore dan reeds gesluit is en die ingevoerde genetiese materiaal sal nie vrygestel

kan word voor die volgende dag nie !

14. Die eienaar of agent ontvang nou die genetiese materiaal sodra dit deur die doeane en staatsveearts

in Namibia vrygestel is. Let wel dat die eienaar / agent by SARS geregistreer moet wees om doeane

dokumente te kan voltooi. (Secure Crossings in Suid Afrika kan help met die SARS registrasie asook

alle doeane dokumentasie)

15. Veeartseny permitte moet binne 7 dae na aankoms ingehandig word by ‘n Veeartseny kantoor.

Skakel Dr A Boshoff, tel 061-303150 of email boshoffa@mawf.gov.na

Sien B4 vir verdere vereistes vir die gebruik van die semen, embrio of ova.

Die Genootskap / NSV :

Ontvang die aansoek vir ‘n Invoer permit asook die Veeverbeterings permit. Aansoek word

goedgekeur en gemotiveer en NSV plaas hul stempel op die aansoekvorms.

Vorms word aan eienaar of agent oorhandig.

Skenker hings of merrie word nou in die NSV register opgeneem / geregistreer.

Die onderskeie Veeartse & Staatsveeartse :

‘n Geregistreerde Veearts doen die nodige toetse / trek bloed / versamel monsters op die

donateur hings / merrie, wat dan na ‘n erkende laboratorium gestuur word.

Veearts voltooi die oorspronklike 2 bladsy gesondheidsertifikaat soos uitgereik in Namibië saam

met die invoer permit, vir die donateur hings / merrie. Alle laboratorium verslae van toetse

Protokol : Invoer van Genetiese Materiaal : Semen, Embrio en Ova 9

gedoen moet hieraan geheg word. Alternatiewelik kan ‘n oorspronklike gesondheidsertifikaat op

ʼn offisiële briefhoof van die land van waar uitgevoer word, voltooi word mits die Namibiese

Invoerpermit nommer asook alle ander inligting soos gevra op die Namibiese

gesondheidsertifikaat, daarop voorkom.

Die veearts wat die semen, ova of embrio gekollekteer het, voltooi ‘n semen / ovum kollektering

verslag

Die staatsveearts moet alle permitte, toetsuitslae en gesondheidsertifikaat nagaan en goedkeur

net voor die genetiese materiaal die land verlaat. Die staatsveearts MOET ook die afsonderlike

verpakking van die genetiese materiaal asook die houer waarin die genetiese materiaal vervoer

gaan word, nagaan. Indien alles in orde is, moet hy die houer met die semen, ova of embrio’s

self verseël . Die Seël Nommer moet aangeteken word op die Namibiese gesondheidsertifikaat

/ Internasionale Gesondheidsertifikaat .

Die Veearts wat die semen / ova / embrio gekollekteer het, moet die Staatsveearts in Namibië

inlig via Telefoon +264 61 276580 of fax: +264 61 276582 aangaande die verskeping van die

genetiese materiaal en verwagte datum en tyd van aankoms by bestemming.

By aankoms in Namibie sal die Staatsveearts die houer nagaan en self die seel breek.

Afhangende van watter land die genetiese materiaal afkomstig is, sal die semen, embrio of ova

nou aan die invoerder of sy agent oorhandig word, of teruggehou word vir verdere toetse ens.

Sien B4 vir verdere inligting.

D) Kontak Besonderhede :

Navrae ivm Veeartseny invoer permit :

Dr Anja Boshoff

State Veterinarian, Namibië, Import/Export Control

130 Robert Mugabe Ave, Windhoek.

Tel: +264 61 303 150, Fax: +264 61 303 151, e-mail: BoshoffA@mawf.gov.na

Navrae ivm Veeverbeterings permit :

Ministerie van Landbou - Namibië

Abraham Katjiukua

Government Office Park, Guther Street. Green building, room 230, decond floor.

061 - 208 7539, e-pos: hailwak@mawf.gov.na.

Dr. Julia Reeves

State Veterinarian, South Africa

Import Export Policy Unit, Directorate Animal Health

Department Agriculture, Forestry and Fisheries, South Africa

Tel: + 27 12 319 7524, Fax: + 27 12 329 6892, E-mail : juliap@daff.gov.za

DNA Onderstepoort (Suid Afrika) :

Dr Cindy Harper 012 529 8000, Anette Ludwig anette.ludwig@up.ac.za

DNA profiel aanvraag e-pos vgl@up.ac.za

Protokol : Invoer van Genetiese Materiaal : Semen, Embrio en Ova 10

DNA UNISTEL (Stellenbosch Universiteit, Suid Afrika)

Dr Joubert Oosthuizen : +27 (21) 938-9213, Fax: +27 (21) 932-0065 cjj0@sun.ac.za

Staatsveeartse, Suid Afrika

+27 (12) 316-1708/9 590 Vermeulen Street, Pretoria

The Registrar of Animal Improvement (vir aansoen van uitvoerpermit in Suid Afrika)

Private Bag X138, Pretoria, 0001, Tel. No. (012) 319-7434, Fax No. (012) 319-7570/7425

H/V Annie Botha & Union Strate, Delphen gebou, kamer G52, Pretoria

Invoer en uitvoer Agente :

Sibylle Horsthemke (NAM)

P.O. Box 90145, Klein Windhoek

Cell: 00264 81 1242654, Tel: 00264 61 402 250, Email: bubbles@iway.na

SECURE CROSSINGS (RSA)

Japie van Deventer

CELL: 073 145 3133, TEL: 054 – 331 3563, FAKS: 086 502 1032 EPOS: securecrossings@telkomsa.net

Olga van der Laarse

Semen Importer Services, South-Africa

+27 12 547 0446, sis@vriesit.com, www.vriesit.com

OVERSEAS IMPORT CLEARING AGENT

KEVIN CONNOLLY,

TEL: 083 253 9800, EMAIL: connolly@compute.co.za

Hxagon packaging ( Dangerous Goods sertifikaat vir Stikstofhouer )

Doen die deklarasie, merk, verpak en hout pallet.

154 Constancia ave Pamona- kempton park, tel:0825709136 0861111059

E) Vorms :

Vir die invoer van semen, embrio’s of ova na Namibië, moet die volgende 3 vorms voltooi word:

Notas :

- Aansoek vir ʼn uitvoerpermit (Suid Afrika)

- Aansoek vir ʼn invoerpermit (Namibië)

- Aansoek vir ʼn Veeverbeterings Permit (Namibië)

Indien ʼn hoeveelheid semen ingevoer word vanaf dieselfde hings, maar is bestem vir merries van

verskillende eienaars, moet elke eienaar afsonderlik aansoek doen vir alle permitte.

Indien semen van afsonderlike hingste ingevoer word vir gebruik op merries van dieselfde eienaar,

word slegs aansoek gedoen vir 1 van elke van die onderskeie permitte vir die hingste gesamentlik.

Let wel dat daar wel addisionele kostes kan wees en dat gesondheidsertifikate vir elke van die

afsonderlike hingste aangeheg moet word by invoer.

Protokol : Invoer van Genetiese Materiaal : Semen, Embrio en Ova 11

e.1 : Aansoek vir uitvoer permit (Dept. Landbou, Suid Afrika)

Protokol : Invoer van Genetiese Materiaal : Semen, Embrio en Ova 12

Protokol : Invoer van Genetiese Materiaal : Semen, Embrio en Ova 13

Protokol : Invoer van Genetiese Materiaal : Semen, Embrio en Ova 14

e.2 : Register – invoer & uitvoer van semen, embrio en ova

Sheet 1:

REGISTER:

Import and Export of Semen, Embryos and Ova

Application Date

Breeder/Agent

Studname/Prefix

Semen/Embryo/Ovum + (Nr)

Veterinary Surgeon

Semen Collection and Insemination

Report form Number

A.I. Permit Nr.

Embryo/Ovum Permit Nr

For Import

For Export

Please indicate whether the application is for import or export purposes.

Sheet 2: Stallion’s Information

Stallion’s Name

Stallion’s ID

Owner

Address

DNA Nr

Colour

Clinical Cert. Nr.

Service Cert. Nr

Single/Multiple Bleedins

(Collections)

Insemination Date

Recipient Mare’s ID

Sheet 3: Ricipient Mare’s Information

Recipient Mare’s Name

Mare’s ID

Owner

Address

DNA Nr

Colour

Insemination /Transfer Date

Pregnancy Cert. Nr. (By Vet 60-days

after insemination)

Date of Birth (Foal)

Application for registration: Date

Change of Ownership

Protokol : Invoer van Genetiese Materiaal : Semen, Embrio en Ova 15

e.3 : Invoer Permit (Namibië)

Protokol : Invoer van Genetiese Materiaal : Semen, Embrio en Ova 16

e.3 : Veeverbeteringspermit (Namibia)

CONFIDENTIAL

LIVESTOCK IMPROVEMENT ACT, 1977 (ACT 25 OF 1977) AND THE

REGULATIONS PROMULGATED IN TERMS THEREOF

APPLICATION FOR THE IMPORTATION OF ANIMALS

A. IMPORTANT INFORMATION!!!

1. Complete in print using capital letters only.

2. Complete in full in duplicate. Incomplete applications will be returned to the

applicant and no responsibility for any inconvenience will be accepted.

3. If photocopies are used at least one copy must be signed by die applicant.

The breeders’ society must then send this copy to the Registrar.

4. Ensure that the following documentation is attached to the application.

(a) an extended two generation pedigree:

(b) the performance records.

5. The applicant must be a juristic person, e.g. John Peter Citizen, of John

Peter Citizen T/A Okapuka Stud, of Okapuka Stud CC, of Okapuka Stud

(Pty) Ltd, or Okapuka Ltd.

6. If the application is not signed by die applicant personally a letter

authorizing the signatory (agent) to sign the application on behalf of the

applicant, must accompany the application.

7. The correct fee must accompany each application.

8. Cheques and postal orders should be paid in at the Sub-receiver, Ministry

Of Agriculture, Water and Rural Development and the receipt should be

presented to the Register when collecting the permits.

9. Applications must be submitted to the relevant breeders’ society. If no

such breeders’ society exists, then application must be submitted to the

Registrar’s Office.

Protokol : Invoer van Genetiese Materiaal : Semen, Embrio en Ova 17

B. Particulars

1. Surname and initials of the applicant/or the name of the company.

2. If the applicant is an immigrant, supply details.

3. Registered name of farm.

4. Magisterial district.

5. Complete postal address.

6. Fax: (Code and Number) …………………………………………………..

7. Telephone (code and number) …………………………………………….

8. Membership number with Breeders Society ……………………………….

9. Prefix ……………………………………………………………………….

10. Number of recorded or registered male and female animals of the same

breed already owned by the applicant.

Female Male

11. Purpose of importation (give reasons and motivation).

Protokol : Invoer van Genetiese Materiaal : Semen, Embrio en Ova 18

12. Expected date of importation.

13. Approved clearing agent.

14. Semen, ova or embryos for which application is made.

Breed ……………………………………………………………………….

SEMEN/OVA DONAR

Full Registered Name Registr. No. Number of doses/embryos

15. Country of origin …………………………………………………………………

16. Full address of establishment or AI centre from which import is to be made.

17. Port of entry ……………………………………………………………………….

Protokol : Invoer van Genetiese Materiaal : Semen, Embrio en Ova 19

C. DECLARATION BY APPLICANT

I, the undersigned, hereby declare that the animal(s) to be imported-

(a) to the best of my knowledge complies with the prescribed minimum import requirements

of the breeders’ society and this not be the case the transaction will be cancelled; and that

it

(b) shall only be used for fecundation and artificial insemination/inovulation of registered

animals of the same breed as that of the donar animal/s; and that

(c) application shall be made for the recording/registration of the animal(s) with the

Namibian Stud Breeders Association of the progeny begotten by such use of genetic

material ; and

(d) all veterinary and currency exchange requirements will be strictly adhered to; and

(e) to the best of my knowledge the particulars given in this application are true and correct.

SIGNATURE DATE

INITIALS AND SURNAME CAPACITY

ID NUMBER

Protokol : Invoer van Genetiese Materiaal : Semen, Embrio en Ova 20

D. DECLARATION BY BREEDERS’ SOCIETY

Name:……………………………………………………………………………………….

it is hereby declared that –

(a) the semen/ova or embryo(s) mentioned in this application comply/not comply with

the prescribed minimum import requirements of the breeders’ society; and

(b) the applicant is a member of the breeders’ society and he/she in the

possession of recorded/registered of this breed; and

© all changes made in the application form have to be initialized by this

breeders’ society; and

(d) all the relevant requirements of the constitution of the breeders’ society, as

far as the importation is concerned have been complied with.

Consequently the intended importation is RECOMMENDED/NOT RECOMMENDED.

SIGNATURE DATE

INITIALS AND SURNAME CAPACITY

Protokol : Invoer van Genetiese Materiaal : Semen, Embrio en Ova 21

e.4 : Voorbeeld van Gesondheidsertifikaat – invoer vanaf Suid Afrika

HEALTH ATTESTATION

I, …………………………………………………………………… the undersigned veterinary official authorised thereto by

the official veterinary authority of the Republic of South Africa, certify that the horse semen described in

section A:

1. was collected from donors residing at recognised studs, free from veterinary restrictions.

2. The donor stallions:

2,1 Were kept on site at the stud concerned for a period of at least 6 months prior to collection of

the semen and that during that time no cases of dourine were reported.

2.2 Were tested for dourine with negative results within two months prior to collection of semen

2.3 At the time of semen collection, the donor stallion was in possession of a valid Contagious Equine

Metritis (CEM) clearance certificate (not older than 6 months) from the Equine Research

Centre, University of Pretoria

2.4 Were examined by a veterinarian within 21 days of semen collection and found to be clinically

healthy and free from communicable diseases to which the species is susceptible.

3. The consignment was adequately, securely and hygienically packed in clean containers, and the

containers seal number/ marks are …………………………………………………………………………………

4. Identification of donors and details of semen

Identification of donor Date of last dourine and

CEM tests

Date of semen

collection

4.1 Summary of laboratory test results: Copies to be attached

No of doses

Disease Date Type of Test Results Name of Official

laboratory

Dourine

Contagious equine

metritis

Protokol : Invoer van Genetiese Materiaal : Semen, Embrio en Ova 22

5. South Africa is officially free from Equine Viral Arteritis, Equine Infectious Anaemia, Equine

Encephalomyelitis, Borna disease and Glanders

e5. Voorbeeld van Gesondheidsertifikaat – invoer vanaf nie-buurlande.

HEALTH ATTESTATION

I, …………………………………………………………………… the undersigned veterinary official authorised thereto by

the official veterinary authority of ……………………………………… (name of country) , certify that

1. The centre at which the horse semen described in section A was collected:

1.1 Is under the control and supervision of an official veterinarian.

1.2 Is situated in a region or State which was, on the day of semen collection until 30 days mandatory

storage period post-collection, was free of African Horse Sickness, Vesicular Stomatitis, Equine

Encephalomyelitis and Dourine.

1.3 Contained equidae which were free of clinical signs of Equine viral arteritis (EVA) and Contagious

Equine Metritis for a period of 30 days prior to semen collection until the 30 days mandatory

storage period.

2. The donor stallion(s):

2.1 Was kept on site at the approved Artificial Insemination Centre for a period of at least 30 days

prior to collection of the semen and that during that time was not used for natural mating.

2.2 Was not in contact with equidae suffering from infectious or contagious disease.

2.3 Was kept in holdings where no equidae showed clinical signs of Equine Viral Arteritis.

2.4 Have been in the exporting country since birth or for a continuous period of at least 12 months

prior to collection of the semen.

2.5 Originate from premises which have been free from Equine Infectious Anaemia, Equine

Encephalomyelitis, Borna disease and Surra for at least 12 months and from Contagious Equine

Metritis since the beginning of the last breeding season.

2.6 Were tested for glanders and dourine with negative results within 30 days prior to collection of

semen OR alternatively the country is officially free from the diseases.

2.7 Were examined by a veterinarian within 21 days of semen collection and found to be clinically

healthy and free from communicable diseases to which the species is susceptible.

2.8 Were tested for Equine Infectious Anaemia using the agar gel immuno-diffusion or Coggin’s test

within 21 days of semen collection with negative results.

2.9 Swabs were collected from the sheath, urethral, and urethral fossa and tested on three

occasions for Contagious Equine Metritis (CEM) at intervals of not less than 7 days within 30 days

prior to collection of semen. After testing, negative donors were kept in isolation until the time

of semen collection in premises certified free from CEM.

2.10 Were subjected to 2 (two) negative serological tests for Equine Viral Arteritis at intervals of 21

days; with the last test within 21 days of semen collection OR in the case of vaccinated animals

two semen samples from the donor stallion were subjected to virus isolation from a sperm rich

ejaculate with negative results, with the second sample collected within 21 days of collection of

semen to be exported.

Special condition: In the case of import from the United States of America, the donor stallion was

resident in a state free from West Nile Fever/West Nile-like fever for at least 6 months and the State of

origin was free from West Nile fever/ West Nile-like fever for at least 12 months.

3. The consignment was adequately, securely and hygienically packed in clean containers, and the

containers seal number/ marks are …………………………………………………………………………………

Protokol : Invoer van Genetiese Materiaal : Semen, Embrio en Ova 23

4. Identification of donors and details of semen

Identification of

donor

Breed of donor Date of semen

collection

5. Summary of laboratory test results: Copies to be attached

No of doses

Disease Date Type of Test Results Name of Official laboratory

Glanders

Dourine

Equine infectious anaemia

Contagious equine metritis

Equine viral arteritis

Protokol : Invoer van Genetiese Materiaal : Semen, Embrio en Ova 24

Bylae A : Uittreksel – Konstitusie van die Arabier Perd Telers Genootskap van Namibie

Protokol : Invoer van Genetiese Materiaal : Semen, Embrio en Ova 25

Protokol : Invoer van Genetiese Materiaal : Semen, Embrio en Ova 26

Protokol : Invoer van Genetiese Materiaal : Semen, Embrio en Ova 27

Bylae B : Uittreksel – Nasionale Veeverbeterings Wet

Protokol : Invoer van Genetiese Materiaal : Semen, Embrio en Ova 28

Bylae C : Uittreksel – Wet, Dieregesondheid

Protokol : Invoer van Genetiese Materiaal : Semen, Embrio en Ova 29

Protokol : Invoer van Genetiese Materiaal : Semen, Embrio en Ova 30

Protokol : Invoer van Genetiese Materiaal : Semen, Embrio en Ova 31

Protokol : Invoer van Genetiese Materiaal : Semen, Embrio en Ova 32

Protokol : Invoer van Genetiese Materiaal : Semen, Embrio en Ova 33

Bylae D : Uittreksel – WAHO

Protokol : Invoer van Genetiese Materiaal : Semen, Embrio en Ova 34

Protokol : Invoer van Genetiese Materiaal : Semen, Embrio en Ova 35

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!