03.05.2013 Views

Vorienuus April 2011 - Impalavoortrekkers.co.za

Vorienuus April 2011 - Impalavoortrekkers.co.za

Vorienuus April 2011 - Impalavoortrekkers.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

VORIENUUS

Hoop almal het die April vakansie en al die Gebiedskampe geniet. Dankie aan almal wie

gehelp het met tente en vervoer van ons Impie Vories na die PD kampe: HoÄveld,

Jakaranda en SWPD asook die Verkennerkampe: Roodeplaat, Thaba en Rhus Keeti.

Dit word opreg waardeer. Dankie vir die spankampe was ook reeds aangebied was.

Ons jaarlikse Winterfees vind plaas op Saterdag 4 Junie en gaan ’n boeremusiek opskop

wees! Kry u kaartjies by Deon. Kaartjies kos R25.00 elk.

Ons kommandokamp word vanjaar gehou vanaf 7 tot 9 Oktober 2011 by die

Voortrekkermonument. Kostes beloop slegs R280.00 per persoon wat alle etes vanaf

Vrydagaand, busvervoer en vervoer na die Irene Konsentrasiekamp gedenkdiens op Sondag

oggend insluit. Bespreek u plek vroegtydig en betaal solank deposito van R100.00 ten einde

enige teleurstelling te voorkom.

Ons Leuse vir 2011 is: “Voortrekkers- Altyd in Aksie” en almal se positiewe gesindheid

word in hulle werkywer en hulpvaardigheid weerspieÄl. Dankie vir u bydrae tot ons ABC en

Voortrekker kode!

Baie geluk aan die volgende offisiere wat in die vakansie en in die kwartaal verjaar:

26 Maart – Wouter Brits

1 April – Dora Ann Smit

8 Mei – Jasper van der Westhuizen

12 Junie – Deon Schnetler

26 Junie – Annelie du Plessis

Die kommandobestuur het tydens die Kommandobestuursvergadering op Dinsdag 12 April

2011 toestemming verleen dat alle Voortrekker spanne die laaste Dinsdag van elke maand

hulle Spandrag na die weeklikse spanbyeenkomste mag dra, behalwe die Graad 7 Vories.

Die Graad 7 Vories hanteer weekliks seremonie en moet die korrekte Vorie klere aantrek.

Die Graad 5’s wie die skriflesing en gebed moet ook die korrekte Vorie Kleredrag aantrek.

Onthou: Daar sal geen spanbyeenkomste op Dinsdag 26 April 2011 wees nie, want volgende

week is skoolvakansie!

Onthou verder spanbyeenkomste: Elke Dinsdag by kompleks vir PD’s (behalwe

Stralejakkers) en Verkenners by ons Vorie kompleks vanaf 17h00 - 18h00.

Daar is ook Verkenner spanbyeenkomste vir Jeugie Verkenners elke Woensdag aand by

HoÄrskool Jeugland vanaf 17h00-18h00.

Belangrike Datums vir kwartaal:

18 April 2011: HW/PV eksamen. Rowar het gisteraand die eksamen geskryf en

hou ons duime styf vas vir sy uitslae!

Donderdag 2 Junie 2011: Hemelvaart Kerkdiens @ NG Kerk Hoogland, Van

Riebeeck Park. Ons ontmoet mekaar by kerk @ 18h00. Bring Fakkel gemaak van

afgesnyde 2 Liter koeldrank bottel met kers. 5 ABC punte.

27 - 29 Mei 2011: Volwassenes: Speskamp. Alle nuwe offisiere word uitgenooi na diÉ

opleidings naweek by die Voortrekkerplaas!

1

Saterdag 4 Junie 2011: Winterfees. Laerskool Impala. 5 ABC punte.Boeremusiek

opskop. Kaartjies kos R25.00 per persoon. Bring eie piekniekmandjie. Daar is ook

pryse wat gewen kan word.

Ons Oord: Oosvaal bied ’n PD Dieretuin besoek aan op Vrydag 9 September 2011 by

die Johannesburg Dieretuin. Elkeen wie graag wil saam gaan moet asb. voor einde

Julie (30 Julie 2011) ’n deposito van R50 per PD by Deon in die Vorie kantoor betaal.

Die kostes is tans nie bekend want dit hang af van die aantal kinders wat saamgaan.

Die kinders gaan oorslaap in die Dieretuin. Elke span/kind moet sorg vir eie aandete

en tent en mag die volgende dag verniet saam met hulle ouers in die Dieretuin kuier.

Kontak Lizelle Swart vir verdere inligting.

Ons Verkenner Vlotvaartdag vind plaas op Vrydag 21 Oktober tot Saterdag 22

Oktober 2011. Graad 7 Vories welkom om saam te kuier en te roei!

9-11 Oktober 2011: Kommando kamp. Bywoning verpligtend vir almal.10 ABC

punte.R280 pp.Ons kamp vanjaar by die Voortrekker Monument. Die kamp is

gedurende die laaste naweek in die skoolvakansie. Ons gaan die Irene Konsentrasie

gedenkdiens op Sondag11 Oktober bywoon ʼn Saambringlysie sal later aan elkeen

verskaf word. Ouers kan saam kamp, maar moet dan inskakel by kamp aktiwiteite en

diens verrig.

22 Julie tot 23 Julie 2011: Impala Voortrekkers se eerste kentekendag. Alle Impala

Vories wie die dag bywoon verdien 4 ABC punte. Inskrywingsvorm sal binnekort

beskikbaar wees.

GGA Dae: Nie verpligtend. Maksimum van 10 punte vir Spesialisasies per jaar kan

verwerf word. Eie vervoer. 2 ABC punte vir elke dag bygewoon. Betaal by Deon. Kyk

na besonderhede op webtuiste: www.transvaal.voortrekkers.org.za

LW: Geen inskrywings na enige sluitingsdatum.Kostes sluit middagete & koeldrank in.

Onthou snoepie is beskikbaar.

Ouers vervoer kinders vanaf kompleks om 06h30. Registrasie is gewoonlik vanaf 07:15

tot 07:45. Opening is 8:00.Afsluiting vind plaas om 16:00.

Genl. Hertzog

7 Mei 2011

Waar: Laerskool

Rietfontein Noord

H/v Meyerstraat en

26st Laan,

Rietfontein, Pretoria.

Vereistes aangeheg.

Sluitingsdatum: 21

April

Rietvallei

13-14/15 Mei 2010

Sluitingsdatum:

29 April

Gr 1 Graadwiel werk / Gr 2 Dierewaarneming / Gr 3 Spoorkennis/

Gr 4 ABO of Gestremdhede / Gr 5 Delwerye / Gr 6 ABO

Gr 7 ABO Sr. Of Voorslag voorbereiding: Kaartwerk, Kampering,

Rigtingbepaling, Touwerk.

Verkenners - Skoonheid en Sjarme of Fotografie of Nutsman.

Kostes: R70 per jeuglid. Fotografie begin al Vrydagaand 19:00(R20

ekstra)

R30 per volwassene.

NB: Maak seker van voorbereiding vir elke groep. Kyk op web of vra in

Vorie kantoor by Deon.

kostes: R75 vir Gr 1 Ek weet / Gr 2 Hoor my / Gr 3 Paraatheid Blou/

Gr 7 Voorslag voorbereiding

kostes: R120 vir Gr 4 Groot Trek / Gr 5 Spanseremonies /

Gr 6 Persoonlike versorging / Kerkjaar(Verkenners)

kostes: R100 vir Nutsman(Verkenners)

Kostes: volwassenes: R30 Vrydagaand Oorslaap.

Kostes: volwassenes: R50 naweek oorslaap.

NB: Maak seker van voorbereiding vir elke groep. Kyk op web of vra in

Vorie kantoor by Deon.

2

Die Kruin

21 Mei 2010

Waar: HoÄrskool

Montana.

Dr Swanepoelweg.

Montana, Pretoria.

Sluitingsdatum: 13 Mei

Vereistes aangeheg.

Gr 1 Tuinier / Gr 2 Taalpret / Gr 3 Jr. Paraatheid / Gr. 4.Gestremdhede of

Gr 4 Groepspele/ Gr 5 Handvaardigheid / Gr 6 Snr Paraatheid /

Gr 7 Dagstappers (nie spesialisasie nie) Aangebied by Wonderboom

Natuurreservaat.

Verkenners –

Boogskiet/Elektronika/Waterveiligheid/Radiospraak/Selfverdediging/Vliegkuns.

R70.00:P/D

R35.00 :Volwassenes

R80.00:Verkenner

Vliegkuns: addisionele R365 per Verkenner vir ‘n vliegrit (opsioneel).

Ouers moet vrywaring voltooi en saambring na Eagle Avaition by

Wonderboom lughawe.

Boogskiet:addisionele R80 wat verpligtend is, vir verbruikbare items nl.

pyle en teikens.

Elektronika:addisionele R110 wat verpligtend is, vir verbruikbare items

vir die elektroniese gebruiksartikel wat gemaak sal word.

Vuurwapens:addisionele R100 wat verpligtend is, vir verbruikbare items.

Ouers moet vrywaring voltooi en saambring na skietbaan.

Waterveiligheid: Meld aan by Wilmi Walvis Swemskool,Veronicaweg.

NB: Maak seker van voorbereiding vir elke groep. Kyk op web of vra in

Vorie kantoor by Deon.

GEBIEDSKAMPE: Nie verpligtend. 10 ABC punte vir elke kamp bygewoon. Maksimum van 20 punte

(2 Gebiedskampe), kan per jaar gedoen word. Vir inskrywingsvorms kontak Deon, wat dit elektronies

sal aanstuur.

PD Gebiedskamp – Swartvlei. Verkenner Gebiedskamp – Seejol

PD Gebiedskampe: Swartvlei: 26/06/2011 tot 02/07/2011.

Koste: PD met busvervoer R1500. PD met eie vervoer R 1150.

Sluitingsdatum: Vrydag 13 Mei 2010.Deposito: R600.00.Balans betaalbaar op 1 Junie.

Graad 3: Seeversamelkuns. Graad 4: See- Plantekennis. Graad 5: See dierekennis.

Graad 6: Kus Ekosorg / Vleilande. Graad 7: Vleilande / Strandbewustheid.

Verkenners: Seejol, ATKV Hartenbosch: 01/07/2011 tot 10/07/2011.

Sluitingsdatum: Vrydag 13Mei 2010 @ 16h00.. Alle Matrose (Gr 8-12):R1775

(Uitgesluit Seeroeikunde). Seeroeikunde: R2125. Offisiere: R1050 (Uitgesluit

Seeroeikunde). Kombuis: R850.Indien jy nie bus ry kan jy R130.00 van kamp

gelde aftrek.

Graad 8: Strandkunde. Graad 9: Strandstudie.

Graad 10: Strandvernuf / Voetslaan / Kampkommunikasie

Graad 11: Seeroeikunde / kampkommunikasie / Selfbehoud /kampbeveiliging / Voetslaan/

Snorkelduik.

Graad 12: Snorkelduik / Seeroeikunde / Voetslaan / Kampkommunikasie.

3

Kommandodagbestuur:

Elsa Schnetler KL 0827072010 / 011 391 3087, E-pos: elsies1@mweb.co.za, Faks: 086 670 9590;

Oscar Brewis AKL (Verkenners) 0833106104; Lelanie van der Westhuizen AKL (Admin) 0845700916

Deon Schnetler AKL (Finansies) 083 3839353; Belinda Grobler AKL (Volwasse sake) 0828809929;

Kobus Potgieter AKL (Penkoppe) 0732629618; Marieta Kruger AKL (Saalbesprekings) 0825225439;

Lizelle Swart AKL (Drawwertjies) 0839676903, Annelie du Plessis AKL (Bemarking) 082 336 7351

4

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!