06.05.2013 Views

impala voortrekkers spesialisasiedag & spesialisasienaweek vrydag ...

impala voortrekkers spesialisasiedag & spesialisasienaweek vrydag ...

impala voortrekkers spesialisasiedag & spesialisasienaweek vrydag ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

WAAR:

IMPALA VOORTREKKERS SPESIALISASIEDAG

& SPESIALISASIENAWEEK

VRYDAG 20 JULIE TOT 22 JULIE 2012

Impala Voortrekker kompleks, ROOIBOSLAAN, Allen Grove, Kempton Park.

Sien aangehegte padkaart GPS Koordinate: S 26° 05’ 07.86 O 28° 13’ 58.05”

Gereformeerde kerk, Vleistraat, Glen Marais, Kempton Park: Slegs Graad 3 & 5.

OORNAG/NAWEEK SPESIALISASIES: Graad 4, 6, 7 & Verkenners (Wynkennis) meld

aan by IMPALA Voriekompleks, 46 Rooiboslaan, Kempton Park. (Direk langs

Laerskool Impala).

OORNAG SPESIALISASIES: Graad 3 & 5: Meld asb direk by Gereformeerde kerk, aan

SPESIALISASIES

SATERDAG Graad 1 (R70) - Kind van Jesus

SATERDAG Graad 2 (R70) - Kuiertyd

Oornag(Vry-Sat.) Graad 3 (R100) - Godsdiens Oranje

Oornag(Vry-Sat.) Graad 4 (R85) Gasheer & Gasvrou

Oornag(Vry-Sat.) Graad 5 (R100) - Godsdiens Groen

Oornag(Vry-Sat.) Graad 6 (R85) - Persoonlike Versorging

Naweek(Vry-Son) Graad 7 (R120) - Godsdiens Blou

Oornag(Vry-Sat.) Verkenners(R100) - Wynkennis(Slegs-Graad11 & 12)

SATERDAG Verkenners(R70) - Kerkjaar(Graad 8-12)

LET WEL: Wanneer die Voortrekkers aan die einde van die dag vertrek, is hy/sy

reeds in besit van die kenteken en sertifikaat. Kyk asb na voorbereiding en

saambringlysie.

SLEGS EERSTE 50 INSKRYWINGS PER GROEP WORD AANVAAR. Vir elke 5(vyf)

inskrywings per kommando word een (1) meeloper/offisier versoek om in te skryf

vir dissipline/toesig.

GEEN INSKRYWINGS WORD OP DIE DAG AANVAAR NIE.

TYDSDUUR OORNAG spesialisasies: Registrasie vind plaas Vrydag vanaf 17:00 tot 18:00.

Onthou slaapsak, sweetpak en toiletsakkie. Badkamergeriewe is beskikbaar.

DAG Spesialisasies: Registrasie - Saterdag oggend vanaf 07:15 tot 07:45.

Die program sluit om 16:30 af. Sertifikate word om 16h30 aan ʼn afgevaardigde van elke

kommando gegee.

KOSTE Sertifikaat, kenteken en ligte middagete met koeldrank is by gelde ingesluit.

ʼn Bybelse ete word gegee vir Graad 7 Vories en koste vir ete is ingesluit by

inskrywings gelde.

Oornag inskrywings: Bring eie aandete. Bring eie bordesak vir sop, milo en ontbyt.

Vrydagaand: Sop en milo. Saterdag oggend: Ontbyt 06h00.

INSKRYWINGS NA SLUITINGSDATUM R10 boete.

Offisiere, ouers en meelopers betaal R20.00 wat middagete in sluit.

Koffie/Tee sal gratis vir ingeskrewe offisiere / meelopers deur dag beskikbaar wees.

SNOEPIE Koeldrank/water, aartappel spiraalstokkies en worsbroodjies sal ook verkoop word.

DRAG Voortrekker informele drag (Voortrekkerhemp, denimbroek en tekkies) of Spandrag.

SLUITINGSDATUM Woensdag – 18 Julie 2012

INSKRYWINGS Inskrywings, tesame met die depositostrokie, moet gefaks word aan 086 670 9590

E-pos adres: g.schn@mweb.co.za

Navrae: Elsa Schnetler 082 707 2010.Na ure:(011) 391 3087(H)

Elektroniese oorbetaling aan: Impala Voortrekkers

Bank: Standard bank

Takkode: 051001

Rek nr: 020299788

Verwysing VUL IN JULLE EIE KOMMANDO NAAM

BELANGRIK GEBRUIK ASSEBLIEF DRUKSKRIF (IN SWART INK) OP INSKRYWINGSVORMS

OFFISIERE/MEELOPERS moet asb spanne/kommando lede vergesel.

GEEN KURSUS RUILINGS KAN NA SLUITINGSDATUM GEDOEN WORD.

Elsa Schnetler

KOMMANDOLEIER

IMPALA VOORTREKKERS SPESIALISASIEDAG

& SPESIALISASIENAWEEK

VRYDAG 20 JULIE TOT 22 JULIE 2012

INSKRYWINGSVORM

Gebruik asseblief drukskrif. Sertifikate word uitgereik volgens spelling op

inskrywingsvorm.

Naam van kommando: …………………………….. Oord: ………………………

AKL (Admin): ………………………………………………………

Telefoon/Selfoon nommer: ………………………………………………..……

Epos adres: ……………………………………………………..

1.

2.

3.

4.

5.

6.

7.

8.

9.

10.

11.

12.

13.

14.

15.

VAN EN NAAM

(In Alfabetiese volgorde

volgens van)

MEELOPERS SE NAME &

SELFOONNOMMER

Voortrekker Registrasie

nommer

MEELOPER

OORSLAAP (MO)

MEELOPER DAG

(MD)

(Merk van

toepassing)

1. MO MD

2. MO MD

3. MO MD

TOTAAL OFFISIERE:

GROOT TOTAAL KINDERS EN MEELOPERS:

Graad SPESIALISASIE Bedrag

TOTAAL KINDERS

SPESIALISASIE

& GRAAD

BEDRAG

Ek bevestig hiermee dat ek bewus is dat geen ruilings na die sluiting (18 Julie 2012) gedoen sal word

nie en dat daar ook geen kind in ʼn ander kind se plek die dag kan bywoon nie.

GETEKEN

VOORAF WERK EN SAAMBRINGLYSIE

IMPALA VOORTREKKERS SPESIALISASIEDAG

& SPESIALISASIENAWEEK

VRYDAG 20 JULIE TOT 22 JULIE 2012

GRAAD 1: Kind van Jesus: Geen vooraf werk.

Bring saam:

Pennesakkie met skêr, gom, penne en inkleurpotlode.

Een (1) A4 karton papier.

Ou laken en kussingsloop met band/tou vir Bybelse opvoering.

Bring asb. eie koffie beker.

Snoepiegeld.

GRAAD 2: Kuiertyd: Geen vooraf werk.

Bring saam:

Pennesakkie met skêr, gom, penne en inkleurpotlode.

Een (1) A4 gekleurde karton papier met versierings vir kaartjie.

Bring asb. eie bordesakkie met ontbyt/nagereg bakkie, bord, eetgerei en beker.

Snoepiegeld.

GRAAD 3: Godsdiens Oranje(Oorslaap)

Bring saam:

Bybel, notaboek en pen. Merk Bybel asb. met kind se naam en van.

Formele drag vir Kerkdiens. Kerkdiens is Vrydagaand saam ouers wie belangstel.

Spandrag & aktiewe drag.

Vrydagaand: Almal moet sorg vir eie aandete.

Bordesak met ontbytbakkie/bord/beker/eetgerei.

Slaapsak, matrassie, kombers en kussing.

Toiletsakkie (Onthou geen stortgeriewe is beskikbaar).

Geld vir Bybelverspreiding.

Snoepiegeld.

Veer (Penveer van enige voël) om mee te skryf.

Kleredrag vir konsert:

Meisies: Laken, leergordel, sandale.

Seuns: Lap gedrapeer om lyf, leergordel ens. Tulband/tou of klein hand handdoek).

Los asb. Swaarde/spiese en ander tradisionele wapens by die huis.

NB: Leer asb. woorde van die geestelike liedjies soos verskaf met inskrywing:

Soos ʼn wildsbok/ Loof hom met die tromme / Borrelliedjie /Onse Vader.

GRAAD 4: GASHEER/GASVROU(oorslaap)

Bring saam:

Pennesakkie met skêr, gom, penne en inkleurpotlode.

Een (1) A4 gekleurde karton papier met versierings vir kaartjie.

Vrydagaand: Almal moet sorg vir eie aandete.

Bordesak met ontbytbakkie/bord/beker/eetgerei.

Slaapsak, matrassie, kombers en kussing.

Toiletsakkie (Stortgeriewe is beskikbaar).

IMPALA VOORTREKKERS SPESIALISASIEDAG

& SPESIALISASIENAWEEK

VRYDAG 20 JULIE TOT 22 JULIE 2012

GRAAD 5: Godsdiens Groen(Oorslaap)

Bring saam: Snoepiegeld.

Bybel, notaboek en pen. Merk asb. Bybel met kind se naam en van.

Formele drag vir Kerkdiens. Kerkdiens is Vrydagaand saam ouers wie belangstel.

Spandrag & aktiewe drag.

Vrydagaand: Almal moet sorg vir eie aandete.

Bordesak met ontbytbakkie/bord/beker/eetgerei.

Slaapsak, matrassie, kombers en kussing.

Toiletsakkie (Onthou geen stortgeriewe is beskikbaar)

Geld vir Bybelverspreiding.

Veer (Penveer van enige voël) om mee te skryf.

Kleredrag vir konsert:

Meisies: Laken, leergordel en sandale.

Seuns: Lap gedrapeer om lyf, leergordel ens. Tulband/tou of klein hand handdoek.

Los asb. Swaarde/spiese en ander tradisionele wapens by die huis.

NB: Leer asb. woorde van die geestelike liedjies soos verskaf met inskrywing:

Soos ʼn wildsbok / Die liefde van Jesus is wonderbaar / Alle volke klap jul hande/

Onse Vader.

GRAAD 6: Persoonlike versorging(Oorslaap)

Bring saam: Snoepiegeld.

Oornag tassie en badsakkie.

Bordesak met ontbytbakkie/bord/beker/eetgerei.

Bybel, notaboek en pen.

Slaapsak, kussing, matras en flits. Stortgeriewe is beskikbaar.

Meisies bring haarbenodighede soos linte, rekkies, knippies ens.

Seuns en dogters bring jel/mousse/spuitmiddels vir hare.

Seuns en dogters bring lekker-ruik spuitmiddels van eie keuse.

Naelborsel en Naelvyl.

Kam en/of Borsel.

Medium grootte skotteltjie vir gesig was.

Hand handdoek.

1 (een) uitrusting met die oog op ‘n informele modeparade.

Vrydagaand: Almal moet sorg vir eie aandete.

VERKENNERS – KERKJAAR

Bring asb. Bybel saam.

Notaboek en skryfbehoeftes (Penne, skêr, gom en inkleurpotlode).

Een (1) A4 karton papier.

VERKENNERS-WYNKENNIS(oorslaap)

Bring Bybel saam.

Skryfpapier en skryfbehoeftes (penneblikkie en kleurpotlode).

A4 karton papier (1).

Vrydagaand: Almal moet sorg vir eie aandete.

Bordesak met ontbytbakkie/bord/beker/eetgerei.

Slaapsak, matrassie, kombers en kussing.

Toiletsakkie (stortgeriewe is beskikbaar).

IMPALA VOORTREKKERS SPESIALISASIEDAG

& SPESIALISASIENAWEEK

VRYDAG 20 JULIE TOT 22 JULIE 2012

GRAAD 7 Godsdiens Blou(Naweek)

Saambringlysie: Flip File met vooraf werk. Handig in tydens registrasie.

Bybel.

Skryfbehoeftes (skêr, pen, inkleurpotlode en gom) asook viltpenne.

1(een) A4 grootte karton.

Klere vir Bybelverhaal uitbeelding:

Meisies: Laken, leergordel en sandale.

Seuns: Laken/Lap gedrapeer om lyf, leergordel ens.

Tulband/tou of klein hand handdoek.

Onthou: Oornag tassie (badsakkie), bordesak met bord, mes, vurk en beker.

Slaapsak, kussing, matras en flits. Stortgeriewe is beskikbaar.

Vrydagaand: Almal moet sorg vir eie aandete.

Formele drag vir Kerkdiens. Kollekte geld vir kerkdiens.

Snoepiegeld.

Voorafwerk. Skryf kort aantekeninge oor die volgende onderwerpe.

Vereiste 5:

Doen navorsing oor die volgende: (Godsdiens in ons volk se verlede)

5a) Jan van Riebeeck se gebed toe hy voet aan wal gesit het.

5b) Die rol van die Hugenote in ons land.

5c) Die rol van die Bybel op die Groot Trek.

5d) Die Gelofte by Bloedrivier.

Vereiste 6:

Antwoord die volgende vrae en verskaf ’n definisie vir woorde in 6(a) en 6(b):

(Godsdiens in ons volk se lewe vandag)

6a) Hoekom vier ons Paasfees, Hemelvaart en Kersfees?

6b) Hoe vier ons Geloftedag - is ons getrou aan die gelofte?

6c) Hoe bring die gemiddelde Afrikaner sy Sondag deur? Bespreek wat die Bybel hiervan

sê.

Vereiste 7:

Gee voorbeeld van een teksvers in die Bybel wat handel oor die volgende:

8a) Dwelms en sterk drank 8b) Voorhuwelikse seks

8c) Aborsie 8d) Moord

8e) Diefstal

Vereiste 9:

Gee een voorbeeld van hoe jy in die volgende situasie sal optree en motiveer jou

antwoord.

9a) Jou beste maat vir jou gejok het?

9b) Jy iemand in die klas vang wat gesteel het?

9c) Die groep iets van jou verwag waaroor jy ongemaklik voel?

9d) Jou vriende die Heer se naam ydellik gebruik?

9e) Jy en jou ouers stry gekry het?

9f) Jy weet van 'n maat wat gemolesteer word?

9g) Jy weet dat sekere kinders by die skool dwelms gebruik?

IMPALA VOORTREKKERS SPESIALISASIEDAG

& SPESIALISASIENAWEEK

VRYDAG 20 JULIE TOT 22 JULIE 2012

IMPALA VOORTREKKERS 2012

Toestemming deur ouer en voog vir bywoning van Voortrekker aktiwiteit

WYNKENNIS: SLEGS GRAAD 11 & 12

Hiermee verklaar ek ……………………………….……………………………………………..

(Ouer/Voog se volle naam en van)

Dat my kind ………………………………………………..………………………………….

(Kind se volle naam en van) tans ’n geregistreerde lid van Die Voortrekkers

Lid nommer…………………… te …………….………..…………………..

(Naam van Voortrekker kommando).

Hy/Sy is vanjaar, 2012, in Graad 11 / 12. (Omring asb. die regte graad).

Ek verleen hiermee toestemming dat hy/sy die spesialisasie Wynkennis mag bywoon

en verstaan dat deel van die spesialisasie ’n wyn proe sal insluit.

Ek verstaan dat ek as ouer die wyn proe teen ekstra koste mag bywoon.

Die koordineerder sal so inkennis gestel word wanneer my kind ingeskryf word

vir die spesialisasie.

Ek verstaan voorts dat my kind onttrek sal word van bywoning en of voortsetting

en afhandeling van die spesialisasie indien hy/sy homself/haarself sou skuldig

maak aan enige wangedrag.

Ek onderneem om hom/haar dan onmiddelik te kom afhaal sodra ek geskakel is en

dat die besluit van die Kommandoleier/koordineerder/kursusaanbieder in hierdie

geval finaal sal wees.

Dan sal hy/sy nie geregtig wees op die erkenning van die spesialisasie

(sertifikaat en kenteken)nie.

Indien my kind nie ’n geregistreerde lid van die Voortrekkers is nie, dan sal die

toepaslike vrywarings vorm ook voltooi word voordat hy/sy die wynkennnis

Spesialisasie mag bywoon.

Geteken op ………………………………………(datum) deur beide die ouer/voog en

kursusganger/Verkenner(kind).

(Ouer/Voog) (Kursusganger/Verkenner)

Na Tembisa

R 25 Na JHB

Na Impala Kompleks

en Laerskool Impala

1. Neem die afrit

Bapsfontein/JHB

2. Links in Ou

Pretoriaweg M57 na

Kempton Park.

3. Reguit aan tot by

Partridgelaan

4. Links in

Partridgelaan.

5. Regs in Cactus.

6. Links in Peperboomlaan

7. Regs in

Rooiboslaan. Ingang is

by groen Motorhek.

Na NG Kerk

Van Riebeeck

Volg stappe 1 en 2

3. Reguit aan tot by

Van Riebeeck weg.

4. Draai links in Van

Riebeeck weg.

5. Draai regs in

Hibiscus en ry aan

6. Kerk en Pastorie

Voor jou.

Na Gereformeerde

Kerk Kempton-Noord

1. Volg 1 tot 4 soos bo

2. Draai Links in

Monumentweg.

3. Draai links in Veld

Straat.

4. Kerk op regterkant

IMPALA VOORTREKKERS SPESIALISASIEDAG

& SPESIALISASIENAWEEK

VRYDAG 20 JULIE TOT 22 JULIE 2012

Ou Pretoriaweg M57

R 25 Na Benoni

Vleistraat

Stephanusstraat

NG

Kerk

Sekelbos

Partridgelaan

Peperboomlaan

Rooiboslaan

Laerskool

Impala

Hibiscus

s

Cactus

Kompleks 46

Rooibos

Van Riebeeck Weg

Palmlaan

Babsfontein JHB

Afrit

Gereformeerde

Kerk

Veldstraat

Monumentweg

R 21

Na

Lughawe

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!