06.05.2013 Views

Voortrekkers - Impalavoortrekkers.co.za

Voortrekkers - Impalavoortrekkers.co.za

Voortrekkers - Impalavoortrekkers.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

IMPALA VOORTREKKERKULTUURKOMPLEKS

Rooiboslaan 46 Allen Grove

Sel: 0833840069

Epos: bonniewarden3@gmail.com

HUUR VAN FASILITEITE DEUR VOORTREKKERS/OUERS

Datum van gebruik: ____________________ Tyd: ______________

Doel van Gebruik: ________________________________________

Naam van Verantwoordelike Persoon: ________________________

Telefoon: ________________________

Selfoon: ________________________

Naam van Kommando: _____________________________________

Goedkeuring deur Kommandoleier: Naam _____________________

Bedrag Betaalbaar:

Saal met kombuis: Bv. Verjaardag / Volwasse funksie

(Maksimum 60 persone)

1. Dag/Dae __ @ R250.00 per dag/Ouers @ R300.00 = R ___________

2. Of Spankamp (oorslaap) Persone ___ @ R 5.00 per kop = R __________

3. Of Kentekendag: Persone ___ @ R 5.00 per kop = R ___________

4. Of Vergadering: Persone ___ @ R 5.00 per kop = R ___________

Sleuteldeposito = R 200.00

Totaal = R ____________

Aantal stoele benodig: ______________

Aantal tafels benodig: ______________

Bankbesonderhede: Impala Voortrekkers, Standard Bank,

Tjek Rek: 020299788, Tak nommer 051001.

Volle bedrag is betaalbaar 3 werksdae voor datum van gebruik.

Sleutels sal slegs verskaf word indien bewys van betaling wat

sleuteldeposito insluit, gelewer word. Die deposito is betaalbaar selfs al

word kentekendag deur ’n kommando aangebied.

Sleutels word verkry van en moet terugbesorg word aan Bonnie Warden.

Verskaf asseblief u bankbesonderhede waarin die deposito terugbetaal sal

word binne 3 werksdae.

Ek verstaan en aanvaar die voorwaardes vir die gebruik van die perseel

soos agterop uiteengesit.

Handtekening: _____________________ Datum: _____________________

VOORWAARDES VIR GEBRUIK VAN DIE PERSEEL:

1. Betaling van die huurgeld van die saal en kombuis beloop R 600.00 per dag.

2. ‘n R 200.00 deposito is betaalbaar.

3. Impala Voortrekkerkommando neem geen verantwoordelikheid vir enige

skade en beserings wat op die perseel opgedoen mag word nie en is

vrygestel van enige eise wat tydens die gebruik van die perseel en toerusting

mag ontstaan.

4. Enige koste vir skade of verlies aan die kompleks of toerusting op die perseel

wat ontstaan tydens die gebruik van die perseel en toerusting is die gebruiker

se verantwoordelikheid.

5. Geen vesierings mag aan die mure aangebring word nie.

6. Gebruikers van die kompleks is daarvoor verantwoordelik dat die kompleks

en terrein skoon en netjies gelaat sal word na gebruik.

7. Huurders sorg vir eie toiletpapier, handoeke, swartsakke en

skoonmaakmiddels. Asblikke moet leeg gemaak word en die swartsakke

moet onder die motorafdak geplaas word.

8. Die kompleks is ‘n rookvrye area en u word vriendelik versoek om nie in die

gebou te rook nie.

9. Skoolgaande kinders mag slegs die swaaitoue gebruik en dan op eie risiko.

Die res van die speelapparaat is vir voorskoolse kinders ontwerp en moet

asseblief nie deur die groter kinders gebruik word nie.

10.Die sandput moet asseblief nie oopgemaak word nie. Dit word toegehou

sodat die katte dit nie as ‘n toilet gebruik nie.

11.Kinders mag nie items bo-op die dakke gooi of op die dakke klim nie.

Behalwe die gevaar aspek duik die plate wanneer hulle daarop loop.

12.Toerusting in die saal (bv. Tv en videomasjien) moet asseblief nie sonder

toestemming gebruik of uit die saal verwyder word nie.

13.Rolskaatse asook “heelies” mag nie op die terrein gebruik word nie. Die

trappies op die stoepe en die staalpilare maak die gebruik van die skaatse

baie gevaarlik.

14.Weens die glasskuifdeure in die saal moet rowwe bewegingspele nie in die

saal toegelaat word nie.

15.Die kompleks het twee elektriese verdelerborde: een in die kombuis en die

ander een in die Voortrekkerspankamers (ou garages). Wanneer die krag

uitskop kan dit gewoonlik weer in die kombuis aangeskakel word.

16.Maak asseblief seker dat die stowe en ligte afgeskakel word, waterkrane

toegedraai is en dat alle deure en hekke toe en gesluit is voordat u vertrek.

17. ‘n Besem en ‘n “mop” word in die kombuis in die besemkas gehou vir gebruik

om die saal en kombuis skoon te maak wanneer nodig.

18.Geen musiek/geraas mag na 23h59 gemaak word nie. Ons is in ‘n

residensiële gebied.

19.Die sleuteldeposito sal slegs terugbetaal word na ‘n inspeksie van die perseel

en ontvangs van die sleutels. Indien saal/kombuis vuil agter gelaat word sal

koste van skoonmaak van u verhaal word & sal deposito verbeur word.

Sleutels moet voor 10H00 gelewer word op die daaropvolgende oggend na die

aandfunksie.Vir ander funksies moet sleutels gelewer soos ooreengekom met

Bonnie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!