03.05.2013 Views

Preview - Hoërskool Jan Viljoen

Preview - Hoërskool Jan Viljoen

Preview - Hoërskool Jan Viljoen

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

12 Mei 2011

OMSENDBRIEF 15

Liewe Ouers en Leerders

Hoërskool Jan Viljoen

Verwysingsnommer 270116

t – 6935204/5/6 f – 6935930

h/v Maugham – en Hoofrifweg Randfontein

Privaat sak x3 Randfontein 1760

Die pas by Jan Viljoen verslap nooit. Die sukses waarmee ons alles aanpak en voltooi, is `n duidelike bewys hiervan. Baie dankie

aan elke leerder, personeellid, sportman en –vrou, ouer en borg vir hul onmisbare bydrae. Sonder jul almal se bydraes sal ons die

pas nie kan volhou nie!! Alle dank aan ons Hemelse Vader vir al die seëninge wat Hy oor ons uitstort!!

LIEF EN LEED

Baie geluk aan Maria Menyatso, koshuiswerker, wat vandag verjaar. Ons hoop jy het `n wonderlike dag!

Anika Uys, gr. 10, het haar vader aan die dood afgestaan. Ons bid hulle toe God se liefde en onderskraging in hierdie moeilike tyd.

Me. Edna Maree, finansiële kantoor, is in die hospitaal. Ons hoop u is gou weer op die been.

Monique Wewege, algemene kantoor, het verloof geraak. Baie geluk aan haar en Manie. Ons bid julle `n blink en liefdevolle

toekoms saam toe!

Me. Elzita Oberholzer se vader ondergaan Vrydag `n baie ernstige operasie. Sterkte!

Me. Lisa Kotze, koshuismoeder, is ongesteld en sterk tuis aan. Ons hoop u voel gou beter!

Sterkte aan mnr. Sarel Steyn, mee Sylvia Maas, Almarie Katzke en Enza Steyn wat eersdaags hul netbalskeidsregtersgradering sal

ondergaan. Ons hou styf duimvas!

Me. Bianca Lindner-Button het `n C+-gradering ontvang op Senior netbalvlak. Baie geluk!

PRAKTIESE ONDERRIG

Ons groet die onderwysstudente wat die afgelope twee weke hul praktiese opleiding by ons ondergaan het. Sterkte met jul

studies vorentoe!

VRL

DIENSWEEK

16 – 20 Mei 2011: Diensweek 2

BAIE DANKIE

Baie dankie aan die VRL-lede wat getrou hul diensbeurte nakom. Julle is ware staatmakers!

JANNAS CHAT MET TANNIE CORRIE

Jannas, ek ontvang weekliks sms-boodskappe van leerders wat in vertroulikheid hul probleme met my deel. Dit is vir ons by Jannas

so belangrik dat julle moet besef dat ons vir julle omgee en julle wil ondersteun. Jannas het baie bekwame beraders wat julle kan

leiding gee in die hantering van jul probleme – en weet julle wat, dit is heeltemal vertroulik! Ons beraders by Jannas is:

Mavis Kruger (072 634 3309) Marina de Beer (071 284 0704)

Sandri Appelcryn (082 923 8967) Justin Dreyer (082 779 8971)

Deon Grobler (082 822 3405) Henk van Putten (083 518 1310)

Marietjie vd Merwe (071 355 5117) Manie Reiners (082 940 4504)

Jan Jacobs (083 321 5903) Wimpie Kritzinger (082 672 3332)

Paul de Vos (082 306 0584)

Wenk van die week: Onthou! “It’s not whether you get knocked down, it’s whether you get up” (Vince Lombardi). Deel jou

probleme anoniem met Tannie Corrie per sms by: 0840500162

MATRIEKAFSKEIDFONDS

• Die koste van vanjaar se matriekafskeid beloop R450,00 per persoon. Hierdie gelde moet voor einde Julie betaal wees.

• Die sanger, Burger le Roux, tree op Vrydag, 20 Mei 2011, in die skoolsaal op, ten bate van die matriekafskeidfonds.

Kaartjies is by gr. 12-leerders en me. Hester Nortje in die finansiële kantoor beskikbaar.

• Ri-Lo-Misjuan Hare- en Skoonheidsalon bied spesiale matriekafskeidaanbiedinge vir die groot aand!

10 Sonbedsessies - R150,00; Naels – R180,00; Hareverlengstukke – R20,00 en nog baie meer!

MNR. EN MEJ. JAN VILJOEN

Die gala-aand van hierdie hoogtepunt het op Vrydagaand, 6 Mei 2011, om 18:00 in die skoolsaal plaasgevind. Dit was `n

ongelooflike aand en die sanger, Vaughan Gardiner, het soveel luister aan die geleentheid verleen. Die leerders het pragtig gelyk en

ons glo dit was vir die beoordelaars nie `n maklike taak om wenners aan te wys nie. Baie geluk aan die wenners en hul ouers.

Julle is waardige wenners!

Senior Dogters: Michelle Pieterse (Mej Jan Viljoen), Carla Appelcryn (Eerste Prinses) en Leoné Woest (Tweede Prinses)

Charné Brits (Mej. Fotogenies), Lieschen le Roux (Mej. Persoonlikheid), Monique v.d. Mescht (Mej. Debutante)

Junior Dogters: Esmarilda Nortje (Mej Jan Viljoen & Mej. Ougat), Dené Niemand (Eerste Prinses) en Nicole Erasmus (Tweede Prinses),

Seuns: Shane Koppel (Mnr Jan Viljoen), Franco Pieterse (Eerste Prins), Roché Robert (Tweede Prins),

Phillip Wessels (Mnr. Persoonlikheid) en Dillan Schoombie (Mnr. Fotogenies)

BLOEDSKENK

Leerders het weer op Woensdag, 11 Mei 2011, die geleentheid gehad om `n bydrae tot die Suid-Afrikaanse Bloedbank te maak.

Baie dankie aan al die leerders wat `n bydrae gemaak het. Daar is `n total van 49 eenhede bloed geskenk.

GOLD REEF CITY UITSTAPPIE

Leerders wat die meeste kaartjies vir die Gerhard Steyn-vertoning verkoop het, het Gold Reef City op Vrydag, 6 Mei 2011, besoek.

Baie dankie aan me. Magdie de Winnaar en mnr. Niekie Barkhuizen wat hierdie leerders vergesel het.

JAN VILJOEN WINTERBAADJIES

Ons vra om verskoning vir die vertraging in die lewering van hierdie baadjies. Die vervaardigers het me. Ria Botha gekontak en

onderneem om die bestelling gedurende die week van 23 Mei 2011, af te lewer. Jammer vir die ongerief.

AKADEMIE

EKSAMENROOSTER EN –AFBAKENINGS

Leerders ontvang vandag hierdie dokumente. Ouers moet asseblief toesien dat leerders vroegtydig vir hierdie baie belangrike

eksamen begin voorberei.

EKSAMENVRAESTELLE

Ouers en leerders moet asseblief let op die volgende BELANGRIKE eksamenvraestel wat afgelê word. Geen leerder mag op hierdie

dag afwesig wees nie!!

Maandag, 16 Mei 2011 ENGLISH PAPER 3 Graad 10 – 12 13:00 – 15:30

EKSTRA ONDERRIG IN INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP

Mnr. Neville Harwood van die Departement van Onderwys, bied elke Dinsdag vanaf 14:10 – 15:10 ekstra onderrig in hierdie vak aan.

Maak asseblief van hierdie geleentheid gebruik!

KULTUUR

TONEEL

• Ons toneelgroep bied op Saterdag, 28 Mei 2011, `n spookhuis by Key West Inkopiesentrum aan. Sterkte met die voorbereiding.

• Alle gelde, vir kaartjies van die Pieter Koen optrede, moet so spoedig moontlik by me. Alta Steenekamp inbetaal word.

KUNSTEFEESTE

• Alle inskrywings vir NEA sluit op Vrydag, 27 Mei 2011. Inskrywingsvorms is by me. Pienaar in k18 beskikbaar.

• Inskrywings vir RACA Eisteddfod sluit op Vrydag, 24 Junie 2011. Inskrywingsfooi is R20,00 per inskrywing.

• Segarona inskrywing sluit op Vrydag, 3 Junie 2011 en die inskrywingsgeld beloop R30,00 per item.

SPORT

BAIE GELUK

• Joseph Dweba, gr 9, is ingesluit in die O/16 High Performance Goue Leeus Rugbyspan.

• Die volgende vyf seuns is in die finale Goue Leeus O/16 Rugbyspan ingesluit wat op Dinsdag, 17 Mei 2011, met die Blou Bulle

kragte meet. Baie geluk aan: Joseph Dweba, Johan Swart, Swys Pretorius, Thando Ndlovu en Nico van Tonder (reserwe)

• Elouise Oberholzer wat op Vrydag, 13 Mei 2011, aan die finale Gauteng Hokkie Proewe deelneem.

HOKKIE

JAN VILJOEN vs FOCHVILLE

Hierdie kragmeting het op Dinsdag, 10 Mei 2011, plaasgevind. Dankie vir elke speler en afrigter wat ons skool se naam hooggehou

het.

JAN VILJOEN vs ST URSULAS

Hierdie kragmeting vind plaas op Dinsdag, 17 Mei 2011. Sterkte!

SEUNSHOKKIE

Ons seunshokkiespan het op Woensdag, 11 Mei 2011, met Hoërskool Carletonville kragte gemeet en met `n telling van 4 – 1 as

oorwinnaars van die veld gestap. Baie geluk!

NETBAL

JAN VILJOEN vs CARLETONVILLE

Hierdie kragmeting het op Donderdag, 5 Mei 2011, plaasgevind. Die uitslae is soos volg:

O/19A (JV – 12 Carletonville – 12) O/19B (JV – 7, Carletonville – 21) O/17A (JV – 10, Carletonville – 21)

O/15A (JV – 17 Carletonville – 4) O/15B (JV – 8, Carletonville – 29) O/14A (JV – 16, Carletonville – 9)

JAN VILJOEN vs FOCHVILLE

Hierdie kragmeting het op Dinsdag, 10 Mei 2011, plaasgevind. Die uitslae is soos volg:

O/19A (JV – 15 Fochville – 14) O/19B (JV – 3, Fochville – 23) O/17A (JV – 27, Fochville – 3)

O/15A (JV – 10 Fochville – 12) O/15B (JV – 15, Fochville – 14) O/14A (JV – 9, Fochville – 7)

NETBAL KRAGMETINGS GEDURENDE DIE VOLGENDE WEEK

Jan Viljoen vs AB Phokompe Donderdag, 12 Mei 2011 (tuis)

Jan Viljoen vs Noordheuwel Dinsdag, 17 Mei 2011 (tuis)

Jan Viljoen vs Krugersdorp High School Donderdag, 19 Mei 2011 (tuis)

GAUTENGPROEWE

Sterkte en baie geluk aan die speelsters wat op Saterdag, 14 Mei 2011, aan die Gautengproewe deelneem:

Twané Ernsting (O/17), Elouise Oberholzer (O/16), Thato Masitenyane, Michelle Legae en Bernalee Anthony (O/15)

DANKIE AAN ONS BORGE

Die Eerste Netbalspan het op Woensdag, 11 Mei 2011, `n heerlike ete by Grillmaster Familierestaurant geniet. Hulle het van hierdie

geleentheid gebruik gemaak om hul borge te bedank vir hul volgehoue ondersteuning en bystand.

RUGBY

JAN VILJOEN vs HOËRSKOOL ROODEPOORT

Hierdie kragmeting vind op Saterdag, 14 Mei 2011, te Hoërskool Roodepoort plaas. Die busse vertrek om 06:00 vanaf die skool en

spelers moet alreeds om 5:45 by die skool aanmeld. Sterkte aan al ons spelers en afrigters. Die program is soos volg:

A-VELD TYD SKEIDSREGTER B-VELD

O/14A 08:00 GLRU 3DE

O/15A 09:00 GLRU

2DE 10:00 GLRU

O/16A 11:00 GLRU

1STE 12:15 GLRU

SKAAK

Ons meet op Vrydag, 13 Mei 2011, kragte met Hoërskool Monument. Sterkte!

TENNIS

Op Vrydag, 20 Mei 2011, vind ons kragmeting teen Hoërskool Riebeeckrand op die Randfontein Country Klub plaas. Sterkte!

Oefening is op Dinsdae en Donderdae 14:30 – 15:00

VEILIGHEID VAN EIENDOM TYDENS OEFENTYE

Leerders word weereens vermaan om hul persoonlike besittings op te pas tydens oefentye op die skool- of sportterrein. Daar is

ongelukkig persone in die lewe wat nie hul hande van ander se besittings kan afhou nie. Leerders MOET hul tasse of sportsakke

op `n spesifieke plek laat, soos deur hul afrigters gereël.

ADVERTEER HIER

Hoërskool Roodepoort bied `n vertoning van BOK VAN BLERK

in hul skoolsaal aan, op Saterdag, 14 Mei 2011 om 19:00.

Kaartjies @ R100,00 per persoon is beskikbaar by me. Hester Nortje

ooOOoo

Dance a Volanté Dansskool bied Saterdag, 4 Junie 2011 om 17:00, ‘n opelugvertoning van BOBBY VAN JAARSVELD

aan op Hoërskool Riebeeckrand se rugbyveld

Kaartjies R100,00 (volwassenes) en R50,00 (kinders onder 12 jaar)

en is beskikbaar by me. Enza Steyn

Groete tot aanstaande week

JJ KATZKE

HOOF

CUPPA CUPPA CUPPA CUPPA FOR FOR FOR FOR CANSA CANSA CANSA CANSA

Die Wesrand-Kanker Vereniging bied `n oggend tee/ontbyt aan

TEMA: Toeka tot nou

PRYS: R70,00 per persoon

WANNEER: Saterdag, 28 Mei 2011

TYD: 09:00 – 09:30

Belangstellendes kan Lena kontak by (011) 412 3996 of (011)693 3327

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!