oudit van bestaande organisasiestrukture, kommunikasiekanale en
oudit van bestaande organisasiestrukture, kommunikasiekanale en
oudit van bestaande organisasiestrukture, kommunikasiekanale en
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
Hierdie eerste stoomskepe was klein en het skaars plek vir 'n skeepslading

gehad, om nie eens van passasiers te praat nie. In 1859 adverteer die agente

van die Union Steamship Company egter dat akkommodasie vir 'n beperkte

aantal passasiers "to whose comfort and convenience every attention will be

paid' (Hocking, 1976: 33) beskikbaar is en so word die passasiersposboot-era

ingelui.

Vervoer is die fisiese middel waardeur reisigersltoeriste toegang tot hulle

gekose bestemmings bekom. Burkart en Medlik (1982) identifiseer drie

hooffases van toerisme-ontwikkeling, naamlik die voor-industriEHe fase tot die

vroee negentiende eeu, die meer as honderd jaar daama tot die Tweede

Wereldoorlog en die na-oorlogse tydperk.

Tot diep in die neantiende eeu is reise vir sake-, vakansie- en militere

doeleindes ondemeem deur mense wat hoofsaaklik in hulle eie lande gereis

het. Namate die pas van die industriale revolusie in 1840 versnel het, het

plesierreise na ander werelddele toegeneem. Hierdie tendens stem ooreen met

die ontwikkeling van die spoorwee en vroee stoomskepe. Tot die opkoms van

massatoerisme in die vyftigerjare, waama motor- en lugvervoer sterk na vore

getree het, het die spoorwee en stoomskepe meer as 'n eeu lank die

passasiersbedryf oorheers en reise tussen lande en vastelande gestimuleer en

vergemaklik. Die eerste verwysing na die konstruksie van 'n spoometwerk vir

Suid-Afrika verskyn in 'n berig in die South African Commercial Advertiser van

10 Oktober 1838 - die jaar van die Groot Trek.

Afsydigheid en dikwels. botsende koloniale belange het verhoed dat die

onafhanklike spoorwee tot en met amalgamasie in 1910 gesamentlike aksies

loods om die Suid-konlinent se toerisme-attraksies te bevorder. Na uniewording

het die Suid-Afrikaanse Spoorwee se pas gestigte publisiteitsdepartement in

Johannesburg plaaslike besture by 'n gesamentlike reklameveldtog betrek.

Indertyd het die· Publisiteits- en reisdepartement uit verskillende afdelings

bestaan. 'n Gesamentfike fotografiese en ontwerpafdeling was verantwoordelik

12