03.05.2013 Views

oudit van bestaande organisasiestrukture, kommunikasiekanale en

oudit van bestaande organisasiestrukture, kommunikasiekanale en

oudit van bestaande organisasiestrukture, kommunikasiekanale en

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

die koordinering van streekprojekte wat deur S.O.A.K.'s bevorder word;

die evaluering en bevordering van die ontwikkelingsbeleid van

owerheidsdepartemente wat 'n nasionale of interstreekbetekenis het;

die bepaling van priorileile aan die hand van die ontwikkelingsbehoeftes

van die ontwikkelingslreke;

die evaluering van knelpunte wat deurdie S.O.A.K.'s geidenlifiseer en as

'n streekprioriteit na die Regering deurgesluur word;

die inisiering van nasionale projekte of beleidsaanpassings veral vir sover

dit bepaalde sektore of elemente van ontwikkeling raak; en

die algemene bevordering van streekontwikkeling by en deur die

inslellings wat deur lede in die Raad verteenwoordig word.

2.4.3.2 Die Streekontwikkelingsadvieskomitees

Die algemene doel van die S.O.A.K.'s is om streekontwikkeling in die RSA deur

middel van hul advies aan die Regering le bevorder ten einde 'n beler

lewenskwalileil vir al die inwoners van 'n spesifieke slreek le verseker.

Binne die raamwerk van hierdie oorhoofse doel kan die volgende subdoelwille

onderskei word:

Ekonomiese doelwille, soos die optimale benulting van produksiefaktore

en toerismehulpbronne, asook 'n meer eweredige verspreiding van

welvaart;

maalskaplike doelwille, soos die bereiking van 'n minimumvlak van

behuising, onderwys of opvoeding; en

fisiese doelwitle, soos die ordelike benulting van grond en meer

eweredige geografiese verspreiding van loeriste-aktiwileile.

(i) Samestel/ing van Streekontwikkelingsadvieskomitees

S.O.A.K.'s is die forum waar die privale en openbare sektor mekaar ontmoel

31

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!