04.05.2013 Views

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 6 AFRIKAANS ...

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 6 AFRIKAANS ...

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 6 AFRIKAANS ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING

GRAAD 6

AFRIKAANS HUISTAAL

MEMORANDUM

STEL 1: 2012 VOORBEELD

VRAAG

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING

GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL

STEL 1 VOORBEELD MEMORANDUM

MOONTLIKE ANTWOORDE

PUNTE

BEPUNTINGSGIDS

1.1 A – 'n ryk man wat onder 'n boom slaap. 1 Omkring slegs opsie,

nie die bewoording

nie

1.2 Enige titel wat van toepassing op die leesstuk is 1 Aanvaar enige

korrekte antwoord.

1.3 waardes/menslikheid/mededeelsaamheid/swak

maniere/ens.

1 Enige antwoord wat

die volksverhaal die

beste beskryf.

1.4 gemeen 1 Aanvaar slegs

gemeen.

1.5 Waar 1

2.1 D – skaduwee. 1 Omkring slegs opsie,

nie die bewoording

nie.

2.2 ryk/nare/gemene 1 Enige antwoord is

aanvaarbaar.

2.3 gegrinnik 1 Grynsend/skaars

hoorbaar lag.

2.4 kwaad 1

2.5 Onwaar 1 Japanese

volksverhaal.

3.1 Nee 1 Hy was naar en

gemeen.

1

3.2 Nee

Skaduwee kan slegs verskyn as lig/sonlig op 'n voorwerp

skyn

3.3 Die man was naar./Die man het lelike maniere gehad.

Die man was gemeen./Die man was baie selfsugtig.

3.4 Eie gevolgtrekking/gekoppel aan rede waarom leerder so

sê, wat sin moet maak.

3.5 Eie antwoord wat grammatikaal korrek moet wees.

Eie rede wat grammatikaal korrek moet wees.

1

1

1

1

1

1

1

1

Antwoord min of

meer in die trant is

aanvaarbaar.

Enige twee

antwoorde, daar mag

meer wees, maar

moet die korrekte

rede weerspieël.

Punt vir

gevolgtrekking.

Punt vir rede.

Korrekte spel is

belangrik.

4.1 B – in volsinne geskryf is. 1 Omkring slegs opsie,

nie die bewoording

nie.

4.2 Eie antwoord wat grammatikaal korrek moet wees.

Eie rede wat grammatikaal korrek moet wees.

4.3 Om nie hul herkoms te vergeet nie/om hulde te bring aan

ontslapenes/om tradisies te laat voortleef/ens.

4.4 Informele taal 1

4.5 Eie antwoord wat grammatikaal korrek moet wees.

Eie rede wat grammatikaal korrek moet wees.

5.1 langsaan langs + aan

skaduwee skadu + wee

1

1

Korrekte spel is

belangrik.

2 Enige twee feite

m.b.t. volksverhale.

1

1

Korrekte spel is

belangrik.

5.2 Bedek/ontdek/gedek 1 Enige antwoord is

aanvaarbaar.

5.3 -baar/-diens/-e/-fees/-ie/-offer/-segging/-skrif/-stond 1 Enige antwoord is

aanvaarbaar.

5.4 baie warm 1

5.5 Eie antwoord wat grammatikaal korrek moet wees.

1

1

2 Korrekte spel is

belangrik.

6.1 gelukkig 1 Kyk na uitdrukkings

op hul gesigte.

2

6.2 Waar 1 Kyk na die

uitdrukkings op hul

gesigte.

6.3 lag 1 Kyk na die

uitdrukkings op hul

gesigte.

6.4 blikkie 1

6.5 kyk 1

7.1 Nee 1

7.2 Eie antwoord wat grammatikaal korrek moet wees.

Eie rede wat grammatikaal korrek moet wees.

7.3 Eie antwoord wat grammatikaal korrek moet wees.

Eie rede wat grammatikaal korrek moet wees.

7.4 Eie antwoord wat grammatikaal korrek moet wees.

Eie rede wat grammatikaal korrek moet wees.

7.5 Eie antwoord wat grammatikaal korrek moet wees.

Eie rede wat grammatikaal korrek moet wees.

1

1

1

1

1

1

1

1

Korrekte spel is

belangrik.

Korrekte spel is

belangrik.

Korrekte spel is

belangrik.

Korrekte spel is

belangrik.

8.1 C – meerkatte 1 Omkring slegs opsie,

nie die bewoording

nie.

8.2 Onwaar 1

8.3 regop staan 1 Slegs 1 antwoord is

korrek.

8.4 Meerkatte is sosiale diere/meerkatte leef in groepe saam. 1 Enige antwoord.

8.5 Eie titel (bewoording) 1 M.b.t. meerkatte.

9.1 Grawe/grou 1 Sinonieme

aanvaarbaar.

9.2 A – gedurende die nag. 1 Omkring slegs opsie,

nie die bewoording

nie.

9.3 Teenwoordige tyd 1

3

9.4 Nee/onwaar

Meerkatte word in woestyn-/halfwoestynstreke aangetref.

9.5 Mae 1 Slegs 1 antwoord.

10.1 Eie antwoord wat grammatikaal korrek moet wees. 1 Korrekte spel is

belangrik.

10.2 kolonie 1

10.3 Volwasse/volwassene 1

10.4 kilogram 1

10.5 koel 1 Eie afleiding.

11.1 B – waar meerkatte leef 1 Omkring slegs opsie,

nie die bewoording

nie.

11.2 Eienskappe van 'n meerkat 1 Hoe 'n meerkat lyk.

11.3.1 Selfstandige naamwoord – Pleknaam 1

11.3.2 Selfstandige naamwoord – soortnaam – meervoud 1 Hoef nie mv. te noem

nie.

11.3.3 Selfstandige naamwoord – soortnaam – meervoud 1 Hoef nie mv. te noem

nie.

11.4 diere 1

11.5 Eie antwoord 1 Korrekte antwoord is

eintlik stem saam.

12.1 Verwys na rubriek op laaste bladsy. 6 Verwys na matriks.

12.2 Verwys na rubriek op laaste bladsy. 6 Verwys na matriks.

12.3 Verwys na rubriek op laaste bladsy. 6 Verwys na matriks.

12.4 Verwys na rubriek op laaste bladsy. 6 Verwys na matriks.

13.1 Grond/eet/en/Hulle/grond/is/jag/hulle 8 Antwoorde kan

herhaal word, in

konteks.

1

1

4

13.2.1 Miere 1

13.2.2 jag 1

13.3 in 1

13.4.1 het gejag 1 Tesame met

hulpwerkwoord, het.

13.4.2 het geslaap 1 Tesame met

hulpwerkwoord, het.

13.4.3 het gespeel 1 Tesame met

hulpwerkwoord, het.

13.5.1 kolonie 1 Korrekte spelling

13.5.2 familie 1 Korrekte spelling

13.5.3 vlieg 1 Korrekte spelling

14.1.1 'n Familie meerkatte het in tonnels gebly. 1

14.1.2 Elkeen het sy eie leefruimte gehad. 1

14.2.1 Beide ouers help hul kleintjies. 1

14.2.2 Die kolonie grawe 'n klomp tonnels. 1

14.3.1 Dis waar hulle sal bly. 1

14.3.2 Meerkatte sal veiliger tonnels soek. 1

15.1.1 families 1 Korrekte spelling

15.1.2 mae 1 Korrekte spelling

15.2.1 Eie antwoord wat grammatikaal korrek moet wees. 1 Korrekte spelling

15.2.2 Eie antwoord wat grammatikaal korrek moet wees. 1 Korrekte spelling

15.2.3 Eie antwoord wat grammatikaal korrek moet wees. 1 Korrekte spelling

15.2.4 Eie antwoord wat grammatikaal korrek moet wees. 1 Korrekte spelling

15.3.1 lewe 1 Korrekte spelling

15.3.2 leef 1 Korrekte spelling

15.4.1 byt 1 Korrekte spelling

15.4.2 fier 1 Korrekte spelling

16.1 "Ek sien 'n meerkat!" skree die seun opgewonde. 1 Uitroepteken op regte

plek aangebring.

5

16.2 "Is meerkatte oulik?", het die meisie gevra. 1 Vraagteken op regte

plek aangebring

16.3 Die tonnel is die meerkat s'n. 1 Afkappingsteken op

regte plek

aangebring

16.4 Meerkatte word in Namibië aangetref. 2 Meerkatte/Namibië

16.5 G'n meerkatte word in Botswana gevind nie. 4

17.1.1 kon 1

17.1.2 sou 1

17.1.3 wou 1

17.2 'n Volwasse meerkat weeg nie meer as 1 kg nie. 1 Gebruik van dubbel

nie

17.3.1 gehou/behou/onthou/inhou/aanhou/uithou/vashou/ens. 1 Enige korrekte

antwoord.

17.3.2 verlang/belang/ens 1 Enige korrekte

antwoord

17.4.1 lewendig/leweloos/lewend/lewendbarend/lewensduur/ens. 1 Enige korrekte

antwoord

17.4.2 kragte/kragteloos/kragvertoning/kragboot/kragdadig/ens. 1 Enige korrekte

antwoord

6

18.1

Teken 'n lyngrafiek op die tabel hieronder om die getal manlike en vroulike

meerkatte in die groepe in Botswana en die Noord-Kaap aan te dui.

50

45

40

35

30

25

20

15

10

5

B-man NK-man B-vrou NK-vrou

SLEUTEL: B-man – Botswana manlike meerkatte

NK-man – Noord-Kaap manlike meerkatte

B-vrou – Botswana vroulike meerkatte

NK-vrou – Noord-Kaap vroulike meerkatte (4)

7

18.2

BOTSWANA - BOTSWANA-

MANNETJIES WYFIES

NOORD-KAAP-

WYFIES NOORD-

KAAP-MANNETJIES

(3)

8

18.3 Teken 'n balkgrafiek op die tabel hieronder om die getal manlike en vroulike

meerkatte in die groepe in Botswana en die Noord-Kaap aan te dui.

50

45

40

35

30

25

20

15

10

5

B-man NK-man B-vrou NK-vrou

SLEUTEL: B-man – Botswana manlike meerkatte

NK-man – Noord-Kaap manlike meerkatte

B-vrou – Botswana vroulike meerkatte

NK-vrou – Noord-Kaap vroulike meerkatte (4)

9

18.4 Teken 'n kolomgrafiek op die tabel hieronder om aan te dui hoeveel

spinnekoppe en akkedisse die meerkatgroepe in Botswana en die Noord-Kaap

eet.

120

105

90

75

50

45

30

15

SLEUTEL: B-spin – Botswana spinnekoppe

B-spin NK-spin B-akk NK-akk

NK-spin – Noord-Kaap spinnekoppe

B-akk – Botswana akkedisse

NK-akk – Noord-Kaap akkedisse (4)

10

18.5 Teken 'n gebrokelyn-grafiek op die tabel hieronder om die getal manlike en

vroulike meerkatte in die groepe in Botswana en die Noord-Kaap aan te dui.

50

45

40

35

30

25

20

15

10

5

B-man NK-man B-vrou NK-vrou

SLEUTEL: B-man – Botswana manlike meerkatte

NK-man – Noord-Kaap manlike meerkatte

B-vrou – Botswana vroulike meerkatte

NK-vrou – Noord-Kaap vroulike meerkatte

11

(4)

19.1 30 1

19.2 50 1

19.3 285 spinnekoppe en akkedisse tesame 1

19.4 B – 170/NK – 115

Botswana het 'n groter groep meerkatte.

19.5 Noord-Kaap het die minste meerkatte. 1

20.1 Verwys na ingeslote rubriek. 6

20.2 Verwys na ingeslote rubriek. 6

20.3 Verwys na ingeslote rubriek. 3

20.4 Verwys na ingeslote rubriek. 3

20.5 Verwys na ingeslote rubriek. 7

1

1

12

MATRIKS VIR VRAAG 12 EN 20:

Wanneer 'n paragraaf, dialoog, brief of dagboekinskrywing voltooi word, moet die

volgende aspekte in ag geneem word:

Alhoewel die leerder se inhoud nie verband hou met die onderwerp nie, moet

daar tog punte vir taalgebruik toegeken word.

Wanneer 'n onderwyser 'n leerder se werk assesseer, moet twee punte

toegeken word: een vir inhoud en een vir taalgebruik. Hierdie punte maak deel

uit van die finale punt en moet dus ook bygetel word.

ASSESSERINGSRUBRIEK VIR 'N PARAGRAAF, DIALOOG, BRIEF OF

DAGBOEKINSKRYWING IN HUISTAAL

Kriteria Vlak 1 Vlak 2 Vlak 3 Vlak 4

Punte 0 1 2 3

Inhoud

Geen storie of

dialoogformaat

of geen verband

met instruksies

nie.

Een aspek (wie,

wat, waar of hoe)

hou verband met

die

storie/dialoog.

Twee of drie

aspekte (wie,

wat, waar of

hoe) hou

verband met

die storie/

dialoog.

Korrekte

sinstruktuur.

Drie of vier

aspekte (wie,

wat, waar of hoe)

hou verband met

die storie/

dialoog.

Punte 0 punt 1 punt 2 punte 3 punte

Taalstruktuur

(160–170 woorde).

Taalgebruik

Geen

formaatelement.

Gekopieerde

sinne of

onvolledige

sinne (geen

onderwerp of

werkwoord).

8 of meer foute

in taalgebruik,

werkwoorde,

spelling en

punktuasie.

0–1 sinne in

lengte.

Slegs 1

formaatelement.

6–7 foute in

taalgebruik,

werkwoorde,

spelling en

punktuasie.

2–3 sinne in

lengte.

2 formaatelemente.

4–5 foute in

taalgebruik,

werkwoorde,

spelling en

punktuasie.

4–5 sinne in

lengte.

Alle formaatelemente.

Kan 'n

beplanning of

breinkaart wys.

Uitstekende

woordeskat,

korrekte spelling

en punktuasie.

2–3 foute in

taalgebruik,

werkwoorde,

spelling en

punktuasie.

6–8 sinne in

lengte.

13

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!