04.05.2013 Views

Inhibeer of inspireer die kerk vroueleiers?

Inhibeer of inspireer die kerk vroueleiers?

Inhibeer of inspireer die kerk vroueleiers?

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Boekbekendstelling

Prediking uit die Ou Testament

Johan Janse van Rensburg

Prys: R84.95

Uitgewer: Bybel-Media

Ek het met die lees van Johan Janse van

Rensburg se tydige boek oor prediking

uit die Ou Testament gedink aan die

bekende belydenis van Luther: nihil nisi

christus praedicandus (niks anders as

Christus verkondig nie). In die Protestantse

verstaan van die prediking

loop alle lyne in die prediking uiteindelik

na Christus toe, en skiet alle strale van

Hom af uit.

Hierdie uitgangspunt word op die spits gedryf

wanneer dit kom by die prediking uit die

Ou Testament. Die waarde van Johan se boek

lê onder andere in die uitwys van ’n aantal

slaggate waarin predikers dikwels trap. Ek sou

hierdie slaggate, waarin die Ou Testament grotendeels

agter Christus verdwyn, en dus nie tot

sy reg kom nie, as volg wou saamvat:

q Die Christologiese verenging van die Ou-

Testamentiese teks. In hierdie geval word die

ganse teks as voorspelling gesien, wat in Christus

waar word.

q Die Christologiese vergroting van die Ou-

Testamentiese teks. In hierdie model word

God praat – Leef luisterryk

Vir gesprek oor sensitiewe kwessies

Chris Jones (red)

Verskyn middel Oktober 2007 by

Bybel-Media

A6 groepe FH 9/20/07 3:52 PM Page 1

Hierdie nuwe publikasie is die vyfde titel in

die reeks publikasies wat die Seisoen van

Luister ondersteun. Dit bestaan uit vyfien

gesprekstukke wat aan die hand van die

luistersiklus riglyne bied om gesprek oor

sensitiewe kwessies van ons dag te stimuleer

en te lei. Die kwessies wat behandel

Composite

Vennoot in geloof en bediening

deur Chris Jones (red)

PREDIKING

uit die

OU TESTAMENT

Daar is aanduidings dat predikers om verskillende redes

wegskram om uit die Ou Testament te preek. Die

geweldige kulturele afstand tussen die Ou Testament

en die Nuwe Testament is waarskynlik die belangrikste

rede vir die afname in prediking uit die Ou Testament.

Een van die probleme met die prediking uit die Ou

Testament is dat predikers geneig is om die Ou Testament

net as ’n aanknopingspunt te gebruik om by die

Nuwe Testament uit te kom.

“Hoe preek ons uit die Ou Testament?” is dus vir die

homiletiek ’n logiese en belangrike vraag. Ten spyte

van die omvattende diskoers wat geruime tyd reeds

aan die gang is, is daar nog talle probleme, besware

en vraagstukke wat by herhaling in gesprekke oor die

prediking uit die Ou Testament geopper word.

In Prediking uit die Ou Testament bespreek die skrywer

verskeie kritiese aspekte van die prediking: Hoe

behoort die verband tussen die Ou en Nuwe Testament

in die prediking verreken te word? Hoe kan Christus

in die prediking uit die Ou Testament aan die orde

kom? Of behoort daar glad nie oor Christus gepreek te

word nie? Hoe algemeen is die homiletiese dwalings

soos moralisme, eksemplarisme en tipologie in die

prediking uit die Ou Testament? Die skrywer sluit die

boek af met ’n aantal preeksketse om hierdie en ander

sake te verduidelik.

PREDIKING

uit die

OU TESTAMENT

vir gesprek oor sensitiewe kwessies deur Chris Jones (red)

Johan Janse van Rensburg

C M Y CM MY CY CMY K

Direkte bestellings: bestel@bmedia.co.za

Deeloproepe: 0860 231 231

0860 26 33 42 of 0860 BMEDIA

E-aankope: www.bybelmedia.co.za

Johan Janse van Rensburg

PREDIKING uit die OU TESTAMENT

Jesus verkondig as die Een wat op ’n unieke

wyse die moraal van die teks vervul het.

q Die Christologiese verskeuring van die Ou

Testamentiese teks. Soms gebeur dit dat predikers

eintlik twee prekies in een wil hou,

naamlik ’n Ou-Testamentiese én ’n

vir

gesprek oor

sensitiewe

kwessies

deur Chris Jones (red)

Nuwe-Testamentiese.

q Die Christologiese punktuasie

van die Ou-Testamentiese teks. Hier

word die Christologie gewoon as

’n soort slot agter elke en enige Ou-

Testamentiese teks gevoeg.

In Johan se boek word hierdie Christologiese

moontlikhede juis op ’n teologiesverantwoordelike

wyse uitgespel. Besonder

waardevol is sy analise van bestaande praktyke,

die aanbied van preekvoorbeelde, en sy

bespreking van kreatiwiteit as ’n belangrike

hermeneutiese sleutel vir die prediking uit die

Ou Testament. Die evangelie is nie beperk tot

die Nuwe Testament nie, net so min as wat die

wet beperk is tot die Ou Testament. Die kuns is

om dít te verstaan, en te preek. Hiermee help

hierdie boek ons.

Prof Johan Cilliers

Fakulteit Teologie

Universiteit van Stellenbosch

word, is uiteenlopend en word onder drie temas

ingedeel, naamlik geloof, identiteit en die Christelike

lewe. Van die kwessies wat bespreek

word, sluit in:

Eksklusief beskikbaar by Bybel-Media

q Die opstanding van Jesus

q Die betekenis van gereformeerdheid

q Armoede as toets vir die

kerk

q Grondhervorming

q Misdaad en geweld.

l ’n Gepaardgaande DVD lig elke

studie verder toe.

Vennoot in geloof en bediening

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!